Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 8 pages
Exam (elaborations)

Graad 11 Tegniese Wiskunde (TEG WISK) September Vraestel en Memo - 2024

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 8 pages

Graad 11 Tegniese Wiskunde September Vraestel en Memo: Totaal:  75. Inhoud: Finansiële Wiskunde Sirkelmeetkunde Trigonometrie (Identiteite en Fuksies) Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. CHR SMI

Content preview

Datum / Date: SEPTEMBER 2024
Tyd / Time: 1 uur 30 minute
Punte / Marks: 75
Graad / Grade: 11
Vak / Subject: Tegniese Wiskunde
Vraestel / 1
Paper:


Naam en Van / Name and
Surname:


Algemene instruksies vir die skryf van eksamens:

1. Lees vinnig deur jou hele papier.
2. Lees die vraag twee keer voor jy begin.
3. Maak seker dat jy ALLE vrae beantwoord.
4. Skryf netjies en leesbaar.
As jy te veel met 'n vraag sukkel, gaan aan na die volgende een en keer terug
5
sodra jy al die ander vrae beantwoord het.
6. As die vraag 'n langer antwoord vereis, beplan voor jy begin skryf.
7. Vir enige antwoord langer as 1-2 woorde, skryf altyd in volsinne.
8. Maak seker dat elke punt wat jy maak na die sentrale vraag verwys.
Gebruik korrekte grammatika, spelling en leestekens na die beste van jou
9.
vermoë.
As jy 'n fout maak, trek dit duidelik deur met 'n enkele, netjiese reël en skryf
10.
eerder die korrekte antwoord neer.
Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
11.
vraestel gebruik word.
12. Bied jou antwoorde aan volgens die instruksies vir elke vraag.

Sterkte met jou eksamen!

Onderwerpe wat in hierdie vraestel gedek word:

 Finansiële Wiskunde
 Sirkelmeetkunde
 Trigonometrie (Identiteite en Fuksies)




Bl / Pg 1/ 4 www.summariessa.co.za Opsteller /
CHR SMI
Author:
Graad / 11 Vak / TEGNIESE Datum / Date:
SEPT 2024
Graade Subject: WISKUNDE

, VRAAG 1 : FINANSIËLE WISKUNDE

1.1 Rene het by FinBank belê om vir haar troudag te spaar. Sy het
besluit om die geld vir 10 jaar te belê. Sy ontvang 'n rentekoers
van 11% pj maandeliks saamgestel vir die eerste 6 jaar. Die
rentekoers verander na 13% pj kwartaalliks saamgestel vir die
oorblywende 4 jaar van die termyn. Die geld groei aan die
einde van die beleggingstydperk tot R300 000.

1.1.1 Bereken die effektiewe rentekoers pj gedurende die eerste 6
jaar. (3)

1.1.2 Bepaal die aanvanklike bedrag geld wat Sima belê het.
(4)



1.2 Dalene koop 'n nuwe stoof vir die spysenieringsbesigheid. Die koste
van die masjien is R5 600 op 'n huurkoop, sy betaal gelyke
maandelikse paaiemente oor 3 jaar vir die stoof.

 Die rentekoers wat gehef word, is 11,5% per jaar.
 Sy neem ook 'n versekeringspremie van R12 per maand uit, om
die koste van skade of diefstal te dek.

Bepaal:

1.2.1 Die werklike bedrag wat sy vir die oond betaal het.
(3)

1.2.2 Die bedrag wat sy elke maand betaal het.
(3)



1.3 'n Toerusting ter waarde van R200 000 depresieer, op 'n
verminderde saldo, tot 'n kwart van sy oorspronklike prys na 5 jaar.

Bepaal die koers waarteen die stuk toerusting gedepresieer het.
(4)

[17]




Bl / Pg 2/ 4 www.summariessa.co.za Opsteller /
CHR SMI
Author:
Graad / 11 Vak / TEGNIESE Datum / Date:
SEPT 2024
Graade Subject: WISKUNDE

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
August 3, 2024
Number of pages
8
Written in
2024/2025
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers
$3.20

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4.4
(73)
Sold
710
Followers
194
Items
781
Last sold
13 hours ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions