Besigheidstudies

10th Grade

Here are the best resources to pass Besigheidstudies. Find Besigheidstudies study guides, notes, assignments, and much more.

All 14 results

Sort by:

Gr 10 Besigheidstudies T1 2026 Opgesom deur Juffrou Ansie
  • Summary

    Gr 10 Besigheidstudies T1 2026 Opgesom deur Juffrou Ansie

  • Hierdie graad 10 Besigheidstudies-notas is ontwerp om leerders te help om deeglik voor te berei vir die 2026 Kwartaal 1-toets. Die inhoud word saamgestel uit 'n reeks Impaq-assesserings (Toetse en Take van 2020–2025) en stelselmatig volgens die KABV-kurrikulum gerangskik. Leerders word stap vir stap deur die mikro-, mark- en makro-omgewings gelei, sowel as verwante onderwerpe soos besigheidsfunksies, bestuursvlakke, finansiering, aankope, openbare betrekkinge en menslike hulpbronfunksi...
  • ansiestudynotes
    R105,50 More Info
Graad 10 Besigheidstudies Kwartaal 2 Opsommings (Via Afrika)
  • Summary

    Graad 10 Besigheidstudies Kwartaal 2 Opsommings (Via Afrika)

  • Hierdie produk bevat al die werk vir Besigheidstudies Graad 10, kwartaal 2 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans. Onderwerp 1:  Hedendaagse sosio-ekonomiese kwessies. Onderwerp 2:  Sosiale verantwoordelikheid van besigheid. Onderwerp 3:  Eienskappe van 'n entrepreneur. Onderwerp 4:  Soorte eienaarskap. Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings ...
  • SummariesSA
    R92,00 More Info
Graad 10 Besigheidstudies Kwartaal 1 Opsommings (Via Afrika)
  • Summary

    Graad 10 Besigheidstudies Kwartaal 1 Opsommings (Via Afrika)

  • Hierdie produk bevat al die werk vir Besigheidstudies Graad 10, kwartaal 1 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans. Onderwerp 1:  Die mikro-omgewing. Onderwerp 2:  Die markomgewing. Onderwerp 3:  Die makro-omgewing. Onderwerp 4:  Die verband tussen die mikro-, mark- en makro-omgewings. Onderwerp 5:  Besigheidsektore. Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort...
  • SummariesSA
    R92,00 More Info
Graad 10 Besigheidstudies Kwartaal 4 Opsommings (Via Afrika)
  • Summary

    Graad 10 Besigheidstudies Kwartaal 4 Opsommings (Via Afrika)

  • Hierdie produk bevat al die werk vir Besigheidstudies Graad 10, kwartaal 4 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans. Onderwerp 1:  Selfbestuur. Onderwerp 2:  Verhoudings en spanprestasie. Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening. Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume. Uitgebreide opsommings: puntsgewys i...
  • SummariesSA
    R92,00 More Info
Graad 10 Besigheidstudies Kwartaal 3 Opsommings (Via Afrika)
  • Summary

    Graad 10 Besigheidstudies Kwartaal 3 Opsommings (Via Afrika)

  • Hierdie produk bevat al die werk vir Besigheidstudies Graad 10, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans. Onderwerp 1:  Kreatiewe denke en probleemoplossing. Onderwerp 2:  Besigheidsgeleenthede. Onderwerp 3:  Besluite oor besigheidsligging. Onderwerp 4:  Kontrakte. Onderwerp 5:  Aanbieding van besigheidsinligting. Onderwerp 6:  Besigheidsplan. Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: Oorsig vir die kwarta...
  • SummariesSA
    R92,00 More Info
Graad 10 Besigheidstudies Kwartaal 3 2025 Opgesom Deur Juffrou Ansie
  • Summary

    Graad 10 Besigheidstudies Kwartaal 3 2025 Opgesom Deur Juffrou Ansie

  • Inhoud Kreatiewe denke Probleemoplossing Besigheidsgeleenthede en verwante faktore Kontrakte Aanbieding van besigheidsinligting Besigheidsplan Hierdie notas is saamgestel uit vorige vraestelle van SACAI NOV 2019, 2020, 2021. JUN 2019, 2020, 2021, 2022. DBE Notas 2021, DBE NOV 2020. BS GR 10 TAAK 5_2020 & 2021. IMPAQ TOETS 2023/2024 BEELDE: CANVA
  • ansiestudynotes
    R110,50 More Info
Gr 10 Besigheidstudies Vraestel 2 Junie 2025
  • Summary

    Gr 10 Besigheidstudies Vraestel 2 Junie 2025

  • Onderwerpe gedek: 1. Sosiale verantwoordelikheid 2. Entrepreneuriese eienskappe 3. Besigheidsvorms Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie notas saam te stel, @IMPAQ Junie-eksamen 2019, 2020 & 2022/ DBE Gauteng 2023. @IMPAQ Jun 2024. DBE Hersiene hersiening T2 – 2024
  • ansiestudynotes
    R110,50 More Info
Gr 10 Besigheidstudies Vraestel 1 Junie 2025
  • Summary

    Gr 10 Besigheidstudies Vraestel 1 Junie 2025

  • Onderwerpe gedek: 1. Mikro omgewing 2. Markomgewing 3. Makro omgewing 4. Onderlinge verwantskap van mikro-, mark- en makro-omgewings 5. Hedendaagse sosio-ekonomiese kwessies Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie aantekeninge saam te stel, @IMPAQ Junie-eksamen 2019, 2020 & 2022/DBE Gauteng 2023.DBE Hersiene hersiening T2 - 2024
  • ansiestudynotes
    R110,50 More Info
GRAAD 10 - BESIGHEIDSTUDIES STUDIEGIDS
  • Summary

    GRAAD 10 - BESIGHEIDSTUDIES STUDIEGIDS

  • 'n Onskatbare hulpbron vir enige Graad 10-leerling. Hierdie uitsonderlike hulpbron bevat opsommings, toetse, eksamenvrae en memo's. Dit is van onskatbare waarde vir enige Graad 10 leerder.
  • corneliuskorkie
    R99,33 More Info
Too much month left at the end of the money?
R115 for your summary multiplied by 100 fellow students... Do the math: that's a lot of money! Don't be a thief of your own wallet and start uploading yours now.