DEUR
JAN VAN TONDER
, KARAKTERS
• Hattie Lategan
• Hattie se ma
• Gys Lategan
• Gerhard Herselmann
• Gerhard se ouers
• Suster by die kliniek
• Dokter by die kliniek
, HATTIE LATEGAN
• Sy bly in Somerset-Wes
• Hattie is baie mooi: mooi hare, gespiere maag en mooi bene.
• Musiek is belangrik vir Hattie:
• Na die aborsie, speel Hattie die musiek baie hard in haar kamer om die stilte
van haar skuldgevoel weg te jaag.
• By die skool sit sy oorfone aan, want sy wil die stilte verdryf en nie met kinders praat nie.