Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 30 pages
Summary

Summary Gr 10 Besigheidstudies T1 2026 Opgesom deur Juffrou Ansie

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 30 pages

Hierdie graad 10 Besigheidstudies-notas is ontwerp om leerders te help om deeglik voor te berei vir die 2026 Kwartaal 1-toets. Die inhoud word saamgestel uit 'n reeks Impaq-assesserings (Toetse en Take van 2020–2025) en stelselmatig volgens die KABV-kurrikulum gerangskik. Leerders word stap vir stap deur die mikro-, mark- en makro-omgewings gelei, sowel as verwante onderwerpe soos besigheidsfunksies, bestuursvlakke, finansiering, aankope, openbare betrekkinge en menslike hulpbronfunksies.

Content preview

1



BESIGHEIDSTUDIES
GRAAD 10
2026
KWARTAAL 1 TOETS
Test 2023 G10 ~ Besigheidstudies © Impaq, Task 2023 G10 ~ Besigheidstudies © Impaq, Test 2020 G10 ~ Besigheidstudies © Impaq, Test 2022 G10 ~
Besigheidstudies © Impaq. TEST T!_2025.


Hierdie graad 10 Besigheidstudies-notas is ontwerp om leerders te help om deeglik voor te berei vir die
2026 Kwartaal 1-toets. Die inhoud word saamgestel uit 'n reeks Impaq-assesserings (Toetse en Take van
2020–2025) en stelselmatig volgens die KABV-kurrikulum gerangskik.

Leerders word stap vir stap deur die mikro-, mark- en makro-omgewings gelei, sowel as verwante
onderwerpe soos besigheidsfunksies, bestuursvlakke, finansiering, aankope, openbare betrekkinge en
menslike hulpbronfunksies.


Vir meer hulpbronne, kontak Juffrou Ansie -

Sterkte

Juffrou Ansie
INHOUD:

KOMPONENTE VAN DIE MIKRO, MARK & MAKRO OMGEWINGS. 3
DIE MIKRO-OMGEWING 5
Agt besigheidsfunksies 6
Funksies in die besigheid 7
BESTUURSVLAKKE 8
FINANSIERING 9
SOORTE FINANSIERING 11
AANKOOPFUNKSIE 11
OPENBARE BETREKKING 12
MENSLIKEHULPBRONFUNKSIE 13
ADMINISTRATIEWE FUNKSIE 15

@Juffrou_ Ansie

, 2


DIE KONSEP VAN KWALITEIT/ GEHALTE 15
DIE MARKOMGEWING 16
DIE MAKRO-OMGEWING 20
EKONOMIESE OMGEWING 20
DIE SOSIALE, KULTURELE EN DEMOGRAFIESE OMGEWING 20
DIE TEGNOLOGIESE OMGEWING 20
REGS- EN POLITIEKE OMGEWING 21
DIE INTERNASIONALE OMGEWING 26
DIE INSTITUSIONELE OMGEWING 26
VERHOUDING VAN MIKRO, MARK EN MAKRO OMGEWINGS 27
BESIGHEIDSEKTORE 27


Meervoudigevrae

Belastingontduiking
Besighede en individue wat nie al hul inkomste by die SAID
verklaar nie, en nie die korrekte bedrag belasting betaal nie.
Die Sodra die teikenmark geïdentifiseer is, moet die onderneming
bemarkingsmengsel die bemarkingsmengsel uitwerk wat die behoeftes van die
teikenmark die beste bevredig.
↘ Prys– moet prysbeleide vasstel en pryse vasstel wat vir
verbruikers aanvaarbaar sal wees.
↘ Produk– 'n fisiese produk of diens wat ontwerp is om
verbruikers se behoeftes te bevredig.
↘ Plek– die verspreiding van die produkte na die regte
plekke om dit maklik toeganklik vir verbruikers te maak.
↘ Bevordering– verbruikers in te lig, oorreed en te herinner
aan die produk.
↘ Mense- Dit verwys na werknemers, bestuur, direkteure en
aandeelhouers. /Alle mense betrokke by die verkoop
van die produkte
↘ Proses- Verwys na prosesse wat ontwerp en
geïmplementeer is om 'n aangename inkopie-ervaring
te verseker.
↘ Fisiese omgewing- Verwys na die omgewing waar
goedere en dienste verkoop/diens gelewer word.
BEGROTING 'n Finansiële plan waarvolgens hulpbronne vir spesifieke
aktiwiteite uitgereik word.
DATA • Verwys na rou, onverwerkte feite.
• Data kan van ander besigheidsfunksies binne die
besigheid ingesamel word.
• Data moet verwerk word voordat dit as inligting gebruik
kan word.

@Juffrou_ Ansie

, 3


• • Data kan met die hand verwerk word of met behulp
van tegnologie soos rekenaars
INLIGTING • Verwys na verwerkte data wat spesifieke kennis aan
bestuurders gee om besluite te neem.
• Inligting kan met die hand gestoor word in lêers, bokse,
rakke, rekenaars, ens.
• Dit is belangrik om ’n rugsteun te hê vir alle gestoorde
inligting op rekenaars of ander elektroniese toestelle
ingeval dit beskadig word.
• • Die meeste besighede gebruik elektroniese toestelle
soos geheuestokkies en CD's om inligting te stoor.
Elemente van • Polities
PESTWO • Ekonomies
• Sosiaal
• Tegnologies
• Regs
• Omgewings
Kapitaalbegrotings • Bepaal of ’n organisasie se langtermynbeleggingsplanne
die moeite werd is om na te streef.
• Bepaal die vaste kapitaal.
• Beplan die aankoop, opgradering en verandering van
die vaste bates soos geboue, masjinerie, toerusting, ens.
Kontantbegrotings • Bepaal of inkomste voldoende sal wees om uitgawes te
dek.
• Bepaal die bedryfskapitaal.
• Beoordeel of die besigheid al die behoeftes vir sy bedryf
sal kan koop.

KOMPONENTE VAN DIE MIKRO, MARK & MAKRO OMGEWINGS.




@Juffrou_ Ansie

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
January 19, 2026
Number of pages
30
Written in
2025/2026
Type
Summary
R105,50

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes
4,8
(77)
Sold
1066
Followers
225
Items
416
Last sold
16 hours ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions