Graad 9 NW opsommings
Wat is n sel ?
- Dis n basiese strukturele en funksionele eenheid waaruit alle lewende organisms bestaan.
- Lewende organisms sluit diere, plante, bakteriee, swamme en fungi in.
- Selle Is mikroskopies klein wat beteken dit kan nie met die oog gesien word nie
Komponente waaruit n plant en diersel bestaan
1. Selmembraan
2. Sitoplasma
3. Kern
4. Organelle
1. Selmembraan
- Hy omring die sel
- Laat toe dat sekere stowwe in en uit die sel beweeg
- Lewend, dun en buigsaam
2. Sitoplasma
- Dis n vloeistof waarin chemiese prosesse in die sel plaasvind
- Die grootste deel van die sel bestaan uit die sitoplasma wat n jellie-agtige stof is
- Dis kleurloos
3. Kern/nucleus
- Word deur die kernmembraan omring
- Daar is n nucleus/kernliggaampie in die kern
- Bevat die DNA van die sel
- Bevat oorerflike karaktereienskappe wat dinge soos die kleur van die o een hare
bepaal
- Elke persoon se DNA is uniek
- Die kern beheer die lewensfunksies en prosesse van die sel
4. Organelle
- Sluit die mitochondria en vakuool in
- Verantwoordelik vir respirasie in selle en stel energie uit voedsel vry
1
,- Selle wat baie aktief is sal meer mitochondria he as as selle wat minder aktief is
voorbeeld van plantsel onder die mikroskoop
Eienskappe wat gesien kan word
- Daar is n selwand sigbaar
- Nukleus is sigbaar
- sitoplasma sigbaar
Verskil tussen plant en dierselle
Plantsel Diersel
SELWAND Teenwoordig Ontbreek
Bestaan uit
lewelose,onbuigsame
sellulose.
Gee vorm aan die plant en
bied beskerming
2
, SELVORM Reelmatige vorm Geen vaste vorm nie
Onbuigsaam en stewig
VAKUOOL Groot vacuole Klein vacuole
Dra tot die vorm van die Vakuole in dierselle is
plantsel by tydelik of ontbreek
Word as stoorplek vir
nutrient water en
afvalprodukte gebruik
CHLOROPLAST -Kom voor in groen plante Dierselle bevat geen
- Bevat chlorofil wat groen chloroplaste nie
plante instaat stel om te
fotosinteer
Verskillende soorte selle in die liggaam
1. Stamselle
- Die selle het die vermoe om
Te verdeel en in verskillende selle te ontwikkel
- Kom voor in senuweeselle, spierselle en beenselle
by Unknown
Author is licensed
under
2. Spierselle
3
, - Die selle trek saam en ontspan en maak ook beweging moontlik
by Unknown Author is
licensed under
3. Senuweeselle
- Vervoer elektriese impulse deur middel van die senuwee of rugmurg
by Unknown Author is licensed
under
4. Rooibloedliggaampies
- Vervoer suurstof regoor die liggaam
by Unknown Author is licensed under
5. Epiteelselle
4