Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 35 pages
Summary

Summary Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Opsommings - Kwartaal 1 (Via Afrika)

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 35 pages

Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Opsommings Kwartaal 1: Die opsommings is saamgestel deur die Via Afrika handboek se werk op te som. Opsommings is in Afrikaans met aanvullende en skriftelike notas wat deur die opsteller saam gestel is. Afdeling 1 - Lewe en lewende dinge: Onderwerp 1:  Selle as die basiese eenhede van lewe. Onderwerp 2:  Stelsels in die menslike liggaam. Onderwerp 3:  Menslike voortplanting. Onderwerp 4:  Sirkulatoriese en respiratoriese stelsels. Onderwerp 5:  Spysverteringstelsel.

Content preview

Sample
Summaries after sample

,Sample
Summaries after sample

,Sample
Summaries after sample

, Gesonde dieet
Die spysverteringskanaal
Komponente van ‘n gesonde dieet
en verteringsprosesse
• Dieet voorsien die liggaam van die nodige
Vertering voedingstowwe.
• Meganiese vertering: • 4 hoofgroepe voedingstowwe - koolhidrate,
- Kou in die mond. proteïene, vette en olies, vitamiene en
- Omwoel van voedsel deur spiere in die maag. minerale.
• Voedingstowwe word gegroepeer op grond
• Chemiese vertering: van hul rolle - energievervaardigers,
O5: liggaamsbouers en beskermers.
- Voedsel word chemies deur verteringsensieme



Sampleafgebreek. Spysvertering- • Voedselpiramide - illustreer die aanbevole
- Begin in die mond – spuug. daaglikse porsies van elke kossoort.
stelsel
- Gaan voort in die maag – soutsuur.

Wat is ‘n ongebalanseerde dieet?



Summaries after sample
• Eet te min:
Absorpsie - Hongersnood – ontvang nie genoeg kos oor lang
tydperke nie.
• Mond – ingestie vind plaas, en kos word gekou en
- Lei tot 'n gebrek aan energie en kan nie siektes
deur spuug afgebreek.
beveg nie.
• Slukderm – kos word in 'n golfbeweging van die mond
na die maag gedruk – peristalse.
• Eet te veel:
• Maag – kos bly vir 4-6 uur in die maag en meng met
- Liggaam stoor ekstra kos as vet – veroorsaak
verteringsappe.
vetsug.
• Dunderm – vertering is voltooi, en voedsel word deur
- Veroorsaak dat ‘n vetagtige laag binne-in slagare
die voering van die ingewande opgeneem –
vorm - blokkeer bloedvloei.
absorpsie.
• Dikderm – onverteerde kos gaan deur as afval en die
meeste water uit die afval word herabsorbeer.
• Rektum – laaste deel van die dikderm wat in die anus
eindig.
• Anus – ontlasting verlaat die liggaam – egestie.



K1-O5 Via Afrika Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)
GR9

NW Breinkaart

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
March 8, 2025
Number of pages
35
Written in
2024/2025
Type
Summary
$5.69

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4.4
(73)
Sold
710
Followers
194
Items
781
Last sold
4 hours ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions