Tyd / Time: 2 ure
Punte / Marks: 150
Graad / Grade: 12
Vak / Subject: Rekeningkunde
Vraestel / 1
Paper:
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies noukeurig deur en volg dit noukeurig.
1. Beantwoord AL die vrae.
2. 'n Spesiale ANTWOORDEBOEK word voorsien waarin ALLE vrae
beantwoord kan word.
3. Die Finansiële Aanwyser Formuleblad is aan die einde van hierdie
vraestel aangeheg.
4. Toon ALLE bewerkings om deelpunte te verdien.
5. Jy mag 'n nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.
6. Jy mag 'n donker potlood of blou/swart ink gebruik om vrae te
beantwoord.
7. Waar van toepassing, toon ALLE berekeninge tot EEN desimale punt.
8. Skryf netjies en leesbaar.
9. Gebruik die inligting in die tabel hieronder as 'n riglyn wanneer jy
die vraestel beantwoord. Probeer om NIE daarvan af te wyk nie.
VRAAG ONDERWERP PUNTE TYD
Staat van omvattende inkomste
1 60 45 min
en staat van finansiële posisie
2 Kontantvloeistaat en interpretasie 35 25 min
Interpretasie van finansiële state
3 42 30 min
en korporatiewe bestuur
4 Bateverkope 12 20 min
TOTAAL 150 2 ure
Bl / Pg www.summariessa.co.za Opsteller / Compiled DAN SMI
by:
Graad / 12 Vak / Rekeningkun Datum / Date: Sept2024
Grade: Subject: de
, 10.
Bl / Pg www.summariessa.co.za Opsteller / Compiled DAN SMI
by:
Graad / 12 Vak / Rekeningkun Datum / Date: Sept2024
Grade: Subject: de
, VRAAG 1 : STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE EN STAAT VAN
FINANSIËLE POSISIE
Die inligting het betrekking op Meat Lovers Market Bpk vir die finansiële
jaar geëindig op 28 Februarie 2024.
Vereis:
1.1 Verwys na die inligting hieronder gegee
Bereken:
1.1.1 Die wins/verlies op die inruil van die ou voertuig
(4)
1.1.2 Die totale waardevermindering vir die jaar
(4)
1.2 Voltooi die volgende vir die jaar geëindig 28 Februarie 2024:
1.2.1 Staat van Omvattende Inkomste (Inkomstestaat)
(36)
1.2.2 Ekwiteit en Laste afdeling van die Staat van Finansiële Posisie
(Balansstaat)
(16)
Bl / Pg www.summariessa.co.za Opsteller / Compiled DAN SMI
by:
Graad / 12 Vak / Rekeningkun Datum / Date: Sept2024
Grade: Subject: de
, INLIGTING:
1. Onttrek: Saldo's en totale uit die rekords op 28 Februarie:
2024 2023
(R) (R)
Voertuie 1 350 000
Opgehoopte waardevermindering op
855 000
voertuie
Toerusting 1 022 500 1 022 500
Opgehoopte waardevermindering op
923 260 800 900
toerusting
Vaste deposito: Groot Spaarbank 1 500 000
Voorsiening vir slegte skulde 15 090
SAID: Inkomstebelasting (voorlopige
196 040
belastingbetalings)
Verbandlening: Happy Bank 2 205 500
Gewone Aandelekapitaal
Behoue inkomste 970 750
Krediteurekontrole 448 725
Netto verkope 11 724 000
Koste van verkope 7 363 500
Salarisse en Lone 982 290
Werkgewersbydraes 63 620
Direkteursfooie 1 925 000
Huurinkomste 174 675
Slegte skuld 15 090
Diverse uitgawes (balanseringsyfer)
1. 'n Debiteur (C. McCleur ) is bankrot verklaar, sy uitstaande skuld van
R3 230 moet as oninbaar afgeskryf word
2. Die leningstaat wat van Happy Bank ontvang is, weerspieël die
volgende:
Saldo aan die begin van die finansiële jaar R2 205 500
Rente gekapitaliseer
Terugbetalings gemaak insluitend rente R1 260 000
Saldo aan die einde van die finansiële jaar R1 125 000
Die leningsaldo sal in die volgende boekjaar met R625 000 verminder word.
3. Waardevermindering vir die jaar:
Waardevermindering op toerusting is in ag geneem.
Maak voorsiening vir waardevermindering op voertuie.
Bl / Pg www.summariessa.co.za Opsteller / Compiled DAN SMI
by:
Graad / 12 Vak / Rekeningkun Datum / Date: Sept2024
Grade: Subject: de