Tyd / Time: 2 UUR 30 MINUTE
Punte / Marks: 150 PUNTE
Graad / 10
Grade:
Vak / Subject: LEWENSWETENSKAPPE
Vraestel / VRAESTEL 2
Paper:
Naam en Van / Name and
Surname:
Algemene instruksies vir die skryf van toetse | General instructions for the
writing of exams:
1. Gaan vinnig deur jou hele vraestel. Quickly scan through your entire paper.
2. Lees ‘n vraag 2x deur voor jy daarmee Read the question twice before you
begin. begin.
3. Maak seker jy antwoord alle vrae. Make sure to answer ALL questions.
4. Skryf netjies en leesbaar. Write neatly and legibly.
5 As jy te veel sukkel met ‘n vraag, If you struggle too much with a question,
beweeg aan na die volgende vraag en move on to the next one and return once
kom terug nadat alle ander vrae you have answered all the other
beantwoord is. questions.
6. Vir langer vrae, maak seker jy beplan jou If the question calls for a longer answer,
antwoord voordat jy begin skryf. plan before you start writing.
7. Vir enige antwoord langer as 1-2 For any answer longer than 1-2 words,
woorde, skryf altyd in volsinne. always write in full sentences.
8. Maak seker elke punt verwys terug na Make sure every point you make refers
die sentrale vraag. to the central question.
9. Gebruik die korrekte grammatika, Use correct grammar, spelling, and
spelling en leestekens na die beste van punctuation to the best of your ability.
jou vermoë.
10. As jy ‘n fout maak, trek dit duidelik dood If you make a mistake, cross it out clearly
met ‘n enkel, netjiese lyn en skryf die with a single, neat line and write the
korrekte antwoord neer. correct answer instead.
11. Nommer die antwoorde korrek volgens Number the answers correctly according
die numering stelsel in hierdie vraestel. to the numbering system used in this
question paper.
12. Stel jou antwoorde korrek voor volgens Present your answers according to the
die instruksies van elke vraag. instructions for each question.
Bl / Pg www.summariessa.co.za Opsteller / NIZ HAR
Author:
Graad / 10 Vak / Lewenswetenskappe Datum / Date: NOV
Grade: Subject: V2 2024
, Baie sterkte met jou eksamen! | Good luck with your exam!
Bl / Pg www.summariessa.co.za Opsteller / NIZ HAR
Author:
Graad / 10 Vak / Lewenswetenskappe Datum / Date: NOV
Grade: Subject: V2 2024
, AFDELING A
Vraag 1
1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee.
Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A tot D) langs
dievraagnommer ( 1.1.1 tot 1.1.10) op die FOLIOPAPER, byvoorbeeld 1.1.11
E.
1.1.1 Die suurstof kringloop behels die volgende:
A. Min suurstof word opgelos in water want daar is baie plante in oseaan.
B. Geel plante gebruik suurstof om te fotosinteer.
C. Lewende organismes gebruik suurstof in verskei vorms.
D. Suurstof sirkuleer net deur die ekosisteem.
1.1.2 Dui die antwoord aan wat NIE die belangrikheid van vleilande aandui nie
A Plante soos papkuil kom algemeen in vleilande voor.
B Sluit ‘n wye verskeidenheid habitatte in.
C Die meeste vleilande besit ‘n lae watertafel en grond met ‘n hoë
waterhouvermoë
D Vleilande voorsien ‘n konstante watervoorraad.
1.1.3 CO₂ keer in drie maniere terug na die atmosfeer. Kies die een wat NIE
ooreenstem met die stelling nie.
A. Selrespirasie.
B. Ontbinding.
C. Verbranding.
D. Fotosintese.
1.1.4 Watter dier kan deel wees van die tweede, derde en vierde trofiese vlak?
A. Ontbinders.
B. Karnivoor.
C. Herbivoor.
D. Omnivoor.
Bl / Pg www.summariessa.co.za Opsteller / NIZ HAR
Author:
Graad / 10 Vak / Lewenswetenskappe Datum / Date: NOV
Grade: Subject: V2 2024