Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 33 pages
Summary

Summary Graad 10 Besigheidstudies Kwartaal 1 Opsommings (Via Afrika)

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 33 pages

Hierdie produk bevat al die werk vir Besigheidstudies Graad 10, kwartaal 1 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans. Onderwerp 1:  Die mikro-omgewing. Onderwerp 2:  Die markomgewing. Onderwerp 3:  Die makro-omgewing. Onderwerp 4:  Die verband tussen die mikro-, mark- en makro-omgewings. Onderwerp 5:  Besigheidsektore. Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening. Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume. Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.

Content preview

Algemene bestuur
Bestuursvlakke Wat is ‘n mikro-omgewing?
• Visie – die besigheid se droom en wat dit wil bereik.
• Topvlakbestuur - neem langtermyn strategiese besluite.
• Missieverklaring – die doel en basiese aktiwiteite van
• Middelvlakbestuur - neem mediumtermyn taktiese besluite.
die besigheid.
• Laervlakbestuur - neem roetinebesluite en hou toesig oor
• Doelwitte – langtermyn-doelstellings om 'n gevoel van
daaglikse aktiwiteite.
rigting te gee.
• Oogmerke – verduidelik hoe die besigheid die
doelwitte sal bereik.
Bestuurstake • Organisasiekultuur - die ‘persoonlikheid’ van die
besigheid.
• Beplanning - die proses van doelwitte stel en
• Organisatoriese hulpbronne - bates van die besigheid
besluit hoe om aktiwiteite uit te voer.
wat gebruik word om goedere/dienste te produseer.
• Organisering - die proses om hulpbronne te O1: Die mikro-
Sample


organiseer om doelwitte te bereik.
Leiding - lei, motiveer en inspireer.
Beheer - maak seker dat die aktiwiteite korrek
uitgevoer word.
omgewing (A)



Hooftake van 'n bestuurder – beplanning,
organisering, leiding en beheer.
Organogram – toon die vloei van instruksies en
terugvoer.


Summaries after sample
Administrasie Kantoorpraktyk en
Bestuur inligting inligtingstegnologie
• Voorsien ander departemente van relevante, akkurate en betroubare inligting. • Sentralisasie - organisering van administrasie in 1 kantoor.
• Rekeningkundige rekords moet behoorlik aangeteken word om finansiële state • Desentralisasie - organisering van administrasie in baie kantore.
op te stel en besluite te neem. • Verbeterde kommunikasie deur tegnologiese vooruitgang.
• Begrotings toon hoe die besigheid beplan om beplande inkomste te bestee. • Verbeterde kommunikasie met kliënte en verskaffers.
• Statistiek – versameling, ontleding en interpretering van numeriese • Dokumente kan geskandeer en aangepas word vir besigheidsgebruik.
data/inligting wat in besluitneming gebruik word. • .
• Kosteberekening help die besigheid om akkurate berekeninge te maak om te • .
sien of hulle 'n wins sal maak.
• .




GR10 BS K1-O1 Breinkaart Via Afrika Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)

,Sample
Summaries after sample

, Die institusionele omgewing Die fisiese omgewing
• Sluit amptelike en nie-amptelike prosedures vir wettige en effektiewe • Evalueer die beskikbaarheid, koste en volhoubaarheid van hulpbronne.
bedrywighede in. • Evalueer die beskikbaarheid en toeganklikheid van infrastruktuur soos
• Nie-amptelike kwessies - gebruike en tradisies van plaaslike gemeenskappe. vervoer, hawens, berging en telekommunikasie.
• . • Oorweeg omgewingsfaktore - lug-, grond-, water- of geraasbesoedeling.
• . • .
Die internasionale omgewing
• Politieke onsekerhede in Zimbabwe het gelei tot •
'n groot toestroming van vlugtelinge na Suid-
Betalingsbalans van die land
Afrika - verhoog die vraag na hulpbronne in SA. • Negatiewe betalingsbalans - as 'n land meer
• Gebeurtenisse buite SA se grense kan plaaslike invoer as uitvoer.
besighede direk beïnvloed. O3: Die makro- • 'n Positiewe betalingsbalans lei tot 'n sterker
• .
• .
omgewing rand teenoor ander geldeenhede - maak
ingevoerde goedere goedkoper.

Sample

Die regs- en politieke omgewing
Positiewe politieke omgewing – goeie verhouding
tussen 'n stabiele regering en besigheid.



.

Inkomsteverspreiding
• Die regstelsel het jurisdiksie om toesig te hou oor

Summaries after sample
indiensneming, belasting, werkplek, handelsmerkregte,
patentregte, intellektuele eiendomsregte, transaksies,
eiendom-/eienaarsregte, verbruikersaangeleenthede,
billike mededinging en beskerming van die omgewing.




Herverspreiding van inkomste - laat mense in die laer
inkomstegroepe toe om goedere en dienste te koop wat hulle
andersins nie sou kon bekostig nie.
Werkloosheid - hoë werkloosheid verminder die mark vir
• . besighede om te verkoop.
• MIV en vigs - ekonomies aktiewe individue wat MIV-positief
Die tegnologiese omgewing word, beïnvloed die land se produktiwiteit.

• Aanlyn inkopies vergroot die potensiële kliëntebasis en skep nuwe
besigheidsgeleenthede.
• Outomatiese toerusting benodig minder werknemers en doen
Die sosiale, kulturele en demografiese omgewing
gevaarlike/herhalende werk in plaas van mense. • Die makro-omgewing se sosiale en kulturele aspekte beïnvloed sakebedrywighede.
• Rekenaars maak voorsiening vir die ontwikkeling en opneem van • Demografie - bevolkingseienskappe soos ouderdom, geslagsbalans, opvoeding,
idees. vaardighede en rassegroepe.
• Posdienste, fakse, boodskappers en koeriers is deur e-posse vervang. • Besighede moet aanpas by veranderinge in die gemeenskap se demografie,
• Videokameras en rekenaars maak dit moontlik om vergaderings te opvoedingsvlakke, norme, waardes en houdings teenoor gesondheid en leefstyl.
hou sonder om die huis te verlaat.
• .

GR10 BS K1-O3 Breinkaart Via Afrika Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)

,Sample
Summaries after sample

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
October 13, 2025
Number of pages
33
Written in
2025/2026
Type
Summary
R92,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4,4
(73)
Sold
708
Followers
194
Items
781
Last sold
21 hours ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions