Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 42 pages
Summary

Summary Ken & Verstaan Landbpuwetenskappe Graad 10 Kwartaal 4

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 42 pages

Plantstudies, Biologiese begrippe

Content preview

Monya Le Hanie

,KWARTAAL 4:

Module 6: Plantstudies

Eenheid 1: Algemene klassifikasie en oorsig van landbougewasse

Sleutelwoorde:

Gewasse Plante wat vir voedsel of ander gebruike gekweek word, veral graan.
Bewerkbare Geskik vir die kweek van gewasse.
Volume van landbou- Hoeveelheid produkte wat op enige gegewe tyd geproduseer word.
produksie
Produsentepryse Pryse wat boere op die opemark ontvang vir landbouprodukte.


1. Voedselgewasse met ekonomiese belang in Suid-Afrika
 Grond wat vir landbou gebruik word, beslaan 81% van Suid-Afrika se totale oppervlakte.
 Ongeveer 83% van die landbougrond in die land word vir weiding gebruik, terwyl 17% vir die
verbouing van gewasse gebruik word.
 Bosbou beslaan minder as 2% van die land se oppervlakte en ongeveer 12% is vir bewarings-
doeleindes gereserveer.
 Suid-Afrika produseer oesgewasse, tuinbougewasse en voergewasse.
 Daar is ook ‘n bosbouproduksiesektor.

Oesgewasse Graangewasse – mielies, koring, sorghum
Oliesaadgewasse – sonneblomme, sojabone
Industriële gewasse – suikerriet, katoen
Tuinbougewasse Groente – wortel-, blaar-, stingel-, vrugte- en blomgroente
Vrugte – tropiese, subtropiese en sagtevrugte en sitrus
Blomme – fynbos, tuinblomme, snyblomme, struike/inheemse blomme
Voergewasse Peul- en grasgewasse
Houtproduksie Harde en sagte hout


1.1. Oesgewasproduksie-areas in Suid-Afrika

Graangewasse
 Mielies is die oesgewas wat plaaslik die meeste verbou word.
 Daar word geskat dat meer as 8 000 kommersiële mielieprodusente verantwoordelik is vir die
grootste deel van die Suid-Afrikaanse mielieopbrengs, terwyl die res deur duisende
kleinskaalse produsente verbou word.
 Mielies word gekweek in die gebied wat as die mielievierhoek bekendstaan en wat dele van
die volgende dek:
- Vrystaat
- Gauteng
- Noordwes
- Mpumalanga
 Mielies word ook in KZN middellande verbou.

,  Koring word in die Wes-Kaap en die Vrystaat verbou.
 Graansorghum word hoofsaaklik in die droër dele van die somerreënvalgebiede, bv.
Mpumalanga, Vrystaat, Limpopo en Noordwes, verbou.

Oliesaadgewasse
 Sonneblomme word in die Vrystaat, Noordwes, Limpopo en die hoogliggende dele van
Mpumalanga verbou.
 Sojaboonproduksie in Suid-Afrika wissel tans van 450 000 tot 500 000 ton per jaar.
 Dit lyk asof Mpumalanga die gebied is wat die grootste hoeveelheid sojabone produseer
(ongeveer 42%).
 Die Vrystaat produseer 22% van die totale opbrengs, terwyl KZN 15% produseer, Limpopo 8%,
Noordwes 5% en Gauteng 2%.

Industriële gewasse
 Suikerriet word in die klam, warm kusgebiede en middellande van die land verbou.
 Hierdie gebiede strek van Mpumalanga deur KZN en suid tot in die Oos-Kaap.
 Katoen word in Noordwes, Noord-Kaap, KZN en Mpumalanga verbou.



1.2. Produksie-areas vir tuinbougewasse in Suid-Afrika

Groente
 Die meeste tuinbougewasse word onder besproeiing verbou.
 Beet, wortels, kool, blomkool en tamaties word oral in Suid-Afrika verbou.
 Die belangrikste aartappelgebiede is die hoogliggende dele van Mpumalanga, Vrystaat en
Noord-Kaap.
Vrugte
 Piesangs is tropiese vrugte en avokado’s is subtropiese vrugte.
 Dit word in die subtropiese en tropiese oostelike dele van Mpumalanga, Limpopo en die
kusgebiede van KZN en die Oos-Kaap verbou.
 Sagtevrugte, bv. appels, word in die Oos-Kaap, Wes-Kaap en Vrystaat verbou.
 Druiwe word hoofsaaklik in die Wes-Kaap en op die oewers van die Oranjerivier in die Noord-
Kaap verbou.



1.3. Woude
 Plantasies kom oral in Suid-Afrika voor.
 Bosbou is in die hoë-reënvalgebiede, wat as die houtgordel bekendstaan, gekonsentreer.
 Die houtgordel sluit in:
o Die oostelike deel van die Drakensberge vanaf die Oos-Kaap en oor die middellande van
KZN tot in Mpumalanga en Limpopo;
o Die ooskus van KZN
o Die kusgordel van die Wes- en Oos-Kaap

, 1.4. Die ekonomiese belang en benutting van gewasse (Oxford Suksesvolle p 163)
 Vyf miljoen mense in Suid-Afrika is afhanklik van landbou vir ’n werk en ’n inkomste.
 Suid-Afrika het sowel kommersiële boere as landelike bestaansboere.
 Kommersiële boerdery dra 3% tot Suid-Afrika se BBP en 7% tot formele werkverskaffing by.
 Die sakeondernemings wat aan landbou verbind is, laat landbou se bydrae tot die BBP tot
ongeveer 12% styg.
 Die totale bydrae van landbou tot die Suid-Afrikaanse ekonomie het van R38 miljard in 2002 tot
R68 miljard in 2008 gestyg.
 Die totale bruto waarde van die landbouproduksie van 2009/10 is beraam op R126 433 miljoen.
 Benewens dierproduksie het tuinbougewasse (25,7%) en oesgewasse (23%) die grootste
bydraes gelewer.
 Alhoewel Suid-Afrika die vermoë het om selfonderhoudend te wees, maak die land op invoere
staat vir sy totale voedselvoorraad.
 Onder sommige van die ingevoerde produkte tel koring, rys, groente en vleis.
 Uitvoere van landbouprodukte het toegeneem van 5% van Suid-Afrika se totale uitvoere in 1998
tot 33%, of ongeveer R44,3 miljard, in 2008.
 Die belangrikste produkte wat uitgevoer is, is onder andere wyn, sitrusvrugte, suiker, druiwe,
vrugtesap, wol en sagtevrugte soos appels, pere en kwepers.
 Ander belangrike uitvoerprodukte is avokadopere, grondboontjies, pynappels, nie-alkoholiese
dranke, gepreserveerde vrugte, neute en diervelle.

Connected book
 image
Altus Strydom, Henricho Ferreira, Karoline Hanks Landbouwetenskappe, Graad 10
Publisher: 2012 ISBN: 9781107694392 Edition: Unknown

Document information

Schooljaar
200
Summarized whole book?
Yes
Uploaded on
August 14, 2025
Number of pages
42
Written in
2024/2025
Type
Summary
$10.14

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
monyalehanie
4.8
(6)
Sold
13
Followers
6
Items
12
Last sold
2 months ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions