Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 12 pages
Summary

Summary Tegnologie Graad 9 Kwartaal 1 (Vandag-handboek)

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 12 pages

. (.)

Content preview

0

, Inhoudsopgawe
Hoofstuk 1 : Eerstehoekse ortografiese projeksietekening ....................................................... 2
Eenheid 1 : Voor-, bo- en syaansigte ........................................................................................... 2
Eenheid 2 : Lynsoorte en tekenkonvensies .................................................................................. 4
Eenheid 3 : Teken met instrumente .............................................................................................. 5
Eenheid 4 : Pak ‘n ontwerpprobleem aan ..................................................................................... 6
Hoofstuk 2 : Kragtesterktes en eienskappe van materiale ......................................................... 7
Eenheid 1 : Kragte en laste wat op strukture inwerk .................................................................... 7
Eenheid 2 : Sterkte van materiale onder die werking van kragte .................................................. 8
Eenheid 3 : Eienskappe van kontruksiemateriale ......................................................................... 9




1

, Hoofstuk 1 : Eerstehoekse ortografiese
projeksietekening
EENHEID 1 : VOOR-, BO- EN SYAANSIGTE

Woordelys
Term Definisie
’n Soliede voorwerp wat twee identiese punte het, met plat kante tussen
Prisma
hulle.

Eerstehoekse ortografiese projeksietekening
• Eerstehoekse ortografiese projeksie is die tekening van die onderskeie aansigte van ʼn
voorwerp.
• Elke aansig het twee dimensies.
• Om daardie rede word hierdie aansigte 2D-tekeninge genoem.

Die vooraansig
• Die aansig soos gesien van die voorkant van die voorwerp, het die breedte en hoogte van die
voorwerp.

Die bo-aansig
• Die aansig van die voorwerp soos van bo gesien, het die breedte en diepte van die voorwerp.

Die sy-aansig
• Die aansig soos gesien van die sykant van die voorwerp, het die diepte
en hoogte van die voorwerp.
• Die sy-aansig kan óf die linkeraansig óf regteraansig wees.
• Die vooraansig is geposisioneer bokant die bo-aansig.
• Die bo-aansig is geposisioneer onder die vooraansig.
• Die linkeraansig is regs van die vooraansig geposisioneer.

Ons kan byvoorbeeld die posisie van die prismas op enige van
die volgende maniere beskryf
• Die onderste vlak van elke prisma raak die horisontale vlak.
• Die groen prisma is links en voor die ander prismas.
• Die geel prisma is regs aan die agterkant van die ander prismas.
• Die rooi prisma is agter die groen prisma, maar voor die geel prisma.

Die belangrikheid van syaansigte
• Die doel van enige werkstekening is om alles oor ’n voorwerp so duidelik en effektief as
moontlik te kommunikeer.




2

, Hoe om voor-, bo- en syaansigte te teken
• Om die nuwe linkeraansig te teken, moet ons eers vir onsself kan voorstel
dat ons die vertikale vlak na regs kan vou op dieselfde manier wat ons
die horisontale vlak ondertoe kan vou.

Op hierdie manier
• Verskyn die boaansig onder die vooraansig.
• Verskyn die linkersy-aansig aan die regterkant van die vooraansig.

Stap 1
• Teken die voor- en boaansigte van die prismas.
• Onthou om die horisontale grondlynte toon.
• Onthou dat die vooraansig in die rigting van pyltjie A gesien word.
• Die boaansig word in die rigting van pyltjie B gesien.

Stap 2
• Teken die vertikale grondlyn.
• Die vertikale grondlyn is drie divisies weg vanaf die regteroppervlakke
van die rooi en groen prismas

Stap 3
• Ons wil die linkeraansig, gesien deur ’n persoon wat in die rigting van
pyltjie C kyk, teken.
• ’n Persoon wat van hierdie posisie af kyk, sal die linkeroppervlakke van
die geel en rooi prismas eerste sien.
• Ons teken daarom eerste die linkeraansig van hierdie prismas.
• Dit vertel ons ook dat die linkeraansig van die geel prisma iewers in die
kwadrant tussen die geel konstruksielyn en die horisontale grondlyn
geposisioneer moet word.

Stap 4
• Gebruik ligte konstruksielyne om die breedte van die geel prisma in die
boaansig oor te dra na die kwadrant waar die linkeraansig geteken sal
word.
• Hulle word dan teen 45° oorkruis oor die diagonale van die
vierkantrooster geteken totdat hulle die horisontale grondlyn bereik.
• Van daar af word hulle vertikaal geprojekteer totdat hulle die lyn bereik
wat die prisma se hoogte vanaf die vooraansig trek.

Stap 5
• Gebruik dieselfde prosedure om die oorblywende prismas te plaas en teken dan elk van die
oorblywende prismas.
• Teken eers die prismas wat ’n mens kan sien en teken dan daardie prismas wat deels in die
linkeraansig verberg is.




3

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
January 22, 2021
File latest updated on
February 16, 2023
Number of pages
12
Written in
2022/2023
Type
Summary
$3.17

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
skoolnotas
4.7
(209)
Sold
2588
Followers
1428
Items
93
Last sold
3 days ago

Reviews from verified buyers



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions