100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.6 TrustPilot
logo-home
Exam (elaborations)

Graad 11 Besigheidstudies (BS) September Vraestel en Memo - 2025

Rating
-
Sold
3
Pages
22
Grade
A+
Uploaded on
10-09-2025
Written in
2025/2026

Graad 11 Besigheidstudies (BS) September Vraestel en Memo 2025: Totaal:  100 punte, Tyd:  90 min. Inhoud: Afdeling A: Kortvrae - Verpligte (20 punte). Afdeling B:  DRIE direkte/indirekte tiepe vrae | Keuse:  Beantwoord enige TWEE (40 punte). Afdeling C:  TWEE opsteltiepe vrae | Keuse:  Beantwoord enige EEN (40 punte). Onderwerpe wat in hierdie vraestel gedek word: Entre[reneuriese eienskappe Burgerskap en verantwoordelikhede Verander ’n besigheidsplan in ’n aksieplan Begin ’n onderneming gebasseer op ’n aksieplan Aanbied van besigheidsinligting Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. DAN SMI

Show more Read less
Institution
Course










Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
September 10, 2025
Number of pages
22
Written in
2025/2026
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers

Subjects

Content preview

Datum: SEPTEMBER 2025
Tyd: 1 ½ URE
Punte: 100
Graad: 11
Vak: BESIGHEIDSTUDIES
Vraestel: 1


Naam en Van:



INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.


1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings en dek VYF hoofonderwerpe.
AFDELING A: VERPLIGTEND
AFDELING B: Bestaan uit DRIE vrae.
Beantwoord enige TWEE van die drie vrae in hierdie afdeling.
AFDELING C: Bestaan uit TWEE vrae.
Beantwoord enige EEN van twee vrae in hierdie afdeling.
2. Lees die instruksies vir elke vraag aandagtig deur en let op wat vereis word.
Let daarop dat SLEGS die eerste TWEE vrae in AFDELING B en die EERSTE vrae
in AFDELING C nagesien sal word.
3. Nommer die antwoorde noukeurig volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik word. Geen punte sal toegeken word vir verkeerd genommerde
antwoorde nie.
4. Behalwe waar ander instruksies gegee word, moet antwoorde in volsinne geskryf
word.
5. Gebruik die puntetoekenning en aard van elke vraag om die lengte en diepte van 'n
antwoord te bepaal.




Bl www.summariessa.co.za Opsteller: DAN SMI
Graad: 11 Vak: Besigheidstudies Datum: SEPT 2025

, 6. Gebruik die tabel hieronder as 'n riglyn vir nasien en tydtoedeling wanneer elke
vraag beantwoord word.


AFDELING A VRAAG PUNTE TYD
A: KORTVRAE - VERPLIGTEND 1 20 15
2 20
B: DRIE direkte/indirekte tipe vrae
3 20 2 x 20
KEUSE: Beantwoord enige TWEE
4 20
C: TWEE opsteltipe vrae 5 40
45
KEUSE: Beantwoord enige EEN. 6 40
TOTAAL 100 90 MIN


7. Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy, bv. VRAAG 1 – nuwe
bladsy, VRAAG 2 – nuwe bladsy.
8. Jy mag 'n nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.
9. Skryf netjies en leesbaar


Hoofonderwerpe in hierdie vraestel
• Entre[reneuriese eienskappe
• Burgerskap en verantwoordelikhede
• Verander ’n besigheidsplan in ’n aksieplan
• Begin ’n onderneming gebasseer op ’n aksieplan
• Aanbied van besigheidsinligting




Bl www.summariessa.co.za Opsteller: DAN SMI
Graad: 11 Vak: Besigheidstudies Datum: SEPT 2025

, AFDELING A (VERPLIGTEND )

VRAAG 1

1.1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (AD) langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.5) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.6 D.


1.1.1 Watter van die volgende visuele hulpmiddels is die mees geskik om data of statistiek
duidelik voor te stel?
A. Grafiek
B. Kaart
C. Plakkaat
D. Prente


1.1.2 In watter scenario sal ’n brosjure die mees geskikte wees om te gebruik?
A. Verkoopsyfers te vertoon
B. Werknemer afwesighede aan te teken
C. Om ’n nuwe produk te adverteer
D. Om wetenskaplike proefresultate aan te bied


1.1.3 ’n .. is ’n gedetaileerde plan wat alle aktiwiteite met ’n tydraamwerk omskryf.
A besigheidsplan
B aksieplan
C plan van aksie
D werksplan


1.1.4 ’n ... is ’n geskrewe stel vrae wat gebruik word om inligting, menings of data van verbruikers
te versamel.
A onderhoud
B opname
C navorsingsvoorstel
D vraelys




Bl www.summariessa.co.za Opsteller: DAN SMI
Graad: 11 Vak: Besigheidstudies Datum: SEPT 2025

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA Summaries SA
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
550
Member since
2 year
Number of followers
193
Documents
694
Last sold
1 day ago

4.4

67 reviews

5
44
4
12
3
8
2
3
1
0

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions