100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4,6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Gr 11 Besigheidstudies V 1 Junie 2025

Rating
-
Sold
-
Pages
36
Uploaded on
04-05-2025
Written in
2024/2025

Inhoud: 1. Besigheidsomgewings 2. Besigheidsbedrywighede Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie aantekeninge saam te stel, @IMPAQ JUN 2022, 2021/ DBENW/Junie 2019. WC/DBE JUN 2023, Hersieningsboekie Kwartaal 2/ 2023












Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
May 4, 2025
Number of pages
36
Written in
2024/2025
Type
Summary

Subjects

Content preview

1



Graad 11
BESIGHEID
STUDIES
Vraestel 1
Junie Eksamen
2025
Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie aantekeninge saam te stel, @IMPAQ JUN 2022,
2021/ DBENW/Junie 2019. WC/DBE JUN 2023, Hersieningsboekie Kwartaal 2/ 2023.

Dit is slegs voorgestelde antwoorde uit die memorandums. Sommige inligting word herhaal, ek wil
hê jy die verskillende maniere wys dieselfde inligting word gevra.

Ek moedig jou aan om die berekenings-/illustrasievrae te beantwoord.

LET WEL: Jy moet kwartaal 1 EN kwartaal 2 se STUDIENOTAS vir die Junie-eksamen leer. As jy
nie kwartaal 1 se notas gekoop het nie, kontak asseblief

Juffrou Ansie
Sterkte.

Inhoud:

1. Besigheidsomgewings
2. Besigheidsbedrywighede

'n Vakbond 'n Vakbond se hooffunksie is om namens die werknemers te
onderhandel vir beter betaling en voorwaardes.
Lobbywerk 'n Proses waar 'n besigheid doelbewus 'n verteenwoordiger
uitstuur om hoëvlakbesluitnemers te beïnvloed oor sekere
aspekte wat die besigheid raak, word lobbywerk genoem.
Mikro-lenings Mikro-lenings verwys na die toestaan van klein lenings aan mense
wat nie krediet by banke kan kry nie.


@ Juffrou_Ansie

, 2


Tussengangers Tussengangers werk in die markomgewing van die ekonomie.
Mikro 'n Besigheid het volle beheer oor hierdie omgewing.
Globalisering Globalisering verwys na die beweging tussen lande van meer
mense, goedere, kapitaal en idees.
'n Aanwins 'n Verkryging vind plaas wanneer een besigheid 'n ander besigheid
koop.
'n Alliansie 'n Alliansie is 'n tradisionele manier waarop 'n groep
belanghebbende partye bymekaarkom en hulpbronne,
infrastruktuur en koste deel om 'n beter uitkoms te bereik.
Nepotisme Die praktyk om begunstiging teenoor 'n mens se familielede of
vriende in ekonomiese of werksgeleenthede te toon
Wet op 'n Meganisme om gesonde arbeidsverhoudinge te verseker wat
Arbeidsverhoudinge bydra tot die sukses van besighede.
Ekonomiese Balansering van die onbeperkte behoeftes en begeertes van die
dilemma samelewing met die beperkte hulpbronne wat beskikbaar is om
dit te bevredig.
Storting Soms sal ander lande hulle oortollige goedere en produkte na
Suid-Afrikaanse markte bring.
Arbeidsbeperkings Hierdie regeringsinisiatief maak dit moeilik om vaardighede
internasionaal in te voer maar moedig besighede eerder aan om
plaaslik in diens te neem
Strategiese reaksie Bestuur moet strategiese planne maak om volhoubaar te bly in 'n
mededingende mark.
Oornames Die aankoop van 'n maatskappy (teiken) deur 'n ander
maatskappy (die bieër) gewoonlik teen die wil van hul teikens.


Besighede wat bestaande maatskappye oorneem deur hul
aandele uit te koop totdat die onderneming beherende belange
het.

@ Juffrou_Ansie

, 3


Samesmeltings Dit gebeur wanneer twee maatskappye aansluit en een nuwe
besigheid vorm. Wanneer twee besighede, gewoonlik volgens
ooreenkoms een word.


As dit 'n publieke maatskappy is, sal die aandeelhouers hul
aandele in een maatskappy verruil vir die ekwivalente waarde van
aandele in die nuut saamgesmelte maatskappy.
Visie 'n Visie probeer om te voorspel hoe die toekoms sal lyk; dit
weerspieël die droom van waar die besigheid hom iewers in die
toekoms sal bevind.
Motivering Een van die sosiale faktore wat 'n verbruiker se aankoop
beïnvloed, is motivering.
Besigheid Besigheidswinsgewendheid word dikwels gedefinieer as die
winsgewendheid bestuur van die drievoudige winsgewendheid.
Demografie Die demografie verwys na die statistiese data wat verband hou
met die bevolking en bepaalde groepe daarin, bv. ouderdom en
geslag.
Doelwitte Duidelike riglyne van hoe die onderneming van voorneme is om sy
visie te bereik.
Korrupsie Etiese wangedrag in die besigheid.
Politieke onrus ’n Politieke onrus is ’n vorm van protes deur gemeenskapslede
oor gebrek aan dienslewering.
Ekonomiese Dit wat gepleeg is vir finansiële gewin en behels misleiding en
misdaad bedrog eerder as geweld
Vervalsing Onwettige kopiëring van beskermde goedere sonder die
toestemming van die eienaar
Bedinging 'n Aanvaarbare ooreenkoms bereik na onderhandelinge




@ Juffrou_Ansie

, 4


BESIGHEIDSOMGEWINGS

INVLOED OP BESIGHEIDSOMGEWINGS
Maniere waarop besighede 'n direkte invloed op die omgewing kan hê.IMPAQ JUN 2021

↘ Besighede kan hul omgewing beïnvloed deur nuwe produkte bekend te stel/nuwe takke oop
te maak/langtermynkontrakte met verskaffers te teken/onderhandelinge met vakbonde te
begin.
↘ Besighede moet die natuurlike omgewing beskerm deur hernubare kragbronne te
gebruik/kragbesparende metodes inisieer/maniere implementeer om water te bespaar/nie-
giftige skoonmaakmateriaal gebruik/organies verboude produkte oorweeg.
↘ Besighede moet hul maniere aanpas om die uitwerking van klimaatsverandering te
verminder.
↘ Besighede moet hul eie MVO-projek begin om die natuurlike hulpbronne wat hulle gebruik
te beskerm.
↘ Besighede moet betrokke raak by/ondersteun 'n KSV-projek wat die omgewing beskerm.
↘ Besighede moet sake doen met organisasies wat omgewingsbewus is en hul deel doen om
die pas van omgewingsverandering te vertraag.

________________________________________________________________

Scenario @IMPAQ JUN 2021

Plaaslike mikrolenings op 'n gladde helling. Onveilige mikrolenings groei ondanks hoë
risiko. Suid-Afrika het die afgelope paar jaar buitengewone groei in onversekerde
mikrolenings beleef. Dit is as gevolg van Suid-Afrikaanse banke wat onberekende
risiko's neem ten gunste van hoër premies en as gevolg van 'n regstelling van vorige
verskille in die Suid-Afrikaanse kredietbedryf.



Die besigheidsomgewing vir die uitdagings in die scenario hierbo

Makro omgewing

Redes uit die artikel waarom Suid-Afrika die afgelope paar jaar buitengewone groei in
onversekerde mikro-lenings gesien het.

Suid-Afrikaanse banke neem onberekende risiko's ten gunste van hoër premies. 'n Regstelling van
vorige teenstrydighede in die Suid-Afrikaanse kredietbedryf

Die term "mikro-lenings"

→ 'n Vorm van krediet wat beskikbaar is vir mense wat normaalweg nêrens anders vir krediet
sou kwalifiseer nie.
→ Toestaan van klein lenings aan mense wat nie krediet by banke kan kry nie.



@ Juffrou_Ansie

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes Teachme2-tutor
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
886
Member since
2 year
Number of followers
222
Documents
395
Last sold
6 hours ago
Juffrou Ansie B.ed, SACE , IMPAQ Accredited Assessor and Invigilator!

We offer study notes that are compact, colourful yet detailed and easy to use , making it perfect for learners with learning barriers or that struggles to grasp the theory. All study notes are based on previous examination/ test papers from SACAI (IMPAQ) / DBE/IEB!! Ons gedetaileerde studienotas is kompak, kleurvol en maklik om te gebruik, ideaal vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Alle notas is gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!

Read more Read less
4,7

64 reviews

5
49
4
12
3
3
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions