Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 28 pages
Summary

Summary Geskiedenis opsommings Graad 8 kwartaal 3 en 4

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 28 pages

Die opsommings sluit die volgende in: - Afrika voor Europese kolonisering - Berlynse konferensie 1884 - Wat was die oorsake van kolonisering? - Patrone van kolonisering: watter lande het watter dele van Afrika gekoloniseer? - Waarom kon Europese magte Afrika so vinnig koloniseer? - Wat was die gevolge van kolonisering? - Gekoloniseerde Kongo - Die Ashanti-koninkryk - Vroee Ashanti-kontak met Europese handelaars en ontdekkingsreisigers - Die Britte en die kolonisering van die Goudkus - Die gevolge van kolonisering vir die Ashanti-koninkryk en Brittanje - Redes vir die Eerste Werledoorlog - Watter Europese lande het in die Eerste Wereldoorlog geveg? - Ervarings in die Eerste Wereldoorlog - Diensweieraars - Loopgraafoorlog aan die Westelike Front - Musiek en digkuns - Die Eerste Wereldoorlog en Suid-Afrika - Vroue in Brittanje tydens die Eerste Wereldoorlog - Emily Pankhurst en die veldtog vir vroulike stemreg in Brittanje - Die Verdrag van Versailles - Langvraag

Content preview

Afrika voor Europese kolonisering
Afrika het n baie lang geskiedenis voor kolonisering gehad wat duisende jare oud was
Argeologiese bewyse toon dat die Nok-kultuur van omstreeks 500 VHJ tot 200 HJ bestaan het in
die gebied wat nou Nigerie is
Daar was ook baie magtige koninkryke dwarsoor Afrika versprei voor kolonisering waaronder
die koninkryk van Mali, Songhai-koninkryk en Ghana, Groot Zimbabwe en Mapungubwe
Die koninkryke was goed georganiseer, het politieke outonomie geniet, het ingewikkelde
handelstelsels gehad, was tegnologies gevorderd, het hul eie onderwysstelsels gehad, het landbou
beoefen en het ryk kulturele en godsdienstige oortuigings en praktyke gehad
Sosiale en politieke organisering
Daar was n paar soorte samelewings in Afrika voor kolonisering
Party was staatloos, terwyl ander deur die staat bestuur is of koninkryke was, maar die meeste
was geskoei op diee beginsels van kommunalisme omdat hulle selfregenrende, outonome
entiteite was
Alle lede het direk of indirek deelgeneem aan die daaglikse bestuur van die stam
Grond is gemeenskaplik besit en kon nie gekoop of verkoop word nie, hoewel vee individueel
besit is
In die samelewing wat nie staatloos was nie, het die stamhoofde die daaglikse sake van die stam
bestuur saam met een of meer rade
Handel
Afrika het voor koloniseing goed ontwikkelde handelstelsels gehad
In die noorde is handel gedryf oor die Saharawoestyn tot in Europa en ooswaarts met Arabie,
Indie en China
In Suider-Afrika was die Mapungubwe-streek die handelsentrum, en het sake gedoen met Oos-
Afrika en Egipte, asook met verafgelee plekker soos Persie, Indie en China
Handel in voorkoloniale Afrika het goud, yster, koper, erdewerk, hout en ivoor ingelsuit
Onderwys
Die timboektoe-manuskripte wys ons daar was baie hoe vlakke van kundigheid in sommige dele
van Afrika voor kolonisering
Boonop het baie Afrika-samelewings tradisionele vorme van onderwys in voorkoloniale tye sterk
beklemtoon

,Baie van die onderwys het die oordrag van kulturele waardes en vaardighede binne die
samelewing of stam behels, en het mondelinge geskiedenisse van die groep en verrhale van
heldheftigheid en verraad gebruik, en oefening van die vaardighede wat nodig was vir oorlewing
Tegnologie
Artefakte van goud, koper en yster uit voorkoloniale Afrika is bewyse dat die samelewings
mynboutegnologie asook die werktuie en kennis gehad het om voorwerpe vir praktiese en
versieringsdoeleindes te skep – sowel vir plaaslike gebruik as vir handel
Die beroemde Mapungubwe-renoster is n goeie voorbeeld van n versierende artefak wat
waarskynlik ook kultureel belangrik was
Daarby was stede soos Timboektoe in Mali en die bouvalle van Groot Zimbabwe bewyse van hul
argitektoniese en bouvaardighede
Landbou
Baie voorkoloniale sameleweings in Afrika was afhanklik van landbou en baie gebiede het
vrugbare grond besit
Boonop bestaan bewyse dat hulle makgemaakte beeste, skape, bokke en honde angehou het
Die verkoolde oorblyfsels van bergingshutte is ook gekry, wat wys dat manna, sorghum en
katoen verbou is
Kultuur en godsdiens
Voorkoloniale Afrika-samelewings het ryk en veelsoortige kulturele en godsdienstige praktyke
gehad wat op voorouerverering gegrond was
Dit het verband gehou met verhale oor hul reise en die siklusse en gebeure in hul lewe
Dus was daar rituele vir die oes van die eerste vrugte, die koms van die eerste reen, vir oorlog
begin of vir oorwinning in oorlog
Sommige van die rituele het offers behels
Baie godsdienstige praktyke het gefokus op spesiaal verkore mense wat die voorouers kon
kommunikeer, mense genees en die toekoms voorspel
In die Sahara en sommige streke suid van die Sahara was Islam strek vanwee die
teenwoordigheid van Arabiese handelaars

, Berlynse konferensie 1884
Teen die tyd van die berlynse konferensie was slegs sommige kusgebiede in Afrika gekoloniseer
deur die Europese moondhede
Die moondhede het egter meer aggressief begin om beheer te probeer kry oor die binneland van
die vasteland
Dit was omdat die Industriele Revolusie n behoefte geskep het aan goedkoop arbeid,
grondstowwe en nuwe markte
Hierdie aandrang op nuwe grondgebiede het aanleiding gegee tot gewelddadige konflik onder die
Europese moondhede
Gevolglik het die Duitse kanselier, Otto von Bismarck, in 1884 op versoek van Portugal die
groot Westerse moondhede van die wereld byeengeroep om te onderhandel oor kwessies van
besetting en die verwarring oor die beheer oor Afrika te beeindig
Die konferensie het uiteindelik Afrika onder die Europeers verdeel
Duitsland, Italie, Frankryk, Portugal en Spanje het n ooreenkoms onderteken
Dis die Berlynse Akte genoem
Europese lande en hul kolonies
Duitsland
• Suidwes-Afrika
• Oos-Afrika
• Kameroen Togo
Brittanje
• Egipte
• Sierre Leone
• Suid-Afrika
• Botswana
• Ghana
• Rhodesie
• Nigerie
• Soedan
Frankryk
• Algerie
• Gambie
• Marokko
• Madagaskar

Connected book
 image
Publisher: 2012 ISBN: 9781415437001 Edition: Unknown

Document information

Schooljaar
8
Summarized whole book?
No
Which chapters are summarized?
Kwartaal 3 en 4
Uploaded on
November 23, 2020
Number of pages
28
Written in
2020/2021
Type
Summary
$12.13

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
LeerNou
3.9
(8)
Sold
83
Followers
57
Items
38
Last sold
5 months ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions