Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 20 pages
Summary

Summary Besigheidstudies Graad 10 Kwartaal 3

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 20 pages

Besigheidstudies Graad 10 kwartaal 3 opsomming vanuit die VERKEN handboek (CAPS).

Content preview

Besigheidstudies – Graad 10 – Kwartaal 3 – Opgesom uit die VERKEN handbook


INHOUDSOPGAWE:
Onderwerp 10: Kreatiewe denke en probleemoplossing Bl 2 - 7
Onderwerp 11: Besigheidsgeleenthede en verwante faktore Bl 7 - 10
Onderwerp 12: Faktore wat besluite oor die ligging van ‘n besigheid beinvloed Bl 10 - 12
Onderwerp 13: Kontrakte Bl 12 - 14
Onderwerp 14: Die aanbieding van besigheidsinligting Bl 15 - 16
Onderwerp 15: Die Besigheidsplan Bl 17 - 20




1|Page

, Onderwerp 10: Kreatiewe denke en probleemoplossing
Eenheid 1: Kreatiewe denke om entrepreneursgeleenthede te genereer




 Kreatiwiteit beteken = Om te maak / produseer.
 Kreatiwiteit in Besigheid benodig = Oorspronklikheid + Innovering.
Sleutelwoorde:
Kreatiwiteit in Besigheid = Om met nuwe en oorspronklike idees op te kom.
Innovering in Besigheid = Om die kreatiewe idees uit te voer deur nuwe planne, materiaal of
prosesse te ontwikkel.

1.1 Kreatiwiteit in Besigheid
 Kreatiwiteitd dra by tot hoër produktiwiteit & winsgewendheid deur die besigheid te help om:
op die bedreiging van mededingers te reageer en ‘n leier op sy gebied kan bly
beter produksiemetodes ontwikkel om kostes te spaar
sy reeks dienste uit brei
die beste produk / diens aan sy kliënte te voorsien
1.2 Kreatiewe denke om entrepreneursgeleenthede te genereer
 Is nodig voor ‘n besigheid begin word en in die bestuur daarvan.
o Begin: Nodig om geleenthede te indentifiseer
o Later: Nodig om ‘n voorsprong oor mededingers te behou
Hoe moedig jy kreatiewe denke aan en los problem op?
 Luister na ander se idees
 Aanvaar alles kan verander of verbeter word
 Stop negatiwiteit
 Meng met kreatiewe mense
 Vra of iets op ‘n ander manier gedoen kan word.




2|Page

,  Linker brein = Logika & redenasie
 Regter brein = Emosies & kreatiwiteit
1.3 Kreatiwiteit in die identifisering van besigheidsgeleenthede
Entrepreneurs moet kreatief wees om geleenthede te skep en daaraan dink oor hoe sy idees in
regte omstandighede toegepas kan word.
Entrepreneurs kan nie die besigheidsomgewing verander of beheer nie.
Geleenthede om kreatiwiteit te gebruik by besigheidsidees kom voor wanneer:
o Omstandighede verander
o Daar teenstrydigheid is
o Daar verwarring is
o Daar leemtes in inligting is

Eenheid 2: Pobleemoplossing
Sleutelwoorde:
Beperkings = iets wat dinge terughou
Dinkskrum = groepsaktiwiteit om idees te genereer
Lewensvatbaar = praktiese / iets wat suksesvol gebruik kan word
Navorsingsvaardighede:
 Watter inligting jy nodig het
 Waar om die inligting te kry
 Hoe om die regte inligting te kies om te help met die oplossing
 Hoe om die inligting reg te gebruik


Probleemoplossing vs Besluitneming:
 Probleemoplossing begin met ‘n probeem wat herken word, inligting gesoek word om die probleem
te verstaan en stappe beplan word op die probleem reg te stel sodat dit opgelos word nie nie weer
gebeur nie.
 Besluitneming is om besluite te neem wat ‘n besigheid vorentoe laat beweeg om die besigheid se
oogmerke / mikpunte te behaal. Daar moet inligting ingesamel word voor besluite geneem kan
word.

3|Page

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
August 2, 2023
Number of pages
20
Written in
2023/2024
Type
Summary
R150,00
Purchased by 6 students

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
fasaavn
5,0
(3)
Sold
8
Followers
7
Items
4
Last sold
1 year ago


Reviews from verified buyers



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions