Afk2601
Werkopdrag 2
Studente nommer:
Afk2601
Genre en tema
werkopdrag 02
Unnieke nommer : 687809
Student number:
, Afk2601
Werkopdrag 2
Studente nommer:
Leereenheid 3
3.1 Kenmenrke van Loftus Marais se digkuns:
Hy beklemtoom alledaagse ervarings
Hy bring ander uitkyke oor die wereld na vore
Hy gebruik verskillende werkswyses ten opsigte van styl,
tegniek en temas.
3.2 .1 Die spreker neem waar hoe n vrou in n bmw voor n taxi indraai
wat oor die spoedbeperkings was en hoe die taxi bestuurder verder
verby jaag en op die vrou se ruit spoeg.
3.2.2 Twee alledaagse problem wat die spreker in die eerste strofe
waarneem is Taxi’s wat die gehoor gee aan spoedbeperkings nie en
mense wat nie gehoor gee aan verkeersreels nie.
3.2.3 Dis nie die feit dat n taxi bestuurder spoeg op die vrou se ruit
wat ongewoon is nie, dit is die feit dat die vrou sonder om geskok te
wees, net haar ruit skoonmaak.
3.2.4 “maar”
3.2.5 Die spreker is geskok dat die vrou nie n groot ophef daarvan
maak nie, as of dit alledaags is , - en dit is wat so skokkend is.
3.2.6 Ons is al so gewoond aan konflik in ons land en mense wat doen
net wat hul wild at ons dit as 2de natuur sien – en dit is wat die
spreker so skok want dit moet nie so wees nie.
3.3 ‘n gevestige gendernorme waarna Marais verwys is die man wat
in sy lies krap terwyl hy met sy ander hand n vrou se hand vashou.
Aan die kant wat hy die vrou se hand vashou verteenwoordig dit liefde,