Gossclass Opsommings©
NATUURWETENSKAP
Graad 8, Kwartaal 4
Aarde en die ruimte
Eenheid 1: Die Sonnestelsel
Die son:
1. Wat is die naaste ster aan die aarde?
Die son.
2. Wat is die grootste voorwerp in ons sonnestelsel?
Die son.
Ster naaste aan die aarde.
Hoofbron van energie
Waterstofgas word na heliumgas
omgeskakel
Donker kolle is sonvlekke
3. Hoeveel keer groter is die massa van die son as teenoor die aarde?
Die massa van die son is ongeveer 333 000 keer die grootte van
die massa van die aarde.
4. Waaruit bestaan die son?
Uit n bal brandende gasse wat lig en hitte afgee.
5. Waarvan is die son se energie afkomstig?
Van kragtige kernreaksies wat ook kerfusie genoem word.
6. Wat is die sonvlekke op die son?
Dit is groot donker kolle op die son.
1
, Gossclass Opsommings©
7. Hoe word die sonvlekke op die son veroorsaak?
Deur ingewikkelde interaksies met die son se magneetveld.
8. Wat is die temperatuur van n sonvlek?
Ongeveer 3 800 kelvin (K).
9. Wat is die son se oppervlaktemperatuur?
Ongeveer 5 800 kelvin (K).
10. Wat is die temperatuur van die son se kern?
Ongeveer 15, 6 miljoen kelvin (K).
11. Watter eenheid gebruik wetenskaplikes om temperatuur te meet?
Wetenskaplikes gebruik kelvin (K) om temperatuur te meet, nie
grade Celcius (◦C) nie.
12. Watter element is die ligste element?
Waterstof.
13. Hoeveel % bestaan die son uit waterstof, helium en ander gasse?
74, 5% waterstof.
24, 5% helium.
1% ander gasse soos metale.
14. Noem 6 goed wat rondom die son wentel?
8
Planete
Dwerg-
Komete planete
Voorwerpe
wat
rondom die
son wentel:
Meteoriete Mane
Asteroïdes
2