100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Burgerskap en verantwoordelikhede

Rating
-
Sold
-
Pages
5
Uploaded on
11-06-2025
Written in
2024/2025

Opsomming van Burgerskap en verantwoordelikhede besigheidstudies graad 11.










Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
June 11, 2025
Number of pages
5
Written in
2024/2025
Type
Summary

Subjects

Content preview

Burgerskap en
verantwoordelikhede:
Definisies:
 Burgerskap: Status van n persoon om deel te wees van n land met al die regte
en verpligtinge daaraan verbonde
 Regte: Die voorente van iemand volgens morele en wetlike aanspraak om te
besit of iets te doen
 Verantwoordelikhede: die plig wat iemand het om te voldoen aan sommige
pligte of om korrek op te tree in sekere situasies
 Burgerlike samelewing: Die kollektiewe naam wat gegee word aan
organisasies en assosiasies wat nie deel is van die regering nie
 Nie-regerings organisasies: mense wat hulself groepeer in n organisasie om
pligte in die gemeenskap te verrig wat nie deur die regering gedoen word nie
 Gemeenskapsgebaseerde organisasies: mense vorm vrywillige groepe om
dienste te lewer op plaaslike vlak
 Regte: reëls wat help om almal gelyk te maak
 Verantwoordelikhede: die dinge wat die regering van ons verwag om te doen
 Pro Bono: om iets te doen tot voordeel van die publiek

Rolle van burgers:
Betekenis van burgerskap:
 Wetlike status of verhouding tussen n individu en n land waarby elk geregtig is
op spesifieke wetlike regte en pligte
 Burgerskap kan verkry word deur te voldoen aan wetlike vereistes van n
nasionale, Staats- of plaaslike regering
 N nasie verleen sekere regte en voorregte aan sy burgers
Regte van burgers:
 Eiendom
 Privaatheid
 Respek
 Gelykheid
 Vryheid van spraak
 Inligting wat op jou betrekking het
 Vryheid van assosiasie
 Vryheid van keuse van beroep
 Vryheid van denke en geloof
 Vryheid van beweging

, Verantwoordelikhede van burgers
 Vryheid van spraak:
o Vermy haat spraak, verspreiding van leuens
 Gelykheid:
o Behandel elke ander persoon gelyk
 Respek:
o Behandel mense met respek en waardigheid
 Onderwys:
o Woon gereeld skool by, leer en werk hard
 Eie eiendom:
o Respekteer ander se eiendom en beskerm eie en publieke eiendom
 Vryheid van denke en geloof:
o Respekteer ander se oortuigings en opinies en hulle reg om dit uit te
spreek
Rolle van burgers:
 Elke individu is belangrik en ewe aanspreeklik vir sekere rolle en
verantwoordelikhede as hulle in n gekultureel samelewing bly
 Professionele persone:
o Gesondheidswerkers moet n jaar verpligte gemeenskapsdiens lewer
voordat hulle kan registreer by hul professionele raad
o Somme professionele persone doen pro bono werk
 Individue:
o Gee hul tyd
o Raak betrokke deur goeie dade vir mense te doen wat dit nodig het,
soos om inkopies vir ouer persone te doen

Konsepte van besigheids
gemeenskappe
Betekenis van besigheid burgerskap
 Gesien as korporatief wat beteken dat alle besighede verantwoordelik moet
wees en betekenisvolle bydraes tot die gemeenskap moet hê
 Doel is om hoe lewenstandaard en lewensgehalte te help skep vir die
gemeenskappe rondom hulle, maat steeds winsgewend te bly vir die
aandeelhouers
Redes waarom besighede betrokke moet raak by sosiale programme
 Besigheid wil beleggers en klante lok
 Besighede moet voldoen aan wette soos BBSGB
 Internasionale einde en invloede
R133,33
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Get to know the seller
Seller avatar
JVEducation

Document also available in package deal

Thumbnail
Package deal
Besigheidstudies graad 11 Opsommings
-
4 2025
R 583,32 More info

Get to know the seller

Seller avatar
JVEducation
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
3
Member since
9 months
Number of followers
0
Documents
10
Last sold
2 months ago
JV Education

0,0

0 reviews

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions