Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Grade 12 Afrikaans Transactional formats and templates.

Rating
-
Sold
-
Pages
12
Uploaded on
30-09-2025
Written in
2025/2026

Grade 12 Afrikaans FAL. All long transactionals, ready prepared templates for every long transactional that can fit into any given exam topic.

Institution
Course

Content preview

Formele Sakebrief Template


Ek hoop dit gaan goed met u.​
Ek skryf hierdie brief om vir u te vertel van ____________________ (noem die doel van die
brief).


Eerstens wil ek graag noem dat ____________________.​
Dit is belangrik omdat ____________________.

Verder wil ek byvoeg dat ____________________.​
Hierdie saak beïnvloed ____________________ omdat ____________________.

Laastens wil ek graag verduidelik dat ____________________.​
Ek glo dit is nodig dat ____________________.


Ek hoop u neem my brief in ag.​
Dankie dat u die tyd geneem het om my brief te lees.​
Ek sien uit na u antwoord.

Formele Simpatiebrief Template


Ek het met hartseer gehoor van ____________________ (die persoon/saak).​
Ek skryf hierdie brief om my innige meegevoel aan u en u familie te betuig.


Ek weet dit is ’n moeilike tyd vir u.​
Ek wil hê u moet weet dat ek aan u dink en vir u krag en moed toewens.

Ons sal altyd onthou ____________________ (bv. die goeie eienskappe van die persoon / die
mooi herinneringe). Mag u troos vind in die liefde en ondersteuning van familie en vriende.


Ek hoop dat u vrede en vertroosting sal vind.​
Weet asseblief dat my gedagtes en gebede by u is in hierdie tyd.

, Formele Versoekbrief Template


Ek hoop dit gaan goed met u.​
Ek skryf hierdie brief om beleefd ’n versoek aan u te rig oor ____________________ (noem
kortliks die saak).


Eerstens wil ek verduidelik waarom ek hierdie versoek doen.​
Die rede is ____________________ (gee rede).

Verder glo ek dat dit voordelig sal wees omdat ____________________.​
Ek wil u vriendelik vra om in ag te neem dat ____________________.

Laastens wil ek noem dat ek bereid is om ____________________ (bv. saam te werk / reëlings
te tref / nodige dokumente te voorsien) om die versoek moontlik te maak.


Ek sal dit baie waardeer as u my versoek kan oorweeg.​
Dankie vir u tyd en aandag aan hierdie saak.​
Ek sien uit na u antwoord.

Formele Klagtebrief Template


Ek hoop dit gaan goed met u.​
Ek skryf hierdie brief om my ontevredenheid oor__ (noem die saak/produk/diens) uit te spreek.


Eerstens wil ek verduidelik wat gebeur het.​
Op ___________ (datum/geleentheid) het ek __________ (beskryf die probleem).

Ek was teleurgesteld omdat ____________________.​
Hierdie situasie het vir my baie probleme veroorsaak, soos ____________________.

Verder voel ek dat dit onregverdig is omdat ____________________.​
Ek glo dat ’n organisasie/maatskappy soos u verantwoordelik moet wees vir goeie diens en
kwaliteit.


Ek vra vriendelik dat u die saak so gou moontlik sal regstel.​
Ek sal dit waardeer as u vir my ’n oplossing kan gee, soos ____________________ (bv.
terugbetaling / vervanging / herstel).

Dankie vir u tyd en aandag.​
Ek sien uit na u spoedige antwoord.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
September 30, 2025
Number of pages
12
Written in
2025/2026
Type
SUMMARY

Subjects

$5.64
Get access to the full document:

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Get to know the seller
Seller avatar
shazanamia

Get to know the seller

Seller avatar
shazanamia
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
10
Member since
2 year
Number of followers
1
Documents
24
Last sold
9 months ago

0.0

0 reviews

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions