WERKOPDRAG 1 & 2 MEMO
The study-notes marketplace
Buy and sell all your summaries, notes, theses, essays, papers, cases, manuals,
researches, and many more...
www.stuvia.co.za
, WERKOPDRAG 1
LEEREENHEID 1
1. Letterkunde is ’n kunsvorm wat ________ as medium gebruik:
[1] taal
[2] genre
[3] karakters
2. Wie het die roman, Valsrivier (2013), geskryf?
[1] Nina Botes
[2] Dominique Botha
[3] Breyten Breytenbach
3. __________ is meestal verspotte verse en bevat geen morele dimensie
nie, maar die
taalgebruik word heel behendig volgens poëtiese tegnieke gebruik:
[1] limerieke
[2] sonnette
[3] haikoes
4. Watter filosoof het aangevoer daar is met speletjies “a complicated
network of similarities overlapping and criss-crossing”?
[1] Arthur Schopenhauer
[2] Friedrich Nietzsche
[3] Ludwig Wittgenstein
5. Wat is volgens die literêre kritikus, Terry Eagleton, die vyf kenmerke
van letterkunde?
[1] fiktiwiteit, mortaliteit, linguistiek, prakties, normaliteit
[2] fiksasie, moralisering, lingua franca, pragmaties, noemenswaardig
[3] fiksionaliteit, moraliteit, linguisties, niepragmaties, normatiwiteit
6. Die drie “hoofgenres” in die letterkunde is