Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 33 pages
Exam (elaborations)

Graad 11 Besigheidstudies (BS) November Vraestel 1 en Memo - 2024

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 33 pages

Graad 11 Besigheidstudies (BS) November Vraestel 1 en Memo 2024: Totaal:  150 punte, Tyd:  120 min. Inhoud: Afdeling A: Kortvrae - Verpligte (30 punte, 20 min). Afdeling B:  DRIE direkte/indirekte tiepe vrae | Keuse:  Beantwoord enige TWEE (80 punte, 60 min). Afdeling C:  TWEE opsteltiepe vrae | Keuse:  Beantwoord enige EEN (40 punte, 40 min). Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. Onderwerpe wat in hierdie vraestel gedek word: Invloede van besigheidsomgewings Bemarkingsfunksie: Uitdagings van die besigheidsomgewing Produksie funksie Aanpassing by uitdagings van die besigheidsomgewings Inleiding tot Menslike Hulpbronne Hedendaagse sosio-ekonomiese kwessies Besigheidsektore DAN SMI

Content preview

Datum / Date: November 2024
Tyd / Time: 2 ure
Punte / Marks: 150
Graad / Grade: 11
Vak / Subject: Besigheidstudies
Vraestel / Vraestel 1
Paper:

Naam en Van / Name and
Surname:

Sterkte met jou eksamen.

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.

1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings en dek VYF hoofonderwerpe.
AFDELING A: VERPLIGTEND
AFDELING B: Bestaan uit DRIE vrae.
(Beantwoord enige TWEE van die drie vrae in hierdie
afdeling.)
AFDELING C: Bestaan uit TWEE vrae.
Beantwoord enige EEN van twee vrae in hierdie afdeling.
2. Lees die instruksies vir elke vraag aandagtig deur en let op wat vereis word.
Let daarop dat SLEGS die eerste TWEE vrae in AFDELING B en die
EERSTE vrae in AFDELING C nagesien sal word.
3. Nommer die antwoorde noukeurig volgens die nommeringstelsel wat in
hierdie vraestel gebruik word. Geen punte sal toegeken word vir verkeerd
genommerde antwoorde nie.
4. Behalwe waar ander instruksies gegee word, moet antwoorde in volsinne
geskryf word.
5. Gebruik die puntetoekenning en aard van elke vraag om die lengte en diepte
van 'n antwoord te bepaal.


Bl / Pg www.summariessa.co.za Opsteller /
DAN SMI
Author:
Graad / Vak / BS VRAESTEL Datum / Date:
11 NOV 2024
Grade: Subject: 1

, 6. Gebruik die tabel hieronder as 'n riglyn vir nasien en tydtoedeling wanneer
elke vraag beantwoord word.


AFDELING A VRAAG PUNTE TYD
A: KORTVRAE - VERPLIGTEND 1 30 20 min
2 40
B: DRIE direkte/indirekte tipe vrae 2 x 30
3 40
KEUSE: Beantwoord enige TWEE min
4 40
C: TWEE opsteltipe vrae 5 40
40 min
KEUSE: Beantwoord enige EEN. 6 40
TOTAAL 150 2 ure
7. Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy, bv. VRAAG 1 –
nuwe bladsy, VRAAG 2 – nuwe bladsy.
8. Jy mag 'n nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.




Bl / Pg www.summariessa.co.za Opsteller /
DAN SMI
Author:
Graad / Vak / BS VRAESTEL Datum / Date:
11 NOV 2024
Grade: Subject: 1

, VRAAG 1

1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoord op die volgende vraag
gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die korrekte letter
langs die vraagnommer neer.


1.1. Veranderinge in wetgewing sal 'n uitdaging vir die … (2)
1
omgewing wees.
A. mark
B. mikro
C. makro
D. primêre


1.1. Sosiale media is 'n voorbeeld van … werwing. (2)
2
A. elektronies
B. ekstern
C. maklik
D. intern


1.1. Die Nasionale Dobbelraad is 'n voorbeeld van 'n … in Suid- (2)
3
Afrika
A. besigheid
B. verspreider
C. reguleerder
D. tussenganger


1.1. Een voordeel om betrokke te wees by die makro-omgewing (2)
4
vir besighede is ...
A. goeie publisiteit
B. beter winskopies
C. verhoogde pryse
D. nuwe tegnologie



Bl / Pg www.summariessa.co.za Opsteller /
DAN SMI
Author:
Graad / Vak / BS VRAESTEL Datum / Date:
11 NOV 2024
Grade: Subject: 1

, 1. Watter van die volgende is nie aspekte om tydens (2)
1.5
produksiebeplanning in ag te neem nie?
A. Beplanning
B. Roetering
C. Skeduleer
D. Leiding

[10]


1.2 Gebruik die gegewe woorde in die blokkie om die sinne te voltooi.
Skryf slegs die woord langs die vraagnommer neer.




Afleggings ; dobbel ; korrupsie ; verbruikers; regstellende
aksie
1.2.1 … behels enige aanpassings aan die beplanningsproses (2)
1.2.2 ... 'n komponent van die markomgewing sal wees. (2)
1.2.3 Wanneer 'n besigheid die aantal werknemers verminder (2)
om koste te verminder, word dit genoem ...
1.2.4 … is die daad om geld te waag op 'n onsekere uitkoms, (2)
soos 'n speletjie of gebeurtenis, met die primêre doel om
bykomende geld of pryse te wen.
1.2.5 … vind plaas deur oneerlike saketransaksies soos (2)
omkopery.
[10]




Bl / Pg www.summariessa.co.za Opsteller /
DAN SMI
Author:
Graad / Vak / BS VRAESTEL Datum / Date:
11 NOV 2024
Grade: Subject: 1

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
October 6, 2024
Number of pages
33
Written in
2024/2025
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers
$3.20

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4.4
(73)
Sold
710
Followers
194
Items
781
Last sold
9 hours ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions