Ione in Wateroplossing:
• Neerslag = vaste stof wat in ‘n
• Ione = elemente wat elektrone verloor of bygekry ioonuitruilreaksie vorm.
het. • Oplosbaarheid van ioonstowwe:
• Negatiewe ione = anione. Berei ‘n sout voor deur ‘n
• Positiewe ione = katione.
• Ioniese kristalrooster word gevorm wanneer ione
neerslagreaksie te gebruik:
saambind om ‘n vaste stof te vorm. • Soute word uit positiewe en negatiewe ione
• Wateroplossing = oplossing waarin die oplosmiddel opgebou.
water is. • Soute wat behandel gaan word, sal gemaak
• Dissolusie vind plaas wanneer ‘n ioniese vaste stof word van ‘n metaalioon of ammoniumioon
in water geplaas word:
Sample
(NH4+) met:
- Die ioniese verbinding breek in positiewe en - Cl-, Br-, I- (chloried, bromied or jodienione).
negatiewe ione. E1: Reaksies in - SO42- (sulfaatione).
- Ione word gehidrateer. Wateroplossing - NO3 - (nitraatione).
• Watermolekules is polêre molekules - - CO32- (karbonaatione).
waterstofatome is effens positief gelaai, en (A)
Summaries after sample
suurstofione is effens negatief gelaai.
• Wanneer ione in kontak met water kom, omring die
waterstofkant van die watermolekules die Elektroliete & Geleidingsvermoë:
negatiewe ione – daar is ‘n aantrekking tussen die
ione en watermolekules. • Elektroliet = oplossing wat elektrisiteit gelei.
• Positiewe ione word omring as gevolg van • Elektrisiteit word gelei deur die beweging van ione in verskillende
aantrekking tussen die ioon en suurstof - verhoed rigtings.
dat ione kombineer en so bly hulle in die oplossing. • Anione word na die positiewe elektrode aangetrek (anode).
• Dissolusieproses kan getoon word met ‘n • Katione word na die negatiewe elektrode aangetrek (katode).
gebalanseerde reaksievergelyking en die • Meer opgeloste ione veroorsaak groter stroom en hoër
toestandsimbole (s) en (aq). ammeterlesings.
• As 2 verskillende ioniese oplossings gemeng word, • Slegs ioniese oplossings sal elektrisiteit gelei.
kan ione van een verbinding van plek verander met • Vaste ioniese stowwe hou ione styf in die kristalrooster vas –
‘n ioon van die ander verbinding – chemiese verhoed stroomvloei.
reaksie. • By die positiewe elektrode - negatiewe ione gee elektrone af en
vorm neutrale stowwe.
• By die negatiewe elektrode - positiewe ione aanvaar elektrone en
vorm neutrale stowwe.
GR10 FW K3-O1 Breinkaart Via Afrika Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)
,Sample
Summaries after sample
, Sample
Summaries after sample