Tyd / Time: 1 UUR
Punte / Marks: 70 PUNTE
Graad / 9
Grade:
Vak / Subject: NATUURWETENSKAPPE
Vraestel / SLEGS 1
Paper:
Naam en Van / Name and
Surname:
Algemene instruksies vir die skryf van toetse | General instructions for the
writing of exams:
1. Gaan vinnig deur jou hele vraestel.
2. Lees ‘n vraag 2x deur voor jy daarmee begin.
3. Maak seker jy antwoord alle vrae.
4. Skryf netjies en leesbaar.
5 As jy te veel sukkel met ‘n vraag, beweeg aan na die volgende vraag en kom terug
nadat alle ander vrae beantwoord is.
6. Vir langer vrae, maak seker jy beplan jou antwoord voordat jy begin skryf.
7. Vir enige antwoord langer as 1-2 woorde, skryf altyd in volsinne.
8. Maak seker elke punt verwys terug na die sentrale vraag.
9. Gebruik die korrekte grammatika, spelling en leestekens na die beste van jou
vermoë.
10. As jy ‘n fout maak, trek dit duidelik dood met ‘n enkel, netjiese lyn en skryf die
korrekte antwoord neer.
11. Nommer die antwoorde korrek volgens die numering stelsel in hierdie vraestel.
12. Stel jou antwoorde korrek voor volgens die instruksies van elke vraag.
Baie sterkte met jou eksamen!
Onderwerpe wat in hierdie vrastel gedek word:
Magnetisme – Teken van magnete
Elektrostatiese kragte
Gravitasiekragte
Kragte
Berekeninge – F=mg
Ohm se wet
Serie- en parallelle stroombane – Teken stroombane
Berekeninge van hoeveel krag kos.
Bl / Pg www.summariessa.co.za Opsteller / NIZ HAR
Author:
Graad / 9 Vak / Natuurwetenska Datum / Date: SEPT 2024
Grade: Subject: ppe
, Alle nuwe woorde uit bogenoemde onderwerpe
Bl / Pg www.summariessa.co.za Opsteller / NIZ HAR
Author:
Graad / 9 Vak / Natuurwetenska Datum / Date: SEPT 2024
Grade: Subject: ppe
, AFDELING A
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Vier keuses word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies EEN
korrekte antwoord vir elke nommer en skryf slegs die simbool (A, B, C of D) van die
korrekte keuse langs die vraagnommer (1.1–1.10) op jou ANTWOORDBLAD neer.
1.1 Watter van die volgende kragte werk nie oor 'n afstand nie?
A. Magnetiesekrag
B. Elektrostatiesekrag
C. Wrywingskrag
D. Gravitasiekrag (1)
1.2 Die massa van 'n voorwerp is 80 kg op die maan. Wat sal die gewig van die
voorwerp op aarde wees?
A. 80 kg
B. 81,1 N
C. 80 N
D. 784 N (1)
1.3 Die krag waarmee die son die aarde en ander planete aantrek:
A. Kontak krag.
B. Gravitasiekrag.
C. Elektrostatiesekrag.
D. Spanningskrag. (1)
1.4 Watter metaal word nie deur 'n magneet aangetrek nie?
A. Koper
B. Nikkel
C. Kobalt
D. Yster (1)
Bl / Pg www.summariessa.co.za Opsteller / NIZ HAR
Author:
Graad / 9 Vak / Natuurwetenska Datum / Date: SEPT 2024
Grade: Subject: ppe