REKENAAR
REKENAAR:
Programmeerbare elektroniese toestel
Hooffunksie: om data na inligting / instruksies te verwerk
aanvaar / verwerk / stoor / afvoer
programme wat vir die rekenaar aandui hoe om ‘n taak
DATA ‘n Versameling onverwerkte inligting, Soos beelde,
INLIGTING Verwerkte data wat die gebruiker kan gebru
Inligtingverwerkingsiklus
toevoer verwerking stoor afvoer kommunikasie
VOORDELE VAN REKENAARS NADELE VAN REKENA
Spoed / Doeltreffend Gesondheidsrisiko‘s
Betroubaar Skending van privaatheid
Konsekwentheid Impak op arbeidsmag
Akkuraatheid Impak op die omgewing
Kommunikasie Rekenaarverslawing
Veeldoelige gebruike Internetveiligheidsrisiko’s
Verrigting van onmoontlike/moeilike take
, DIE BEDRYFSTELSEL
BEDRYFSTELSEL
dit is die stelselsagteware wat alle aktiwiteite binne die rekenaar beheer
‘n rekenaar kan nie sonder ‘n bedryfstelsel werk nie
dit is die eerste programme wat laai as jy ‘n rekenaar aanskakel
VOORBEELDE: Windows
MacOs (Apple)
Linux
Ios / Android (smartphones)
FUNKSIES VAN DIE BEDRYFSTELSEL
bestuur alle hardeware en sagteware
werk op ‘n lae vlak en gee instruksies aan die rekenaar
hanteer sekuriteit van die rekenaar
maak interaksie tussen programme moontlik
DIE KOPPELVLAK
dit is ‘n belangrike deel van die bedryfstelsel
dit is die manier hoe die inhoud op die rekenaar aangebied word
GUI- Graphical Users Interface
NUTSFASILITEITE
soos Sniping Tool en Calculator
is nuttig vir die gebruiker