Summary Graad 8 Tegnologie (TEG) Kwartaal 3 (Via Afrika) - Opsommings
Hierdie produk bevat al die werk vir Tegnologie Graad 8, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans. Eenheid 1: Meganiese stelsels en beheer. Eenheid 2: Berekening van meganiese voordeel. Eenheid 3: Kommunikasie- en ontwerpvaardighede. Eenheid 4: Ontwerp- en ondersoekvaardighede. Eenheid 5: Ondersoekvaardighede: impak van tegnologie, inheemse tegnologie en vooroordeel in tegnologie. Mini-PAT. Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening. Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume. Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
Document information
- Schooljaar
- 200
- Uploaded on
- September 27, 2024
- Number of pages
- 27
- Written in
- 2024/2025
- Type
- Summary