Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 20 pages
Exam (elaborations)

Graad 12 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) September Vraestel 1 en Memo - 2024

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 20 pages

Graad 12 Wiskunde Geletterdheid September 2024 Vraestel 1: Totaal:  150. Inhoud: Rekeningstate Finansies Tariefstrukture Persentasie prysverhoging / verlaging Belasting Wisselkoerse Data hantering Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. CHR SMI

Content preview

Gr. 12
Wiskundige Geletterdheid
Vraestel 1 – Voorbereidende Eksamen
Totaal : 150 punte Tyd: 3 ure


Leerder se naam: ________________________________ Gr. 12: __________.




Instruksies en inligting:


 Hierdie vraestel bestaan uit twee vrae, beantwoord albei vrae.
 Die gebruik van 'n sakrekenaar word nie toegelaat nie.
 Geen Tip – Ex mag gebruik word.
 Wys al die stappe.
 Sterkte!!


Inhoud wat in hierdie vraestel behandel word

 Rekeningstate
 Finansies
 Tariefstrukture.
 Persentasie prysverhoging / verlaging
 Belasting
 Wisselkoerse
 Data hantering




VRAAG 1

,Hieronder is die rekeningstaat vir mnr. N de Wet. Bestudeer die stelling en beantwoord die vrae
wat volg:




1.1.1 Wie is die rekeninghouer van hierdie rekening? (2)

1.1.2 Gee die datum aan waarop 'n paaiement op die rekening gemaak moet word. (2)

1.1.3 Bereken die verskil tussen die eindsaldo (closing balance) en die kredietlimiet
(credit limit). (3)

1.1.4 Die rekening moet binne 12 maande betaal word en die versekering (insurance) bly
onveranderd. Bereken die totale betaling aan versekering vir die 12 maande. (2)

1.1.5 Die rentekoers sal tot 27% styg. Bereken die nuwe rente betaalbaar. (3)

1.1.6 Wat is een rede waarom 'n winkel die rentekoers op die rekening kan verlaag? (2)

1.1.7 Weens 'n fout met sy banktoepassing het die rekeninghouer sy rekening eers op 2 Julie 2024
betaal. Laat betalings word gepenaliseer teen 5% van die verskuldigde betaling.

2| B l a d s y www.summariessa.co.za W i s k u n d i g e G e l e tt e r d h e i d
Graad 10 September Vraestel 1

, (a) Bereken die nuwe bedrag betaalbaar op 2 Julie 2024. (2)

(b) Sal die betaling van hierdie rekening as 'n debiet of 'n krediet op sy BANKSTAAT
weerspieël? (1)

1.1.8 Indien die rekeninghouer goedere van R1 895 koop. Bereken die BTW. (2)

1.1.9 Verduidelik die term “beginsaldo” (2)

1.1.10 Skryf die eindsaldo van die rekening in woorde neer. (1)

1.1.11 Die rekeninghouer het verklaar dat 'n transaksie op 21 Junie 2024 by hierdie staat
ingesluit sal word. Stem jy saam? Gee 'n rede vir jou antwoord. (2)

[26]

VRAAG 2

2.1 Mnr Naidoo en die graad 11-leerders van Hoërskool Uitblink beplan 'n fondsinsameling vir
die komende matriekafskeid.

Sowat 350 mense sal die funksie bywoon. Dit sluit leerders sowel as onderwysers in.
Gedurende die Junie-vakansie het hulle kwotasies van drie verskillende lokale gekry. Elke
lokaal bied verskillende pakkette. Elke lokaal het 'n vaste huurkoste en veranderlike koste
per persoon gehad. Al die lokale het verskillende pakkette beskikbaar gehad.

Bylae A toon die kostestruktuur vir drie verskillende lokale.



Gebruik die inligting wat in Tabel 1 gegee word en beantwoord die vrae wat volg:

2.1.1 Verduidelik die term “veranderlike koste”. (2)

2.1.2 Bereken die presiese koste vir 350 mense by Nooitgedacht Estate wat die goue pakket
neem.

Jy kan die volgende formule gebruik.

Totale koste (in rand) = vaste koste + (350 x verhandelbare koste) (4)

2.1.3 Bepaal:

(a) Die goedkoopste plek vir slegs 135 mense. (2)

2
(b) Die graad 11's het R45 000 van fondsinsamelings ingesamel. As van hierdie
3
fondse moet vir vaste huurkoste gaan. Watter venue sal hulle gebruik?
3| B l a d s y www.summariessa.co.za W i s k u n d i g e G e l e tt e r d h e i d
Graad 10 September Vraestel 1

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
July 14, 2024
Number of pages
20
Written in
2023/2024
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers
$3.20

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4.4
(73)
Sold
712
Followers
194
Items
781
Last sold
14 hours ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions