Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 24 pages
Summary

Summary Graad 10 Besigheidstudies Kwartaal 2 Opsommings (Via Afrika)

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 24 pages

Hierdie produk bevat al die werk vir Besigheidstudies Graad 10, kwartaal 2 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans. Onderwerp 1:  Hedendaagse sosio-ekonomiese kwessies. Onderwerp 2:  Sosiale verantwoordelikheid van besigheid. Onderwerp 3:  Eienskappe van 'n entrepreneur. Onderwerp 4:  Soorte eienaarskap. Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening. Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume. Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.

Content preview

Ongelykheid en armoede
Rowery, vervalsing en smokkelary
• Ongelykheid – die mate waarin mense nie dieselfde
• Rowery – mense wat ander mense se intellektuele eiendom steel. geleenthede in die lewe het nie en anders behandel word.
• Vervalsing – die maak van goedere wat doelbewus soos ander • Armoede – wanneer mense min of geen geld het en nie vir
produkte lyk. basiese behoeftes kan betaal nie.
• Smokkelary – die onwettige vervaardiging van goedere vir verkoop. • Kinders uit arm gesinne ontvang dikwels minderwaardige
• . opvoeding in vergelyking met welgestelde mense.
• . • Ongelykheid en armoede dra by tot hoër misdaadsyfers,
• . wat die behoefte aan sekuriteit verhoog.
Die verband tussen towery
en kopiereg
O1:
• Intellektuele eiendom is die eiendom van die
Hedendaagse Inklusiwiteit

Sample
skepper (individue of groepe).
• Patentwette beskerm nuwe uitvindings - sosio-ekonomiese • Inklusiwiteit – gee almal gelyke geleenthede.
uitvinders kan aansoek doen vir patente om • Voorkom diskriminasie gebaseer op ouderdom,
te verhoed dat ander dieselfde item
kwessies (A)
ras, geslag, seksuele oriëntasie, gestremdhede of
produseer of verkoop. MIV-status.

Summaries after sample




Handelsmerke (™) identifiseer besighede en
produkte.

Kopiereg verleen eksklusiewe regte aan



Behandel mense met dieselfde vermoëns en
vaardighede gelyk.
.

skeppers oor hul oorspronklike werke
• . MIV en vigs
• . Werkloosheid en ‘n
• Jong, ekonomies aktiewe mense raak dikwels besmet.
• .
• MIV-positiewe mense neem baie langer om van ander onproduktiewe arbeidsmag
• .
siektes te genees. • Werkloosheid – waar mense wil en kan werk, maar nie werk
• .
• MIV-positiewe mense herstel dikwels nie ten volle van kan kry nie.
ander siektes nie en ontwikkel Vigs. • Dikwels veroorsaak deur 'n gebrek aan vaardighede of die
• Dit verklein die ekonomies aktiewe arbeidsmag, verhoog verkeerde vaardighede vir die arbeidsmark.
koste en verlaag produktiwiteit. • 'n Onproduktiewe arbeidsmag produseer minder as wat dit
• . behoort as gevolg van 'n gebrek aan opleiding/onderwys.
• . • .
• .

GR10 BS K2-O1 Breinkaart Via Afrika Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)

,Sample
Summaries after sample

, Hoe pak besighede sosio- Wat is sosiale verantwoordelikheid?
ekonomiese kwessies aan? • Sosiale verantwoordelikheid – die morele verpligting om
iets terug te gee aan die samelewing en eties op te tree.
Werkloosheid, ongelykheid en armoede
• Besighede wil hê dat hul kliënte soveel besteebare
inkomste as moontlik moet hê.
Definisie van korporatiewe sosiale
• As meer mense ordentlike werk het, kan meer mense
goedere/dienste koop. verantwoordelikheid (KSV)
• Verskaf goeie beleggingsgeleenthede. O2: Sosiale • KSV - die bereidwilligheid van besighede om sosiale
• Deur vrywilligers in te neem, kan die besigheid ekstra
werkers kry en gee dit die vrywilligers werkservaring verantwoorde- verpligtinge na te kom.
• Besighede het 'n verpligting om die lewensgehalte
vir toekomstige werk. likheid van van werknemers, aandeelhouers en die

Sample •

.
. besigheid

gemeenskap te verbeter.
KSV word beskou as 'n belegging in die toekoms van
die gemeenskap en besigheid.
‘n Onproduktiewe arbeidsmag • .


Summaries after sample •


Werkers is swak opgelei of nie opgelei nie.
Gee werknemers indiensopleiding en verskaf beurse.
.
• .

Wie is ‘n besigheid se
belanghebbendes?
• Die gemeenskap rondom ‘n besigheid - besighede floreer in 'n
MIV en vigs vooruitstrewende gemeenskap.
• MIV-positiewe werknemers kan nie hul pligte ten volle • Verskaffers - elke besigheid is afhanklik van sy verskaffer om voorraad,
uitvoer nie. grondstowwe of insette te bekom.
• Die besigheid moet 'n duidelike beleid jeens MIV- en vigs • Vakbonde.
hê, voer 'n bewusmakingsveldtog, versprei kondome, gee • Werknemers - besighede moet billike salarisse betaal en goeie
finansiële ondersteuning aan NRO's wat MIV-positiewe werksomstandighede, opleiding, ontwikkeling en werksekerheid bied.
mense help en verskaf teenretrovirale middels. • Mededinger - mededinging laat jou kreatief dink of verenig.
• . • Die regering - die regering se regulasies beperk besighede.
• Verbruikers - besighede moet verseker dat hul produkte/dienste van
goeie gehalte, veilig en teen billike pryse is.


GR10 BS K2-O2 Breinkaart Via Afrika Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
October 13, 2025
Number of pages
24
Written in
2025/2026
Type
Summary
R97,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4,4
(73)
Sold
708
Followers
194
Items
781
Last sold
21 hours ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions