Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 20 pages
Exam (elaborations)

Graad 10 Besigheidstudies (BS) September Vraestel en Memo - 2025

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 20 pages

Graad 10 Besigheidstudies (BS) September Vraestel en Memo 2025: Totaal:  100 punte, Tyd:  90 min. Inhoud: Afdeling A: Kortvrae - Verpligte (20 punte). Afdeling B:  DRIE direkte/indirekte tiepe vrae | Keuse:  Beantwoord enige TWEE (20 punte). Afdeling C:  TWEE opsteltiepe vrae | Keuse:  Beantwoord enige EEN (40 punte). Onderwerpe wat in hierdie vraestel gedek word: Kreatiewe denke en probleemoplossing Besigheidsgeleethede en verwante aktiwiteite Besigheidsligging Kontrakte Aanbieding van besigheidsinliging Besigheidsplanne Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. DAN SMI

Content preview

Datum: SEPTEMBER 2025
Tyd: 1 ½ URE
Punte: 100
Graad: 10
Vak: BESIGHEIDSTUDIES
Vraestel: 1


Naam en Van:


INSTRUKSIES EN INLIGTING


Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.


1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings en dek VYF hoofonderwerpe.
AFDELING A: VERPLIGTEND
AFDELING B: Bestaan uit DRIE vrae.
Beantwoord enige TWEE van die drie vrae in hierdie
afdeling.
AFDELING C: Bestaan uit TWEE vrae.
Beantwoord enige EEN van twee vrae in hierdie afdeling.
2. Lees die instruksies vir elke vraag aandagtig deur en let op wat vereis word.
Let daarop dat SLEGS die eerste TWEE vrae in AFDELING B en die EERSTE vrae
in AFDELING C nagesien sal word.
3. Nommer die antwoorde noukeurig volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik word. Geen punte sal toegeken word vir verkeerd genommerde
antwoorde nie.
4. Behalwe waar ander instruksies gegee word, moet antwoorde in volsinne geskryf
word.
5. Gebruik die puntetoekenning en aard van elke vraag om die lengte en diepte van 'n
antwoord te bepaal.
6. Gebruik die tabel hieronder as 'n riglyn vir nasien en tydtoedeling wanneer elke
vraag beantwoord word.

Bl 1/8 www.summariessa.co.za Opsteller: DAN SMI
Graad: 10 Vak: Besigheidstudies Datum: SEPT 2025

, AFDELING A VRAAG PUNTE TYD
A: KORTVRAE - VERPLIGTEND 1 20 15
2 20
B: DRIE direkte/indirekte tipe vrae
3 20 2 x 20
KEUSE: Beantwoord enige TWEE
4 20
C: TWEE opsteltipe vrae 5 40
45
KEUSE: Beantwoord enige EEN. 6 40
TOTAAL 100 90 MIN


7. Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy, bv. VRAAG 1 – nuwe
bladsy, VRAAG 2 – nuwe bladsy.
8. Jy mag 'n nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.
9. Skryf netjies en leesbaar


Hoofonderwerpe in hierdie vraestel
• Kreatiewe denke en probleemoplossing / Creative thinking and problem solving
• Besigheidsgeleethede en verwante aktiwiteite / Business opportunities and related
activities
• Besigheidsligging / Business location
• Kontrakte / Contracts
• Aanbieding van besigheidsinliging / Presentation and data response
• Besigheidsplanne / Business Plan




Bl 2/8 www.summariessa.co.za Opsteller: DAN SMI
Graad: 10 Vak: Besigheidstudies Datum: SEPT 2025

, AFDELING A (VERPLIGTEND )
VRAAG 1
1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (AD) langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.5) in
die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.6 D.


1.1.1 Johan her die voordele en nadele daarvan oorweeg om die produksiestelsel te
verander. Johan het die ... probleemoplossingstegniek gebruik.
A. kragveld-analise
B. delphi
C. vinnige
D. opsies


1.1.2 Watter van die volgende is nie ’n protokol vir etiese navording nie?
A. Respek vir deelnemers
B. Beskerming van sensitiewe data
C. Plagiaat
D. Toestemming van deelnemers vir die gebruik van inligting


1.1.3 Watter een van die volgende is ’n vereiste vir ’n geldige besigheidskontrak?
A ’n Vriendelike handdruk tussen partye
B Mondelinge toestemming sonder bewyse
C ’n Goeie verstandhouding
D Handtekening van alle betrokke partye


1.1.4 ’n Sirkelgrafiek sal geskik wees om die volgende inligting te vertoon:
A Die afstand tussen twee stede
B Die persentasie van verskillende produkkategorieë wat verkoop is
C Die name van ondernemings se bestuurders
D Die stappe van ’n produksieproses




Bl 3/8 www.summariessa.co.za Opsteller: DAN SMI
Graad: 10 Vak: Besigheidstudies Datum: SEPT 2025

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
August 28, 2025
Number of pages
20
Written in
2025/2026
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers
$3.52

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4.4
(73)
Sold
710
Followers
194
Items
781
Last sold
1 day ago

Reviews from verified buyers



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions