1
LEWENSWETENSKAPPE
Vraestel 2
DNS - DIE KODE VAN DIE LEWE
SLEUTELBEGRIPPE
DNS - Deoksiribosenukleiensuur
Vier stikstofbasise
Adenien
Timien
Guanien
Sitosien
Nukleêre DNS - in die nukleus (kern) aangetref
word
Oorerflike - genetiese inligting wat vanaf die ouer
na die nakomeling oorgedra word
UITKENNING
Dubbelstring
Besit timien in plaas van urasiel
A verbind met T
G verbind met C/S
LIGGING
Kern
Mitochondria
Chlorplaste [PLANTE]
, 2
NUKLEUS EN DIE SEL
GESKIEDENIS VAN DNS
1952 - Rosalind Franklin en Maurice wilkins ondersoek
struktuur van DNS deur x-straal
1953 - Doen onafhanklike ondersoek oor DNS, Nadat hulle
Franklin se beelde gesien het, stel hulle ‘n 3-D
dubbele heliks model vir DNS voor
1962 - Watson en Crick ontavng nobel prys vir ontdekking
van struktuur. Wilkins ontvang ‘n prys vir sy X-
straal fotografie. Franklin is oorlede aan kanker
RNS
SLEUTELEGRIPPE
Ribosenukleiensuur
Vier stikstofbasisse
Adenien
Urasiel
Guanien
Sitosien
, 3
UITKENNING
Enekelstring
Besit urasiel in plaas van timien
A verbind met U
G verbind met C/S
ROL VAN RNS
Drie soorte RNS belangrik vir proteiensintese met
elkeen wat n unike rol speel
LIGGING
Nukleus
Ribosome
Sitoplasma
DNS PROFILERING
GEBRUIKE
Misdadigers te identifiseer
Vader en moederskap te bewys
Oorsake van genetiese afwykings te bepaal
Verenigbaarheid van weefseltipes te bepaal
Naasbestaanders te identifiseer