Tyd / Time: 1 uur
Punte / Marks: 50
Graad / 9
Grade:
Vak / Subject: Wiskunde
Vraestel / 1
Paper:
Naam en Van / Name and
Surname:
Algemene instruksies vir die skryf van toetse
1. Gaan vinnig deur jou hele vraestel.
2. Lees ‘n vraag 2x deur voor jy daarmee begin.
3. Maak seker jy antwoord alle vrae.
4. Skryf netjies en leesbaar.
5 As jy te veel sukkel met ‘n vraag, beweeg aan na die volgende vraag en kom
terug nadat alle ander vrae beantwoord is.
6. Vir langer vrae, maak seker jy beplan jou antwoord voordat jy begin skryf.
7. Vir enige antwoord langer as 1-2 woorde, skryf altyd in volsinne.
8. Maak seker elke punt verwys terug na die sentrale vraag.
9. Gebruik die korrekte grammatika, spelling en leestekens na die beste van jou
vermoë.
10. As jy ‘n fout maak, trek dit duidelik dood met ‘n enkel, netjiese lyn en skryf die
korrekte antwoord neer.
11. Nommer die antwoorde korrek volgens die numering stelsel in hierdie vraestel.
12. Stel jou antwoorde korrek voor volgens die instruksies van elke vraag.
Baie sterkte met jou eksamen!
Onderwerpe wat in hierdie vraestel gedek word:
Reguit lyne
2D vorms
Bl / Pg 1/6 www.summariessa.co.za Opsteller / CHR SMI
Author:
Graad / 9 Vak / Wiskunde Datum / Date: September
Grade: Subject: 2024
, VRAAG 1
1.1) Gebruik die gegewe vergelykings en teken die relevante sketse op die
gegewe diagramvel.
1.1.1 y=2 x +3 (3)
1.1.2 y=−x+5 (3)
1.2) Indien daar `n lyn is met die vergelyking y=2 x +3, gee die vergelyking
van die lyne wat:
1.2.1 Loodreg is aandie lyn en deur die punt (1;5) gaan. (3)
1.2.2 Ewewydig / Parallel is aan die lyn en deur die punt (7;6)
gaan. (3)
1.3) Gegewe die skets hieronder, bepaal die vergelyking van die lyn wat in die
skets verteenwoordig word:
(4)
[16]
Bl / Pg 2/6 www.summariessa.co.za Opsteller / CHR SMI
Author:
Graad / 9 Vak / Wiskunde Datum / Date: September
Grade: Subject: 2024