Summaries after sample
, Die Periodieke Tabel
Die Periodieke Tabel van Elemente
Name van verbindings
• Metale - blink, kan in vorms gestamp word,
• Verbindings se name toon die elemente wat en goeie geleiers van elektrisiteit en hitte.
daarin voorkom. • Nie-metale - dof, bros en gelei nie elektrisiteit
• Sommige is bekend onder algemene name – en hitte nie.
bv. water (H2O) en ammoniak (NH3). • Semi-metale - deel eienskappe met metale en
• Sommige wys hoeveel atome van die element nie-metale en word beide kante van die
teenwoordig is: sigsaglyn aangetref.
- Mon(o) – 1 atoom.
- Di – 2 atome.
Sample
- Tri – 3 atome. O1:
Verbindings Elemente op die Periodieke Tabel
• Elemente het 'n simbool, naam, atoomgetal en
massagetal.
Summaries after sample •
•
•
Gerangskik in horisontale rye (periode) en
vertikale kolomme (groepe).
Ontwikkel deur Dmitri Mendeleev in 1869.
Beweeg van regs na links op die Periodieke Tabel
– eienskappe verander van metaal na nie-metaal.
Goud het sedert antieke
tye waarde gehad
• Goud - smeebaarste en buigbaarste metaal. Chemiese formules
• Goud is van antieke tye af geassosieer met
rykdom, leierskap en aansien. • Elke element in 'n verbinding het sy eie simbool.
• Goudmynbedryf is die ruggraat van Suid- • Verbindings kan deur chemiese formules
Afrika se ekonomie. voorgestel word.
• Formules - dui die verhouding van elemente aan.
K2-O1 Via Afrika Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)
GR9 NW Breinkaart
, Sample
Summaries after sample