Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 5 out of 36 pages
Summary

Summary RTT (Rekenaartoepassingstegnologie) Graad 10

Document preview thumbnail
Preview 5 out of 36 pages

Hierdie dokument bevat teorie opsomming vir graad 10 RTT (Module 1.1 tot 2.5). Die handboek wat gebruik is "Rekenaars, deel van jou lewe, 2de uitgawe ISBN: 9780994703224" Modules opgesom Module 1.1: Inleiding tot rekenaars Module 1.2: Sagteware Module 1.3: Hardeware Module 1.4: Lêerbestuur Module 1.5: IKT in perspektief Module 1.6: Uitgebreide konsepte van sagteware Module 1.7: Uitgebreide konsepte van hardeware Module 1.8: Die impak van IKT Module 2.1: Inleiding tot netwerke Module 2.2: Basiese beginsels van netwerke Module 2.3: Die wêreldwye web Module 2.4: Elektroniese kommunikasie Module 2.5: Veilige gebruik van die internet

Content preview

Hierdie dokument word streng verbied om gekopieer, herverkoop,
versprei of onder enige alternatiewe lisensie verkoop te word

,Module 1.1: Inleiding tot rekenaars
Module 1.2: Sagteware
Module 1.3: Hardeware
Module 1.4: Lêerbestuur
Module 1.5: IKT in perspektief
Module 1.6: Uitgebreide konsepte van sagteware
Module 1.7: Uitgebreide konsepte van hardeware
Module 1.8: Die impak van IKT

, Data en inligting
Data: Onverwerkte items
Draagbare/mobiele toestelle Nie draagbare toestelle Teks, getalle, grafika, klank en video
 Skootrekenaar  Tafelrekenaar
 Slimfoon Inligting: Die resultaat van die verwerking van data
 Tablet Dit behoort iets te beteken en ons moet dit vir iets kan gebruik

Veeldoelig: Kan geprogrammeer word om verskeie take te doen
Elektoniese toestelle: Het elektrisiteit nodig om te werk
Bedryfstelsel: Die belanrikste program, wat al die aktiwiteite in ‘n rekenaar beheer.
Hardeware en sagteware Skakel die rekenaar aan

Hardeware Selflaaiproses (boot): Die bedryfstelsel word outomaties gelaai wanneer die rekenaar
Fisiese komponente van ‘n rekenaar waaraan ons kan vat aangeskakel word. Teken aan met ’n gebruikersnaam en wagwoord om toegang tot jou eie
Voorbeelde: Muis, monitor, sleutelbord, drukker en die onderdele binne-in die rekenaarkas lêers en data te kry
Die werkskerm
Sagteware/ Programme
Spesifieke opdragte wat ons aan die rekenaar gee om dit iets nuttigs te laat doen
App (application) : Programme op slimfone en tablette
Sagteware maak rekenaars veeldoelig, gee dit die vermoë om verskillende soorte Ikone
programme uit te voer
Werkskerm
Inligtingsverwerkingsiklus


Proses om ‘n kontak op jou slimfoon by
te voeg
Afvoer
Toevoer: Tik nuwe kontak se
besonderhede op die sleutelbord in Teëls
Toevoer Verwerking Verwerk: Die slimfoon kyk of die kontak
van data
reeds bestaan Start knoppie Boodskap-area
Stoor Afvoer: Boodskap op die skerm wys dat
die kontak reeds bestaan of nou
bygevoeg is Quick launch balkie
Stoor: Indien nodig word die kontak
gestoor

,GUI – Grafiese gebruikerskoppelvlak / Graphical user interface
Maak dit moontlik om met die rekenaar te kommunikeer en grafiese elemente soos ikone
en teels te gebruikom objekte te selekteer • Werk waarmee jy besig is, is tydelik in geheue (memory)
‘n GUI word ontwerp om saam met ‘n sleutelbord en muis gebruik te word. • Om die werk te behou, moet jy dit stoor (save)
• Stoor werk in lêers (files) – organiseer lêers in lêergidse (folders)
Muis aksies • Gee lêers en lêergidse betekenisvolle name
• Klik
• Dubbelklik
• Regsklik
• Sleep (drag) Die soort sleutelbord wat die algemeenste saam met rekenaars gebruik word word die
• Rol (scroll) QWERTY-sleutelbord genoem

Touch type: Wanneer mens die vingers van altwee jou hande gebruik om te tik
Laat die wyser op die ikoon rus.
Tooltip: Die beskrywing wat wys


Regsklik op Recycle Bin
Pop-up menu / Opwiplys :’n lys met opsies

Typing Tutors: Tikprogramme waarmee jy tik vaardighede kan aanleer

Shortcuts: Klein gebuigde pyltjies wat sommige ikone het

Algemene eienskappe van programme

Minimise
Ribbon Tikbalkie Maximise
Tabs
Close

Groep




Scrollbars

, Die koppelvlak is ‘n baie belangrike deel van die bedryfstelsel
Toepassingssagteware Stelselsagteware Die koppelvlak is die manier waarop die inhoud van die skerm georganiseer en aangebied
Groep programme wat spesifieke take vir Sagteware wat die rekenaar beheer, word
ons as gebruikers uitvoer ondersteun of bedryf Werkskerm Kieslyste en kortpadsleutels
 Woordverwerkingsprogramme  Bedryfstelsel
 Typing Tutor-sagteware  Nutsprogramme bv.
 Gaming-sagteware antivirusprogramme en
saampersingsprogramme soos
WinZip
 Drywerprogramme Kortpadsleutels
word soms langs
Vedere kieslyste die kieslysopsie of
binne die tooltip
Sagteware wat alle aktiwiteit binne die rekenaar beheer gelys
Elke rekenaar het ‘n bedryfstelsel nodig. Dit is die eerste stel programme wat laai wanneer Party word deur
’n rekenaar aangeskakel word. meer as net een
program gebruik
Voorbeelde Voorbeelde vir slimfone
Windows 8, Windows 10 Apple se IOS Dialooghokkie/Dialog box
Apple se macOS Sierra Android
‘n Dialooghokkie is ‘n venstertjie wat vir kommunikasie tussen ‘n rekenaar en’n gebruiker
Linux (Ubuntu) Windows vir slimfone
gebruik word. Dit bied gewoonlik opsies wanner klein takies verrig word. Kan ook gebruik
word om waarskuwings en foutboodskappe oor te dra.
Funksies van die bedryfstelsel
 Bestuur al die hardeware en sagteware op die rekenaar
 Hanteer sekuriteit (met gebruik van wagwoorde, ens.)
 Verskaf ’n gebruikerskoppelvlak

Gaan as n voorbeeld na Windows se koppelvlak kyk

Connected book
 image
Publisher: 2012 ISBN: 9781919867908 Edition: Unknown

Document information

Schooljaar
200
Summarized whole book?
No
Which chapters are summarized?
Unknown
Uploaded on
November 12, 2024
Number of pages
36
Written in
2024/2025
Type
Summary
$10.17

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
IzzyNotes
4.0
(1)
Sold
3
Followers
0
Items
1
Last sold
4 months ago

Reviews from verified buyers



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions