,
,-Nicolaas Petrus (N.P.) van Wyk Louw is op 11 Junie
1906 op Sutherland gebore.
-Hy debuteer in 1937 met die digbundel
Alleenspraak.
-Hy het 33 publikasies die lig laat sien wat o.a. die
genres poësie, prosa en drama insluit.
-N.P. van Wyk Louw is op 18 Junie 1970 op 64-jarige
ouderdom in Johannesburg oorlede.
-Hy is beslis een van die grootste digters wat Suid-
, -Die letterkundige en digter Joan Hambidge beskryf NP
Van Wyk Louw as “die priester van die onsienlike of
die metafisika”.
-Suiwer wiskunde kan as ‘n metafisiese gedig beskou
word.
-Metafisika bestudeer vrae wat verband hou met wat
dit is om te bestaan en watter soorte bestaan daar is.
Die metafisika ondersoek o.a. voorwerpe en hul
eienskappe, ruimte en tyd, oorsaak en gevolg.
-Die vraag wat waarskynlik tot die gedig Suiwer