Summaries after sample
,Sample
Summaries after sample
, Termiese kragstasies
• Turbines draai om meganiese energie te verskaf wat gebruik
word om elektriese energie deur die generator op te wek.
Windgedrewe turbines • Kookwater skep stoom – die druk van die stoom produseer
energie om die turbine te laat draai.
• Skakel wind (kinetiese energie) om in elektriese • Termiese kragsentrales = kragsentrales wat stoomturbines
energie. gebruik om elektrisiteit op te wek.
• Windturbinewieke draai - wek elektriese
energie op.
• Die wieke word aan die naaf vasgemaak wat
aan die as gekoppel is.
• Die as is aan die ratkas gekoppel - verhoog die
Sample
draaispoed van die wieke.
• Die ratkas is aan 'n hoëspoed-as gekoppel -
draai die generator en produseer elektrisiteit.
E4: Elektriese
stelsels en
beheer: impak
Kernkrag
• Kernklowing = die proses waar uraanatome verdeel
word, wat energie in die vorm van hitte vrystel.
• Die hoë-temperatuur stoom van generators dryf
van tegnologie (A) turbines aan en genereer elektrisiteit.
Summaries after sample
• Stoom van generators word na kondensators
gekanaliseer – die stroom word gekondenseer
wanneer dit in kontak met die koue water kom.
Hidro-elektriese kragstasies
-
• Gebruik lopende waterenergie om elektriese
energie te verkry.
• Sentrales word tipies op damme, riviere of naby
Sonenergie
watervalle gebou. • Sonpanele neem sonenergie op om 'n battery te laai.
• Watervloei kan deur sluise of pype beheer word. • Energie wat in die battery gestoor word, kan gebruik
• Hoë watervlakke vanaf damwalle verhoog druk in word om water in geisers te verhit of vir beligting in
pype om die turbine te bedryf. huise.
• Sonstraling -> module -> kontrole vir battery-laaier -
> battery -> GS-ladings.
Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)
GR8 TEG O4-E4 Breinkaart Via Afrika
, Sample
Summaries after sample