Tyd / Time: 1 uur 30 minute (1½ ure)
Punte / Marks: 100
Graad / 11
Grade:
Vak / Subject: Rekeningkunde
Vraestel / 1
Paper:
Naam en Van / Name and
Surname:
Algemene instruksies vir die skryf van toetse | General instructions for the
writing of exams:
1. Gaan vinnig deur jou hele vraestel.
2. Lees ‘n vraag 2x deur voor jy daarmee begin.
3. Maak seker jy antwoord alle vrae.
4. Skryf netjies en leesbaar.
5 As jy te veel sukkel met ‘n vraag, beweeg aan na die volgende vraag en kom
terug nadat alle ander vrae beantwoord is.
6. Vir langer vrae, maak seker jy beplan jou antwoord voordat jy begin skryf.
7. Vir enige antwoord langer as 1-2 woorde, skryf altyd in volsinne.
8. Maak seker elke punt verwys terug na die sentrale vraag.
9. Gebruik die korrekte grammatika, spelling en leestekens na die beste van jou
vermoë.
10. As jy ‘n fout maak, trek dit duidelik dood met ‘n enkel, netjiese lyn en skryf die
korrekte antwoord neer.
11. Nommer die antwoorde korrek volgens die numering stelsel in hierdie vraestel.
12. Stel jou antwoorde korrek voor volgens die instruksies van elke vraag.
Baie sterkte met jou eksamen!
Onderwerpe gedek in hierdie vraestel
AARP beginsels
Inkomstestaat en aansuiwerings
Bateverkope
Vennootskappe (Privaatrekeninge)
Notas tot die balansstaat
Bl / Pg 1/8 www.summariessa.co.za Opsteller / DAN SMI
Author:
Graad / 11 Vak / Rekeningkund Datum / Date: SEPT 2024
Grade: Subject: e
,Bl / Pg 2/8 www.summariessa.co.za Opsteller / DAN SMI
Author:
Graad / 11 Vak / Rekeningkund Datum / Date: SEPT 2024
Grade: Subject: e
, VRAAG 1 – AARP BEGINSELS
1.1 Pas die gegewe woorde in die blok by die stellings.
Historiese koste ; wesentlike ; paring ;
besigheidsentiteit ; omsigtigheid ; lopende saak
1.1 'n Maatskappy teken R100 000 inkomste en verwante koste
van R50 000 in dieselfde tydperk aan om
verdienste met koste te pas.
1.2 'n Winsgewende kleinhandelwinkel berei finansiële state voor
met die aanname dat dit onbepaald sal voortgaan, sonder om
bates teen likwidasiepryse te waardeer.
1.3 'n Maatskappy teken masjinerie aan teen die oorspronklike
koste van R200 000 ongeag van markwaarde veranderinge.
1.4 'n Eienaar van 'n bakkery hou die bakkery se finansies apart
van persoonlike finansies en teken enige persoonlike
onttrekkings as ontrekkings aan.
1.5 'n Klein besigheid boekstaaf R50 vir kantoorbenodigdhede
onmiddellik, aangesien dit onbeduidend is in vergelyking met
'n groot bedrag soos R50,000.
1.6 'n Maatskappy teken nie R100,000 verwagte inkomste aan
totdat dit seker is nie, en teken potensiële regsgedinge
verliese vroeër as laste aan.
(6 x 1)(6)
[6]
Bl / Pg 3/8 www.summariessa.co.za Opsteller / DAN SMI
Author:
Graad / 11 Vak / Rekeningkund Datum / Date: SEPT 2024
Grade: Subject: e