Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 23 pages
Summary

Summary Graad 10 Geografie Opsommings Kwartaal 2 - Verken

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 23 pages

Graad 10 Geografie Kwartaal 2 opsommings: Die opsommings is saamgestel deur die Verken handboek se werk op te som. Opsommings is in Afrikaans. Inhoud: Onderwerp 3:  Geomorfologie: Hoofstuk 1:  Struktuur van die Aarde. Hoofstuk 2:  Plaattektonika. Hoofstuk 3:  Plooiing en verskuiwing. Hoofstuk 4:  Aardbewings. Hoofstuk 5:  Vulkane. Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings / Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume. Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s

Content preview

Verskillende soorte plaatgrense Veranderings in die posisie van kontinente
• Sommige plate beweeg nader aan mekaar – konvergente • Alle kontinente was oorspronklik aan mekaar verbind – Pangaea.
plaatgrense. • Die kontinente het uitmekaar beweeg as gevolg van kontinentskuiwing.
• Sommige plate beweeg verder uitmekaar – divergente • Pangaea het in Laurasië en Gondwanaland verdeel.
plaatgrense. • Bewyse – fossiele, bergreekse en seecloerverbinding.
• Sommige plate gly verby mekaar – passiewe plaatgrense.


Plaattektonika
Landvorme wat met verskillende • Hitte styg vanaf die mantel en breek die kors in
H2:
plaatgrense geassosieer word dele (tektoniese plate) wat op die mantel beweeg.


Sample
• Plooiingsgebergtes - betrek 2 kontinentale plate wat
bots en opvou, wat die lae afsettingsgesteentes oplig
en plooiingsgebergtes vorm.
Plaattektonika • Die strome vorm konveksieselle – bo-aan die sel
beweeg hitte sywaarts en afwaarts.


• Seevloerverbreiding en mid-oseaanriwwe - wanneer

Summaries after sample

2 plate uitmekaar trek, styg magma en stol aan die
oppervlak.
Oseaantrôe - kom voor langs konvergente
Die wêreld se vulkaniese en aardbewingsones
plaatgrense waar 'n oseaanplaat met 'n kontinentale
plaat konvergeer.




GR10 GEO K2-O3 Breinkaart Verken Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)

, Struktuur van vulkane
Verskillende soorte vulkane
Askeëls • Aktiewe vulkane – bars steeds uit.
• Gebou van fragmente van kole wat uit 'n enkele • Dormante vulkane – rus en het jare lank nie
opening uitgewerp word. uitgebars nie.
• Stuur gasgevulde lawa die lug in – breek op en koel af • Uitgestorwe vulkane – het baie lanklaas uitgebars
en val op die grond as kole en as. en sal waarskynlik nooit weer nie.
• .


Kaldeiras
• Wanneer 'n vulkaan nie vir 'n rukkie uitgebars het
nie, bou lawa op en stol in die krater.
• Wanneer die vulkaan uitbars, vind 'n ontploffing
H5: Vulkane
Sample plaas wat die lawaprop uitstoot en van die bokant
van die vulkaan afblaas – vorm ‘n kaldeira.




Summaries after sample
Spleeterupsies
• Lawa vloei uit baie openinge.
Lawakoepels
• Vorm uit 'n klein massa viskose lawa.
Saamgestelde vulkaan
• Bestaan uit afwisselende lae as en
lawastukkies.
• Die lawa beweeg nie ver van die opening • Wanneer die magma nie die oppervlak
• Lawa koel af en vorm vulkaniese gesteentes deur die hoofkrater kan bereik nie, word
af nie – neem 'n bolagtige vorm aan.
en meer lae vorm daaroor. dit deur splete in die kante van die vulkaan
gedwing.




GR10 GEO K2-O3 Breinkaart Verken Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)

,Sample
Summaries after sample

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
August 27, 2025
Number of pages
23
Written in
2025/2026
Type
Summary
$5.88

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4.4
(73)
Sold
710
Followers
194
Items
781
Last sold
1 day ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions