100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Bemarkingsfunksie Graad 11

Rating
-
Sold
-
Pages
15
Uploaded on
17-04-2025
Written in
2024/2025

Bemarkingsfunksie Graad 11 Opsomming










Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
April 17, 2025
Number of pages
15
Written in
2024/2025
Type
Summary

Content preview

Bemarking funksie:
Definisies:
 Bemarking: aktiwiteite van n onderneming onderneem om die koop en verkoop
van produk te bevorder
 Produk beleid: die eerste komponent van die bemarking resep. Verduidelik hoe
besighede n nuwe produk gaan ontwikkel asook die verpakking van die produk
 Distribusie: hoe die besigheid sy produk tot by die verbruiker neem
 Bemarking kommunikasie: sluit in hoe produkte of dienste gekommunikeer word
aan die teiken-mark
 Tegnologie vir bemarking: het die wyse verander hoe die boodskap oorgedra
word aan potensiële klante
 Buitelandse bemarking: invoere en uitvoere het onlangs verhoog wat die omvang
van potensiële kopers insluitend internasionale kopers, verhoog het
 Handelsmerk: naam wat aan produk gegee is deur die vervaardiger van n produk
 Teikenmark: Spesifieke groep verbruikers waarop die produk of diens gemik word
 Prysbeleid: hoe die besigheid die pryse van produkte wasstel gebaseer op koste,
vraag en mededinging
 Koste: Bedrag wat betaal of spandeer moet word om iets te koop
 Winsopslag: bedrag wat bygevoeg word by die kosprys van goedere om
voorsiening te maak vir oorhoofse koste en wins
 Substitute: persoon of objek wat in die plek van iets anders optree.
 Webtuiste: stel verwante web-bladsye geleë onder n enkele domeinnaam
 Winsgrens: gedeelte van verkoopsprys wat nie gekoop word aan die insetkoste
nie, en bydrae tot die bruto winsgrens van die besigheid
 Penetrasie: die verkoop van n besigheid se produkte in n spesifieke mark of
gebied.
 Lokaas: spesifieke verkoop taktiek wat verbruikers lok met spesifieke stellings oor
die gehalte van lae pryse.
 Afroom: besigheid vra aanvanklik die hoog moontlike prys wat verbruikers sal
betaal en maak dan geleidelik die pryse laer oor n tydperk
 Monopolistiese mededinging: monopolistiese mededinging neem besighede die
pryse soos deur mededingers
 Oligopolie: toestand van beperkte kompetisie waar die mark verdeel word tussen
n klein aantal vervaardigers of verkopers.
 Monopolie: markstruktuur wat gekenmerk word deur n enkele verkoper wat
unieke produkte in die mark verkoop
 Grondgebied: area of land onder jurisdiksie van n regering
 Waarneem: bewus word van iets, kom tot die wete of verstaan

,  Mededingende pryse: proses om n strategie te kies waar pryse van produkte of
dienste vasgestel word, gebaseer op die pryse van mededingers
 Aandele: een van n aantal gelyke dele waarin die maatskappy se kapitaal verdeel
word.
 Agente: mense/besighede wat betrokke is in die bemarking proses
 Direkte distribusie: laat die vervaardiger toe om direk te onderhandel met die
eindverbruikers
 Sluimerende klante: wat blootstelling verloor het in die besigheid en nie meer
belangstel om die besigheid te koop nie
 Guerrilla bemarking: n onkonvensionele, lae koste vorm van bemarking wat
gemik is op n maksimum blootstelling vir die produkte
 Oproep tot aksie: n spesifieke stelling wat gebruik word in bemarking wat
verbruikers aan te moedig om vinnig oor te gaan tot aksie

Bemarking:
Betekenis van bemarking:
 Aktiwiteite wat n besigheid onderneem om die koop of verkoop van produkte te
bevorder.
 Sluit in advertering, verkoop en aflewering van produkte by ie verbruikers of
ander besighede.
Rol van bemarking funksie:
 Vir besighede om sy doel te bereik naamlik om waarde toe te voeg tot beleggers
se beleggings, die dit n baie belangrike taak van die besigheid om verbruikers op
te spoor en hul lojaliteit te behou.
 Bemarking funksie staan die besigheid by om hierdie doel te bereik
 Rolle:
o Identifiseer die behoeftes van verbruikers en bepaal wat is die waar die wat
hulle plaas om hul behoeftes te bevredig.
o Deel die inligting wat van verbruikers verkry is met die produksie funksie om te
verseker dat die produkte aan die klante se behoeftes sal voldoen
o Maak voorsiening vir terugvoer vanaf klante oor besighede se produk en
identifiseer aspekte wat kan verbeter
o Verfyn die ervaring wat die klante ervaar het nadat hy/sy die produk gekry het
Bemarking aktiwiteite:
 Metodes wat besighede implementeer om hul markaandeel te vergroot en hul
handelsmerk en beeld te verbeter
 Speel n belangrike rol in die sukses van n besigheid.
 Bemarking aktiwiteite;
o Standaardisering en gradering:
R125,00
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Get to know the seller
Seller avatar
JVEducation

Get to know the seller

Seller avatar
JVEducation
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
3
Member since
9 months
Number of followers
0
Documents
10
Last sold
2 months ago
JV Education

0,0

0 reviews

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions