• Sterkte.
• Digtheid. Elemente:
• Termiese en elektriese geleidingsvermoë. • Elemente het name wat deur simbole
• Magnetisme. voorgestel word.
• Smeltpunt (SP) en kookpunt (KP). • Simbole sluit tipies die eerste letter van die
• Brosheid of smeebaarheid. element in - hoofletter, en soms die eerste
2 letters - tweede letter is ‘n kleinletter.
Suiwer Stowwe & Mengsels: Verbindings:
Sample
Mengsels:
• Bestaan uit 2 of meer stowwe wat
fisies geskei kan word.
• Geen vaste verhoudings nie - kan
E1: Hersiening
& Klassifikasie
van Materie &
Stowwe (A)
• Verbindings word voorgestel deur formules wat
bestaan uit simbole van die elemente wat
kombineer om die verbinding te vorm.
• Onderskrif – wys hoeveel atome van elke
element daar in ‘n molekule van ‘n verbinding is.
gekonsentreer of verdun word.
Summaries after sample
• Homogeen = stowwe kan nie • Die element aan die linkerkant en onder op die
afsonderlik gesien word nie. Periodieke Tabel word eerste gegee wanneer
• Heterogeen = verskillende stowwe kan verbindings benoem word - bly onveranderd.
van mekaar onderskei word. • Naam van die element aan die regterkant en
hoër op die tabel word verander na -ied en laaste
- Verbindings vs Mengsels:
gegee word.
• Verbindings het chemies gebonde stowwe • Metale en waterstof bly onveranderd.
Suiwer Stof: in vaste verhoudings. • Ione = atome wat ‘n positiewe of negatiewe
• Kan nie op eenvoudige fisiese metodes in • Mengsels is nie chemies gebind nie. lading het.
verskillende stowwe geskei word nie. • Dis moontlik om mengsels fisies te skei. • Algemene verbindingsione:
• Element = ‘n stof wat nie in eenvoudiger • Verbindings kan slegs deur chemiese - Karbonaat = CO3-2.
vorms afgebreek kan word nie. metodes geskei word (bande moet - Nitraat = NO3-.
• Verbindings kan chemies in ander stowwe verbreek word). - Fosfaat = PO4-3.
afgebreek word. • ‘n Verbinding se eienskappe verskil van die • Voorvoegsels word gegee om te wys hoeveel van
• Die eienskappe van ‘n verbinding is nie elemente waaruit dit bestaan. die element of ioon daar in die verbinding is.
dieselfde as die elemente waaruit dit • Die eienskappe van die stowwe in ‘n
gemaak is nie. mengsel verander nie.
- •
GR10 FW K1-O1 Breinkaart Via Afrika Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)
,Sample
Summaries after sample
,Sample
Summaries after sample
, Eienskappe van Materie: Name & Formules van Stowwe:
• Sterkte.
• Digtheid. Elemente:
• Termiese en elektriese geleidingsvermoë. • Elemente het name wat deur simbole
• Magnetisme. voorgestel word.
• Smeltpunt (SP) en kookpunt (KP). • Simbole sluit tipies die eerste letter van die
• Brosheid of smeebaarheid. element in - hoofletter, en soms die eerste
2 letters - tweede letter is ‘n kleinletter.
Suiwer Stowwe & Mengsels: Verbindings:
Mengsels: E1: Hersiening • Verbindings word voorgestel deur formules wat
• Bestaan uit 2 of meer stowwe wat & Klassifikasie bestaan uit simbole van die elemente wat
fisies geskei kan word. van Materie & kombineer om die verbinding te vorm.
• Geen vaste verhoudings nie - kan • Onderskrif – wys hoeveel atome van elke
gekonsentreer of verdun word.
Stowwe (A) element daar in ‘n molekule van ‘n verbinding is.