Summaries after sample
, Verskillende maniere van Redes vir handel
vervoer en hul gebruike
• Handel behels die oordrag van goedere en dienste
Seevervoer tussen individue/maatskappye.
• Handel is noodsaaklik vir 'n land se bestaan, met
• Vervoer groot hoeveelhede goedere wat nie lande wat goedere invoer en produkte uitvoer.
vinnig afgelewer hoef te word nie.
• Verskuif groot hoeveelhede teen lae koste.
• .
Verband tussen
Lugvervoer handel en vervoer
E1: Handel en
Sample
• Vervoer vrag van hoë waarde wat vinnig • Vroeë dorpe is langs hawens ontwikkel om handel
afgelewer moet word. vervoer oor die per skepe maklik te maak.
• . wêreld heen • Spoorweë word gebruik om minerale vanaf myne te
vervoer.
• Vliegtuie vervoer baie bederfbare goedere.
Padvervoer
Summaries after sample
•
•
•
Baie vinnig oor kort afstande.
Baie vragte wat per trein vervoer moet word, word via
die pad vervoer – veroorsaak verkeersopeenhoping.
.
Spoorvervoer
• Ideale manier om lywige produkte oor lang
afstande te vervoer.
• Vervoer meestal minerale van myne na hawens.
• .
Pyplyne
• Vervoer vloeibare brandstof en
natuurlike gas deur pype.
• .
GR8 SW-GEO K4-M4 Breinkaart Kollig Op Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)