Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Onderwerp 1: Inleiding tot Kommunikasie Studie eenheden 1 & 2

Rating
-
Sold
2
Pages
36
Uploaded on
06-02-2021
Written in
2020/2021

Summary in AFRIKAANS on the first Subject: Inleiding tot kommunikasie. Includes Activities and Questions found in the study guide. Also has two mind-maps included for said summary. Opsomming in Afrikaans: Onderwerp 1, Inleiding to kommunikasie. Aktiwiteite ingesluit asook vrae uit die studie gids. Twee breinkaarte vergesel die opsomming

Show more Read less
Institution
Course

Content preview

Onderwerp 1 Inleiding tot Kommunikasie Studie-eenheid 1




AFK1502
| Inleiding tot Teksontwerp in Afrikaans | UNISA | Basiese Teksvaardighede |


Oorsig INHOUD
1.1 Inleiding
Wanneer jy hierdie
studie-eenheid 1.2 Kommunikasiedoelwitte
deurgewerk het,
1.3 Kommunikasievaardighede
behoort jy:
1.4 Kriteria vir suksesvolle kommunikasie
• Te weet wat die
vernaamste 1.5 'n Eenvoudige kommunikasiemodel
kommunikasiedoel
witte is en hulle te
INLEIDING
kan herken in
geskrewe tekste Die twintigste eeu is gekenmerk deur geweldige
vordering op die gebied van kommunikasie. Beroepslui
• Insig te hê in die
spandeer meer as die helfte van hulle tyd aan
aard van
kommunikasieaktiwiteite soos die volgende:
kommunikatiewe
vaardighede • die bywoon van vergaderings

• Die kriteria vir • die voer van telefoongesprekke

suksesvolle • die skryf van briewe, e-pos, memorandums en verslae
kommunikasie te ken
•die aanbied van mondelinge voorleggings
• Die rolspelers in die
kommunikasieproses
te kan identifiseer




AFK1502 Opsomming: M du Toit Basiese Teksvaardighede Bladsy 1

,Onderwerp 1 Inleiding tot Kommunikasie Studie-eenheid 1



Kommunikasie is steeds ondoeltreffend in sommige gevalle:

Tegnologie - onverstaanbare briewe, vorms enverslae
alleen
lei nie tot beter - vergaderings waarin struktuur ontbreek
kommunikasie
- swak voorligtingstekste
nie



Sekondêre en tersiëre onderwys:

-skoliere en studente se onvermoe om te spel, te formuleer, te
struktureer en logies te argumenteer
Tradisionele taal
onderwys het - tradisionele taalonderwys het te min aandag bestee aan die
kommunikatiewe verbetering van kommunikatiewe vaardighede.
vaardighede ver
waarloos Die fokus van taalonderrig is besig om te verander:

Van 'n grammatika-en letterkundegeoriënteerde model na ’n
kommunikatiewe model


So 'n kommunikatiewe benadering tot taalonderrig word reeds
oorsee gevolg
'n Kommunikatie
we benadering Spesiale vermelding verdien die boek “Leren communiceren
tot (Steehouder e.a. 1992: 1999), ’n suksesvolle handboek op die
taalonderrig terrein in Nederland.




AFK1502 Opsomming: M du Toit Basiese Teksvaardighede Bladsy 2

,Onderwerp 1 Inleiding tot Kommunikasie Studie-eenheid 1




KOMMUNIKASIE DOELWITTE

Ons kommunikeer om:

1. Inligting oor sake of gebeure oor te dra:

• boeke, tydskrifte, korrespondensie en brosjures.

Na sulke tekste verwys ons in die vervolg as informatiewe tekste

2. Om ander te oorreed:

• Politieke toesprake, advertensies en voorligtingstekste.

Tekste wat probeer oorreed om van standpunt of gedrag te verander staan bekend as
oorredende of persuasiewe tekste.

3. Instruksies:

• handleidings en gebruiksaanwysings

Na sulke tekste verwys ons as instruktiewe tekste

Lesers het gewoonlik nie insae in die oorspronklike
Die skrywer van kommunikasiedoelwit nie.
die teks bepaal
Die doelwit is gevestig in die skrywer van die teks se kop.
die
kommunikasie Die intensie van die teks-skrywer (die rede hoekom die skrywer die
doelwit
teks skryf)


Die doelwit van die teks-leser kan verskil van die doelwit van

die teks-skrywer.

Voorbeeld: Ek skryf ’n teks om jou te oortuig om ’n skootrekenaar te
Lesers se doelwit koop, maar jy lees die teks om uit te vind hoe om ’n skootrekenaar te
te kan verskil gebruik.
van Hoe weet 'n mens nou watter doelwit die skrywer met ’n teks gehad
die skrywer s'n het?

Ons bepaal dit deur te kyk na:

• tekstipe

• teksinhoud


AFK1502 Opsomming: M du Toit Basiese Teksvaardighede Bladsy 3

,Onderwerp 1 Inleiding tot Kommunikasie Studie-eenheid 1


AKTIWITEIT 1.1
Skryf by elkeen van onderstaande tipes teks neer watter kommunikasiedoelwit die skrywer
daarvan gewoonlik het:

1. direktebemarkingsbrief Oorredend/persuasief

2. resep Instruktiewe teks

3. voëlgids Informatiewe teks

4. gebruiksaanwysing Instruktiewe teks

5. advertensie koerantberig Oorredend / persuasief




Waarom skryf iemand ’n advertensie of direktebemarkingsbrief?

Die doel is om die leser aan te spoor om 'n produk of diens te koop.

Jy is onder geen verpligting om dit te doen nie; daarom probeer die
skrywer jou oorreed met argumente oor hoekom dit tot jou
voordeel sou wees.

In ’n gids / koerantberig is inligting objektief & feitlik.
Tekstipe vir
kommuni- Die skrywer wil onbekende of nuuswaardige inligting oor, dus is die
kasiedoelwitte kommunikasiedoelwit informatief van aard.

Gebruiksaanwysings vir ’n elektriese apparaat / resep word gebruik
om aan jou te verduidelik hoe jy sekere handelinge moet uitvoer.

Sulke tekste is dus instruktief van aard.

As leser het jy sekere verwagtings oor die inhoud van’n teks deur
bloot in ag te neem wat die konvensies van die tekstipe is




AFK1502 Opsomming: M du Toit Basiese Teksvaardighede Bladsy 4

,Onderwerp 1 Inleiding tot Kommunikasie Studie-eenheid 1



Lesers het sekere verwagtings van die tekstipe nuusartikel en die
inligting wat dit bevat.

Daarom is dit vreemd wanneer ’n joernalis sy of haar persoonlike
opinie lewer.

Teksinhoud dien Sou hy of sy wel 'n onbevestigde stelling wou maak, sal dit
as leidraad vir
kommunikasie "verpak word in objektiewe taal: "Daar is gerugte in omloop dat of
doelwitte Uit betroubare bron word verneem dat ..

Die teksinhoud self moet ook voldoen aan die kriteria van die
tekstipe.

Elke tekstipe het dus bepaalde onderskeidende kenmerke. Skrywers
volg sekere konvensies as hulle tekste skryf

Jou kennis as leser, bepaal hoe jy die teks tipes kan onderskei.

Hier volg sommige kenmerke:

1. inhoud

2. register

3. struktuur

4. vorm

5. tipografie

6. uitleg



Party adverteerders probeer hulle produkinligting in die vorm van n koerant-
of tydskrifartikel aanbied.

(In Engels advertorial)

Die sender wil hê dat jy die inligting in die teks aanvaar as feite omdat die
leser ’n objektiewe standpunt verwag.
As die sender van n oorredende boodskap(soos n advertensie)dit dus vermom
as n nuusartikel word dit gedoen met die hoop dat die leser die inligting as
betroubaar en objektief sal aanvaar-en dus die produk of diens makliker sal
koop



AFK1502 Opsomming: M du Toit Basiese Teksvaardighede Bladsy 5

, Onderwerp 1 Inleiding tot Kommunikasie Studie-eenheid 1




KOMMUNIKASIEVAARDIGHEDE

Daar is metodes, tegnieke of strategie om 'nkommunikasietaak aan
te pak.

Ondervinding slyp hierdie vermoëns.

Sekere tekssoorte het spesifieke vereistes.

• hoe n goeie sakebrief of verslag lyk:

• in watter tipe teks argumente verlang word.
Daar bestaan • hoe die struktuur van ' n evaluerende teks lyk.
strategieë om
kommunikasie Ervare kommunikeerders weet hoe die eindproduk veronderstel is
take aan te pak om te lyk.

Daarom moet hulle kan aflei waarom kommunikasie ondoeltreffend
is.

Kort daar elemente, is die teks te ingewikkeld ens.

Na die evaluasie kom probleemoplossingstrategieë.

Sulke strategie kan aangeleer word en maak dat jy die mees
toepaslike oplossing kan kies uit ’n aantal moontlike oplossings


As student of werknemer werk jy onder ander omstandlighede as
Algemene taal
op skool.
vaardighede moet
verfyn word en Jy het dus meer gespesialiseerde kommunikasie vaardighede nodig
gespesialiseerd
raak



Vier metodes om jou Kommunikasievaardighede te verbeter:

1. Leer watter vereistes spesikfieke teks-soorte aan moet voldoen.

2. Vergroot jou diagnosevaardigheid deur blootstelling.

3. Besluit op ’n probleemoplossings-strategie wat in lyn is met die diagnose

4. Verbreed jou kommunikasie ondervinding deur met ’n verskeidenheid van tekste te
werk.


AFK1502 Opsomming: M du Toit Basiese Teksvaardighede Bladsy 6

Written for

Institution
Course

Document information

Uploaded on
February 6, 2021
Number of pages
36
Written in
2020/2021
Type
SUMMARY

Subjects

$3.09
Get access to the full document:

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Get to know the seller
Seller avatar
m2mathtraining

Get to know the seller

Seller avatar
m2mathtraining University of South Africa (Unisa)
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
2
Member since
5 year
Number of followers
2
Documents
0
Last sold
3 year ago

0.0

0 reviews

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions