Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 17 pages
Summary

Summary Graad 10 Geografie Opsommings Kwartaal 3 - Verken

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 17 pages

Graad 10 Geografie Kwartaal 3 opsommings: Die opsommings is saamgestel deur die Verken handboek se werk op te som. Opsommings is in Afrikaans. Inhoud: Onderwerp 4:  Bevolking: Hoofstuk 1:  Bevolkingsverspreiding en -digtheid. Hoofstuk 2:  Bevolkingstruktuur. Hoofstuk 3:  Bevolkingsgroei. Hoofstuk 4:  Bevolkingsbewegings. Hoofstuk 5:  MIV en vigs. Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings / Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume. Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s

Content preview

Die beheer van bevolkingsgroei Die demografiese oorgangsmodel
• Voorbehoeding (kondome, voorbehoedpille en Fases (DOM)
intrauteriene-toestelle) voorkom swangerskappe.
• . • Fase 1 – hoë stilstaande fase:
o GS en SS is hoog – gebrek aan
Malthus se teorie oor geboortebeperking en baie siektes.
bevolkingsgroei o Totale bevolking is laag.
o Geringe veranderinge in bevolking is as
• As oorbevolking voorkom, raak hulpbronne op. gevolg van oorlog, hongersnood en siektes.
• Bevolkings neem toe met 'n toename in
beskikbare hulpbronne. • Fase 2 – vroeë uitbreidingsfase:
• Faktore wat die bevolking beheer – o GS is hoog, maar SSS en SS begin daal.
geboortebeperking, oorlog, armoede, siekte en H3: o LV en die totale bevolking groei –


Sample
hongersnood. bevolkingsontploffing.
• .
Bevolkingsgroei
• . • Fase 3 – laat uitbreidingsfase:
Is daar beperkinge o SS stabiliseer op 'n lae vlak en GS daal.
o Totale bevolking plat af en bevolkingsgroei

Summaries after sample
op bevolkingsgroei?
• Siening 1: beperkinge ten opsigte van groei –
hulpbronne is beperk. •
neem af.

Fase 4 – lae stilstaande fase:
o GS en SS stabiliseer op lae vlakke.
• Siening 2: geen beperkinge ten opsigte van groei
nie - bevolking kan aanhou groei met o Totale bevolking bly dieselfde.
tegnologiese verbeterings. o As GS onder SS daal, word NAK negatief –
• Siening 3: versprei hulpbronne eweredig - die bevolking neem af.
Noordelike Halfrond moet die Suidelike Halfrond Oorbevolking en die aarde
help om meer ontwikkeld te word en die druk op
hulpbronne te verminder. se hulpbronne
• Die aarde het beperkte ruimte en hulpbronne – beperkte
drakapasiteit.
• Volhoubare ontwikkeling is nodig om te verseker dat hulpbronne op
'n manier gebruik word wat die gemeenskap se oorlewing verseker.




GR10 GEO K3-O4 Breinkaart Verken Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)

,Tydelike en permanente bevolkingsbewegings
Soorte migrasie
• Trekarbeiders – mense wat vir werk migreer.
• Vlugtelinge – wanneer politieke trekarbeiders gedwing word om te migreer. • Internasionale migrasie – beweeg oor landsgrense.
• Emigrasie – uit jou tuisland na 'n ander land trek.
• Immigrasie – na 'n nuwe land trek.
Houdings teenoor migrante • Streekmigrasie – binne 'n streek trek.
• Landelik-stedelike migrasie – die beweging uit
• Xenofobie – sterk, onredelike afkeer/vrees vir landelike gebied na 'n stad.
mense van ander lande. • Verstedeliking – die gevolg van landelik-stedelike
• Redes vir onwettige migrasie – koste van wettige migrasie.
migrasie; het nie 'n paspoort nie of is afgekeur toe • Stedelik-landelike migrasie – die beweging uit
hulle aansoek gedoen het vir 'n werkvisum. H4: stede na landelike gebiede.
• Probleme wat immigrante ondervind - aanpas by • Semi-permanente migrasie – verhuis vir 'n sekere
'n nuwe kultuur en taal, en mense gediskrimineer
Bevolkings-

Sample
tydperk.
teen hulle. bewegings



Summaries after sample Die ‘stoot-trek’ -migrasiemodel
Oorsake en gevolge van
bevolkingsbewegings

• Stootfaktore van landelike gebiede - geen geld, Oorsake
geen werk, swak onderwys en geen elektrisiteit nie. • Ekonomiese redes – om 'n werk met beter betaling te
• Trekfaktore van stedelike gebiede – beter werk, vind.
dienste, onderwys en infrastruktuur. • Politieke redes – vermy politieke onderdrukking/konflik.
• Godsdienstige redes – om godsdienstige vervolging te
ontsnap.
Gevolge • Sosiale redes – om saam met ander familielede/vriende
te wees.
• Landelike ontvolking. • Gesondheidsredes – om in 'n skoner, veiliger en
• Die hoë koste van stadslewe, stres, besoedeling en gesonder omgewing te leef.
ophoping dryf mense na landelike gebiede. • Lewenskwaliteit – om beter dienste te ontvang.
• Tegnologiese vooruitgang maak dit moontlik vir • Sekuriteitsredes – om misdaad te vermy.
mense om op afstand van landelike plekke te werk.

GR10 GEO K3-O4 Breinkaart Verken Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)

,Sample
Summaries after sample

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
August 27, 2025
Number of pages
17
Written in
2025/2026
Type
Summary
$5.88

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4.4
(73)
Sold
710
Followers
194
Items
781
Last sold
1 day ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions