Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 18 pages
Summary

Summary Graad 10 Geografie Opsommings Kwartaal 4 - Verken

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 18 pages

Graad 10 Geografie Kwartaal 4 opsommings: Die opsommings is saamgestel deur die Verken handboek se werk op te som. Opsommings is in Afrikaans. Inhoud: Onderwerp 5:  Waterhulpbronne: Hoofstuk 1:  Water in die wêreld. Hoofstuk 2:  Oseane van die wêreld. Hoofstuk 3:  Waterbestuur in Suid-Afrika. Hoofstuk 4:  Vloede. Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings / Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume. Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s

Content preview

Strategieë vir die volhoubare gebruik van water
• Verhoging van watervoorraad: Riviere, mere en damme in Suid-Afrika
o Regeringstrategieë – damme, ontsouting, herwinning, • Suid-Afrika is 'n droë land – 460 mm jaarlikse reënval.
beheer van lekke en die gebruik van grondwater. • Reënval versprei nie eweredig nie en daar is droë jare wat
o Individuele strategieë – opvang van reënwater en die nat jare volg.
gebruik van grys water. • Belangrikste gebruike van damme – stoor en voorsien water
• Afname in wateraanvraag: vir stede, beheer vloede, besproei plase en hidro-elektrisiteit.
o Regeringstrategieë – beloon boere wat water bespaar en • .
implementeer wateruitgawes.
• .
o Individuele strategieë – stort, moenie krane laat loop nie,
herwin en verminder bevolkingsgroei. Faktore wat die beskikbaarheid
van water in Suid-Afrika beïnvloed




Sample
Rol van munisipaliteite
Munisipaliteite koop water van die regering
en verskaf dit aan hul munisipale gebied.
H3:
Waterbestuur
in Suid-Afrika

Menslike faktore
Groeiende bevolking, verhoogde vraag na voedsel,
verstedeliking, onbehandelde afvalwater, mynbou
en fabrieke, besoedeling van waterbronne, landbou



Summaries after sample
Munisipaliteite suiwer water wat voor en die watertafel sak.
verbruik getoets word.

Fisiese faktore
Rol van regeringsinisiatiewe • Reënval is oneweredig versprei – die oostelike helfte is
natter en die westelike helfte is droër.
in waterbewaring • Uitheemse plantegroei verbruik meer water.
• Suid-Afrikaanse regerings het miljoene bestee aan • Klimaatsverandering verhoog temperature en verdamping.
meer as 500 damme - voorsien water en voorkom
vloede.
• Die Katsedam aan die Senqurivier in Lesotho het Uitdagings om gratis basiese water te voorsien
die water in die Vaalrivier verhoog.
• 5-jaar projek om gratis basiese waterdienste aan die armes te verskaf.
• Voorsien huishoudings maandeliks van 6 000 liter gratis water.
• Uitdagings – uitgawes, munisipaliteite, hoë koste vir verbruikers,
huishouding-grootte en geen betaling.


GR10 GEO K4-O5 Breinkaart Verken Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)

,Sample
Summaries after sample

, Sample
Summaries after sample

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
September 1, 2025
Number of pages
18
Written in
2025/2026
Type
Summary
$5.89

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4.4
(73)
Sold
710
Followers
194
Items
781
Last sold
1 day ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions