Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 26 pages
Summary

Summary Graad 10 Toerisme Kwartaal 3 Opsommings (Via Afrika)

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 26 pages

Hierdie produk bevat al die werk vir Toerisme Graad 10, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans. Tema 1:  Toeriste-attraksies. Tema 2:  Volhoubare en verantwoordelike toerisme. Tema 3:  Bemerking. Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening. Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume. Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.

Content preview

Suid Afrikaanse Nasionale Parke (SANParke) Hoofkategorieë van die
• Kruger Nasionale Wildtuin, Addo-olifant Nasionale Park, omgewing
Augrabieswaterval Nasionale Park, Bontebok Nasionale
Park, Golden Gate-hoogland Nasionale Park, Tuinroete • Natuurlike omgewing – plante en diere.
Nasionale Park, Bergkwagga Nasionale Park, Namakwa • Mensgemaakte omgewing – paaie, geboue en
Nasionale Park, Tafelberg Nasionale Park en Weskus damme.
Nasionale Park. • Fisiese omgewing – rotse, weer en waterbronne.
• Kulturele omgewing – erfenis, tradisies en kunste.
• Oorgrensparke (OGP’s) – 'n park wat in 2 of meer lande E2: Suid-
geleë is wat hoofsaaklik wilde diere beskerm. Afrikaanse •

• Oorgrens-bewaringsgebiede (OGBG’s) - nasionale Park wat fauna en flora Luukse privaat wildtuine
in 2 of meer streke/lande geleë is wat hoofsaaklik plante
• Shamwari:

Sample
beskerm.
E3: SANParke o 7 luukse safarigastehuise met persoonlike gidse.
o Born Free Big Cat-reservaat – sorg vir
beseerde/leeuwesies.



Summaries after sample
• SANBI hou toesig oor botaniese tuine.
Botaniese tuine
• Madikwe:
o Het 'n vliegveld, rietdak-safarigastehuise en
huweliks-/konferensiegeriewe.

• Maak voorsiening vir die versameling, bewaring, vertoon en bestudering van plantspesies. • Phinda:
• Bevat plante wat inheems is aan daardie gebied. o Bied wildritte, begeleide wandelpaaie en kano-
uitstappies op die Mzinene-rivier aan.
• Kirstenbosch Botaniese Tuin:
o Word in Kaapstad aan die voet van Tafelberg aangetref • Sabi-Sabi:
o Het 'n verskeidenheid fynbos en 'n natuurlike woud. o Bied huweliks-/konferensiegeriewe,
fotografiekursusse, temas en toere na Shangaan-
• Walter Sizulu Botaniese Tuin: gemeenskappe.
o Word in Roodepoort, Gauteng gevind.
o Het savanne- en grasveldplantspesies.

• Vrystaatse Nasionale Botaniese Tuin:
o Bied 'n verskeidenheid grasveld- en woudplante en het 'n gefossileerde boom.

GR10 Toerisme K3-T1 Breinkaart Via Afrika Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)

,Sample
Summaries after sample

, E2: Verantwoordelike toerisme E1: Volhoubare toerisme
Goeie omgewingspraktyke Omgewingsimpak
• Toeristegebiede moet genoeg sigbare rommelhouers hê.
• Negatiewe impakte – lug-, geraas- en visuele
• Skakel elektriese toestelle af.
besoedeling; verhoogde vaste en vloeibare afval;
• Gebruik openbare vervoer of stap.
agteruitgang van fauna en flora; druk op
• Draai krane behoorlik toe.
hulpbronne; verlies van natuurlike habitat;
• Moenie produkte koop wat van bedreigde plante/diere
opeenhoping en vandalisme.
gemaak is nie.
• Positiewe impakte – toename in natuurbewaring;
• Moenie restaurante ondersteun wat bedreigde spesies
toename in biodiversiteit; verbeterde, skoner
bedien nie.
stede en verbeterde omgewingsbestuurstelsels.
• .
• . T2: Volhoubare •
•E3:
Aardverwarming en
Sample •
Oorsakeenvan
dieaardverwarming
toerismebedryf
Kweekhuisgasse vorm 'n kombers om die Aarde, wat
verantwoordelike
toerisme

Sosiale impak
Negatiewe impakte – toename in misdaad en
geweld; kulturele veranderings as gevolg van
toeriste; spanning tussen toeriste en plaaslike

Summaries after sample
hitte vasvang en die Aarde se temperatuur verhoog.
inwoners as gevolg van mededinging oor
• Ontbossing dra by tot aardverwarming deur CO2-
hulpbronne; negatiewe gedrag deur toeriste.
absorpsie en die produksie van suurstof te verminder.
• Positiewe impakte - bewustheid en begrip tussen
• .
mense van verskillende kulture; plaaslike
gemeenskappe kan nuwe idees, belangstellings en

Uitwerking van klimaatsverandering waardes van toeriste absorbeer; bewaring van
kulturele erfenis; plaaslike gemeenskappe kan trots
op die toerismebedryf op hul kultuur wees.
• Stygende seevlakke kan belangrike bestemmings
aan die see soos Kaapstad en Durban oorstroom. •
• Klimaatsverandering beïnvloed seisoenale patrone
wat toerisme sal beïnvloed.
Ekonomiese impak
• Winterreënval beïnvloed die blomvorming van • Negatiewe impakte – inflasie; eienaars van toerismegebiede
blomme in Namakwaland. mag winste vir hulself neem; eksterne koste styg en
• Regerings implementeer nuwe belastings om oorafhanklikheid van toerisme.
kweekhuisgasse te verminder. • Positiewe impakte – inkomste; werkverskaffing en belegging.
• .

GR10 • Toerisme K3-T2 Breinkaart Via Afrika Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
September 9, 2025
Number of pages
26
Written in
2025/2026
Type
Summary
$5.89

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4.4
(73)
Sold
710
Followers
194
Items
781
Last sold
1 day ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions