Saterdag
DEUR CHRISTO DAVIDS
, KARAKTERS
• Tino
• Martin
• “Coach”
• Oom Sias
• Jerome
• Meneer Adonis
, TINO
• Tino word sonder ‘n pa groot en het sy pa nog
nooit ontmoet nie.
• Hy is in die span Groenheuwel Groenheuwel
• Innerlike konflik:
• Tino soek ‘n pa figuur
• Tino is nie die beste rugbyspeler nie, want hy is
die reserwe
• Hy droom hoe hy goed rugby speel en verbeel
(imagine) hy dat sy pa vir hom kyk.