TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES
NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE
Acceleration due to gravity
g 9,8 m·s-2
Swaartekragversnelling
Gravitational constant
G 6,67 x 10-11 N⋅m2⋅kg-2
Swaartekragkonstante
Radius of Earth
RE 6,38 x 106 m
Straal van Aarde
Coulomb's constant
k 9,0 x 109 N⋅m2·C-2
Coulomb se konstante
Speed of light in a vacuum c 3,0 x 108 m·s-1
Spoed van lig in 'n vakuum
Charge on electron
e -1,6 x 10-19 C
Lading op elektron
Electron mass
me 9,11 x 10-31 kg
Elektronmassa
Mass of the Earth
M 5,98 x 1024 kg
Massa van die Aarde
TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES
MOTION/BEWEGING
v f = v i + a Δt Δx = v i Δt + 21 aΔt 2
2 2 ⎛ v + vi ⎞
v f = v i + 2aΔx Δx = ⎜ f ⎟ Δt
⎝ 2 ⎠
FORCE/KRAG
Fnet = ma w = mg
Gm1m2 fs
F= µ s = (max)
r2 N
f
µk = k
N
,WAVES, SOUND AND LIGHT/GOLWE, KLANK EN LIG
1
v=fλ T=
f
ni sin θi = nr sin θr c
n=
v
ELECTROSTATICS/ELEKTROSTATIKA
kQ 1Q 2 F
F= (k = 9,0 x 109 N⋅m2·C-2) E=
r2 Q
kQ W
E= 2 (k = 9,0 x 109 N⋅m2·C-2) V=
r Q
ELECTROMAGNETISM/ELEKTROMAGNETISME
ΔΦ
ε=−N Φ = BA cos θ
Δt
CURRENT ELECTRICITY/STROOMELEKTRISITEIT
Q V
I= R=
Δt I
1 1 1 1
= + + + ... R = r1 + r2 + r3 + ...
R r1 r2 r3
W = Vq W
P=
Δt
W = VI Δ t
P = VI
W= I2R Δ t
P = I 2R
2
V Δt V2
W= P=
R R
, Graad 11 Wetenskap Kernkonsepte
Graad 11 Fisika Definisies
Kragte en vektore Resultante vektor: die vektorsom van twee of meer vektore
Normale krag (FN): die krag of die komponente van ‘n krag wat ‘n opppervlak op ‘n voorwerp uitoefen wat daarmee in kontak
is, en wat loodreg op die oppervlak is, uitoefen
Wrywingskrag (Ff): die krag wat die beweging van ‘n voorwerp teenwerk en wat parallel aan die oppervlak werk
Statiese wrywingskrag (fs): die krag wat die neiging van beweging van 'n stilstaande voorwerp relatief tot die oppervlak
teenwerk
Kinetiese wrywingskrag (fk): die krag wat die beweging van 'n voorwerp relatief tot 'n oppervlak teenwerk
Newton se eerste wet van beweging: 'n Liggaam sal in sy toestand van rus of beweging teen konstante snelheid volhard
tensy 'n nie-nul resulterende/netto krag daarop inwerk
Newton se tweede wet van beweging: Wanneer 'n resulterende/netto krag op 'n voorwerp inwerk, sal die voorwerp in die
Newton se Wette
rigting van die krag versnel teen 'n versnelling direk eweredig aan die krag en omgekeerd eweredig aan die massa van die
voorwerp
Newton se derde wet van beweging: Wanneer voorwerp A 'n krag op voorwerp B uitoefen, oefen voorwerp B GELYKTYDIG
'n krag van gelyke grootte in die teenoorgestelde rigting op voorwerp A uit.
Newton se Universele Gravitasiewet: Elke deeltjie in die heelal trek elke ander deeltjie aan met 'n gravitasiekrag wat direk
eweredig is aan die produk van hulle massas en omgekeerd eweredig is aan die kwadraat van die afstand tussen hulle
middelpunte
Traagheid: die weerstand van 'n voorwerp teen enige verandering in sy toestand van beweging.
Gewig: gravitasiekrag, in newton (N), wat die Aarde op 'n voorwerp uitoefen
Brekingsindeks: die verhouding van die spoed van lig in vakuum (c) tot die spoed van lig in 'n materiaal (v)
Optiese digtheid: 'n maatstaf van die brekingskrag van 'n medium.
Normaal: Die lyn wat loodreg op die vlak van die oppervlak is
Invalshoek: Die hoek tussen die normaal op die oppervlak en die invallende ligstraal
Brekingshoek: Die hoek tussen die normaal op die oppervlak en die gebreekte ligstraal
Snell se wet: Die verhouding van die sinus van die invalshoek in een medium tot die sinus van die brekingshoek in die ander
Geometriese medium is konstant
Optika Grenshoek: die invalshoek in die opties digter medium waarvoor die brekingshoek in die opties minder digte medium 90° is
Totale interne weerkaatsing: die invalshoek is groter as die kritieke hoek en geen breking vind plaas nie; die straal word
eerder weerkaats
Ligbreking: die verandering in rigting van 'n ligstraal as gevolg van 'n verandering in spoed wanneer lig van een medium na 'n
ander van verskillende optiese digtheid beweeg
Weerkaatsingswet: Wanneer lig weerkaats word, is die invalshoek altyd gelyk aan die weerkaatsingshoek
Weerkaatsingshoek: Die hoek tussen die normaal op die weerkaatsende oppervlak en die weerkaatste straal
Golffront: 'n denkbeeldige lyn wat punte op 'n golf, wat in fase is, verbind
Huygen se beginsel: elke punt van 'n golffront dien as 'n puntbron van sferiese, sekondêre golwe wat voorwaarts beweeg teen
2D en 3D Golffront dieselfde spoed as die golf
Diffraksie: die vermoë van 'n golf om uit te sprei in golffronte wanneer die golf deur 'n klein opening of om 'n skerp kant
beweeg
Coulomb se Wet: die grootte van die elektrostatiese krag wat deur twee puntladings (Q1 en Q2) op mekaar uitgeoefen word, is
direk eweredig aan die produk van die grootte van die ladings en omgekeerd eweredig aan die kwadraat van die afstand (r)
tussen hulle.
Elektrostatika Elektriese veld: 'n gebied in die ruimte waarin 'n elektriese lading 'n krag ondervind. Die rigting van die elektriese veld by 'n
punt is die rigting waarin 'n positiewe toetslading sal beweeg indien dit by daardie punt geplaas word
Elektriese veld by ‘n punt: die elektriese veldsterkte by 'n punt is die elektrostatiese krag ondervind per eenheid positiewe
lading wat by daardie punt geplaas word
Faraday se wet: die grootte van die geïnduseerde emk oor die ente van 'n geleier is direk eweredig aan die tempo van
Elektromagnetisme
verandering van die magnetiese vloedkoppeling met die geleier.
Elektriese Ohm se Wet: die potensiaalverskil oor 'n geleier is direk eweredig aan die stroom in die geleier by konstante temperatuur
Stroombane Drywing: die tempo waarteen arbeid verrig word of energie oorgedra word
Bl. 3