100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4,6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Gr 11 Besigheidstudies V 2 Junie 2025

Rating
-
Sold
-
Pages
32
Uploaded on
04-05-2025
Written in
2024/2025

Inhoud: 1. SAKE ONDERNEMINGS 2. BESIGHEIDSROLLE Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie aantekeninge saam te stel, @IMPAQ JUN 2022, 2021/ DBE NW/Junie 2019. WC/DBE JUN 2023, Hersieningsboekie Kwartaal 2/ 2023.












Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
May 4, 2025
Number of pages
32
Written in
2024/2025
Type
Summary

Subjects

Content preview

1



Graad 11
BESIGHEIDSTUDIES
Vraestel 2
Junie Eksamen
2025
Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie aantekeninge saam te stel, @IMPAQ JUN
2022, 2021/ DBE NW/Junie 2019. WC/DBE JUN 2023, Hersieningsboekie Kwartaal 2/ 2023.

Dit is slegs voorgestelde antwoorde uit die memorandums. Sommige inligting word
herhaal, ek wil jou die verskillende maniere wys waarop dieselfde inligting gevra word.

Ek moedig jou aan om die berekenings-/illustrasievrae te beantwoord.

LET WEL: Jy moet kwartaal 1 EN kwartaal 2 se STUDIENOTAS vir die Junie-eksamen
leer. Indien jy nie kwartaal 1 se notas gekoop het nie, kontak asseblief vir


Sterkte

Juffrou Ansie
Inhoud:

1. SAKE ONDERNEMINGS
2. BESIGHEIDSROLLE




@ Juffrou_ Ansie

, 2


Koöperasie Hierdie vorm van eienaarskap word gevestig deur 'n groep mense
wat instem om saam te werk vir hul wedersydse ekonomiese
voordeel.
Verhuring 'n Besigheid kan vaste bates gebruik deur dit vir 'n tydperk te huur
Visgraat analise Visgraatontleding vereis dat 'n groep die probleemfaktore
identifiseer en dan vir individue om aan moontlike oplossings te
werk.
Kaizen model Kwaliteitgroepe vergader om vlakke van kwaliteit in hul afdelings
te bespreek.
Projek plan Projekplan is 'n geskrewe dokument wat besonderhede gee van
die doelwitte van die besigheid en hoe die doel bereik sal word.
Korporasies Lede is ook aandeelhouers van die besigheid.
Franchisenemer Hulle betaal vooraf 'n fooi vir die reg om die naam en handelsmerk
te gebruik.
Delphi tegnieke Kry die menings van kenners sonder om hulle van aangesig tot
aangesig bymekaar te bring.
Interne verandering Het ten doel om die swakheid binne 'n sakeonderneming aan te
spreek.
Gantt-kaarte 'n Instrument wat projekbestuurders help om projekbeplanning te
doen deur aktiwiteite duidelik teen datums van voltooiing aan te
toon.
Professionaliteit Professionaliteit ontwikkel morele kompas vir
besluitneming
Konvensionele Konvensionele oplossings: sekere van die uitkomste wanneer
oplossings probleme opgelos word.
Projekbeplanning Projekbeplanning identifiseer en ontleed alle aktiwiteite wat nodig
is om voltooi te word.
Aandelekapitaal Ekwiteit Kapitaal geld bygedra deur die eienaar tot
die besigheid begin
Slegte besluit Slegte besluit demotiveer werknemers en kan hoë
personeelomset veroorsaak
Tantieme Maandelikse betaling aan 'n franchisegewer.
Franchise- Regsdokument opgestel tussen franchisegewer en
ooreenkoms franchisenemer.
Klandisiewaarde Bedrag geld wat 'n besigheidseienaar wil hê vir 'n goeie
handelsnaam wat hy of sy opgebou het.



@ Juffrou_ Ansie

, 3


Huurkontrak Die kontrak tussen partye wat voorwaardelike eienaarskap van 'n
bate vir 'n vasgestelde tydperk gee.
Inheemse kennis Kennis, praktyke en vaardighede wat deur inheemse mense
ontwikkel is om hul lewenskwaliteit te verbeter
Objektiwiteitsteorie Morele waardes kan objektief waar wees, onafhanklik van
individuele persoonlike gevoelens.
Staatsbesit Denel SOC Bpk. vervaardig militêre toerusting en het net een
aandeelhouer, die Suid-Afrikaanse regering. Denel is 'n
staatsbeheerde maatskappy.
Kragveldontleding Hierdie probleemoplossingstegniek oorweeg al die voor- en
nadele van 'n besluit.
Gehalteversekering Omgee vir die kwaliteit van werk voordat dit ingedien word.
Belanghebbendes Alle partye wat 'n belang in die besigheid het en wat deur die
verandering geraak word.
Franchising Franchising verwys na die aankoop van 'n besigheidsidee.
Integriteit Verwys na om eerlik te werk, volgens die norme en standaarde
van die onderneming.
Vennootskap Is 'n besigheid waar al die eienaars onbeperkte aanspreeklikheid
het vir die skuld van die besigheid.
Optimale stres Optimale stres is die regte balans van invloede om die beste
resultaat te skep.
Stressors 'n Persentasie van verkope word aan die eienaar van die
besigheidsidee betaal.
Kontinuïteit Die vermoë om voort te gaan met bedrywighede ten spyte van
groot veranderinge of gebeure
Driepunttoets 'n Hulpmiddel wat bestuurders en werknemers kan help om die
regte besluite te neem.
Konsensus Ooreenkoms tussen alle partye deur analitiese bespreking.
Regspersoon Die besigheid word beskou as 'n regspersoon wat onafhanklik van
sy lede bestaan. / Besigheid is apart van die eienaar. Eienaar kan
nie geteiken/aanspreeklik gehou word vir skuld nie.
Die ADKAR-model A – Bewustheid
D – Begeerte
K – Kennis
A – Vermoë
R – Versterking



@ Juffrou_ Ansie

, 4


Onbeperkte Wanneer eienaars al hul besittings verloor wanneer die besigheid
aanspreeklikheid nie sy krediteure kan betaal nie en insolvent verklaar word, staan
dit bekend as onbeperkte aanspreeklikheid.
Lateraal Laterale denke is om probleme op te los deur oënskynlik
onlogiese metodes.
Dwing werknemers Watter hiervan is nie 'n stap in die veranderingsbestuursproses
om te verander nie
Aksieplan 'n Dokument wat aandui wat gedoen moet word, wie dit sal doen
en wanneer dit gedoen sal word.




Toekennings Geld wat deur die regering of 'n NRO vir 'n spesifieke doel gegee
word, word toelaes genoem
Blaaibord Die blaaibord en witbord kan gebruik word om inligting tydens 'n
aanbieding neer te skryf
Skeduleer Om mense toe te wys om werk te verrig, word skedulering
genoem
Geskrewe verslag 'n Nie-verbale aanbieding
Grafiek 'n Grafiek is 'n visuele illustrasie om inligting duidelik en bondig te
verskaf
Fluitjieblaas Fluitjieblaas is 'n stelsel om senior bestuur te waarsku oor
bedrieglike aktiwiteite.
SARS BTW-, TERREIN- en LBS-registrasie moet deur die SAID voltooi
word
ADKAR Die ADKAR-teorie is ontwerp om te fokus op spanne met
spesifieke aktiwiteite wat 'n impak op resultate sal hê.
Kragveld Die Kragveldtegniek is gebaseer op die identifisering van al die
kragte vir en teen 'n strategie en die toeken van 'n gewig aan
hierdie kragte.
Dividende Geld betaal aan aandeelhouers in die tussentydse en/of
finansiële jaareinde
Besigheidsproses- Konsentreer op nuwe maniere om werk gedoen te kry.
herontwerp
Kollaterale Bates verpand aan die bank in geval van 'n wanbetaling in die
terugbetaling van 'n lening.




@ Juffrou_ Ansie

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes Teachme2-tutor
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
886
Member since
2 year
Number of followers
222
Documents
395
Last sold
6 hours ago
Juffrou Ansie B.ed, SACE , IMPAQ Accredited Assessor and Invigilator!

We offer study notes that are compact, colourful yet detailed and easy to use , making it perfect for learners with learning barriers or that struggles to grasp the theory. All study notes are based on previous examination/ test papers from SACAI (IMPAQ) / DBE/IEB!! Ons gedetaileerde studienotas is kompak, kleurvol en maklik om te gebruik, ideaal vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Alle notas is gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!

Read more Read less
4,7

64 reviews

5
49
4
12
3
3
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions