Tyd / Time: 2 ure
Punte / Marks: 150
Graad / 10
Grade:
Vak / Subject: Besigheidstudies
Vraestel/ Vraestel 2
Paper:
Naam en Van / Name and
Surname:
Sterkte met jou eksamen.
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.
1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings en dek VYF hoofonderwerpe.
AFDELING A: VERPLIGTEND
AFDELING B: Bestaan uit DRIE vrae.
(Beantwoord enige TWEE van die drie vrae in hierdie
afdeling.)
AFDELING C: Bestaan uit TWEE vrae.
Beantwoord enige EEN van twee vrae in hierdie afdeling.
2. Lees die instruksies vir elke vraag aandagtig deur en let op wat vereis word.
Let daarop dat SLEGS die eerste TWEE vrae in AFDELING B en die
EERSTE vrae in AFDELING C nagesien sal word.
3. Nommer die antwoorde noukeurig volgens die nommeringstelsel wat in
hierdie vraestel gebruik word. Geen punte sal toegeken word vir verkeerd
genommerde antwoorde nie.
4. Behalwe waar ander instruksies gegee word, moet antwoorde in volsinne
geskryf word.
5. Gebruik die puntetoekenning en aard van elke vraag om die lengte en diepte
van 'n antwoord te bepaal.
Bl / Pg 1/ www.summariessa.co.za Opsteller /
DAN SMI
10 Author:
Graad / Vak / BS VRAESTEL Datum / Date:
10 NOV 2024
Grade: Onderwerp: 2
, 6. Gebruik die tabel hieronder as 'n riglyn vir nasien en tydtoedeling wanneer
elke vraag beantwoord word.
AFDELING A VRAAG PUNTE TYD
A: KORTVRAE - VERPLIGTEND 1 30 20 min
2 40
B: DRIE direkte/indirekte tipe vrae 2 x 30
3 40
KEUSE: Beantwoord enige TWEE min
4 40
C: TWEE opsteltipe vrae 5 40
40 min
KEUSE: Beantwoord enige EEN. 6 40
TOTAAL 150 2 ure
7. Jy mag 'n nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.
8. Skryf netjies en leesbaar.
Bl / Pg 2/ www.summariessa.co.za Opsteller /
DAN SMI
10 Author:
Graad / Vak / BS VRAESTEL Datum / Date:
10 NOV 2024
Grade: Onderwerp: 2
, VRAAG 1
1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoord op die volgende vraag
gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die korrekte letter
langs die vraagnommer neer.
1.1. Wanneer 'n besigheidsaanbieding saamgestel word, moet (2)
1
die aanbieder altyd verseker dat ...
A. die taal moeilik is om te verstaan
B. hy/sy soveel moontlik inligting op een skyfie plaas
C. alle prente duidelik en sigbaar is
D. opskrifte en tekste is in geel geskryf is
1.1. Vraelyste kan om die volgende redes gebruik word: (2)
2
A. om mense te vermaak
B. marknavorsing te doen
C. aantekeninge te maak
D. om as bykomende notas uit te deel
1.1. Nelson Mandela-stigting is 'n voorbeeld van 'n … in Suid- (2)
3
Afrika.
A. openbare maatskappy
B. nie-winsgewende maatskappy
C. private maatskappy
D. alleenhandelaar
1.1. Vooroordeel kan spanwerk op die volgende manier (2)
4
beïnvloed:
A. Deur wedersydse respek onder spanlede te kweek
B. Deur misverstande en konflik te skep
C. Deur kommunikasievaardighede te verbeter
D. Deur kreatiwiteit deur uiteenlopende perspektiewe te
verbeter
Bl / Pg 3/ www.summariessa.co.za Opsteller /
DAN SMI
10 Author:
Graad / Vak / BS VRAESTEL Datum / Date:
10 NOV 2024
Grade: Onderwerp: 2
, Bl / Pg 4/ www.summariessa.co.za Opsteller /
DAN SMI
10 Author:
Graad / Vak / BS VRAESTEL Datum / Date:
10 NOV 2024
Grade: Onderwerp: 2