Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 11 pages
Exam (elaborations)

Graad 11 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) September Vraestel en Memo - 2024

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 11 pages

Graad 11 Wiskunde Geletterdheid September 2024 Vraestel : Totaal:  100. Inhoud: Finansies Meting Kaarte & Planne Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. THE SMI

Content preview

GRAAD 11 WISKUNDIGE GELETTERDHEID
KWARTAAL 3 TOETS

___________________________________________________________________________
VRAAG 1 17 PUNTE

Mark wil ‘n kamer vir sy dogter bou. Sien die plan op Bylaag A om die vrae wat volg te
beantwoord.

1.1 Is die plan op Bylaag A, ‘n elevasie of ‘n vloerplan? (1)

1.2 Hoeveel duer is sigbaar op die plan? (2)

1.3 Wat word voorhestel deur die lyne A – D? (1)

1.4 In watter rigting wys die balkon? (1)

1.5 Bepaal die oppervlakte van die balkon indien dit 23% van die totale 64m 2
oppervlakte is. (3)

1.6 Indien hul ‘n kwotasie kry van R78500, bepaal die prys per vierkante meter. (3)

1.7 Teken 2 x elevasies (Wes, Suid) van die kamer met ‘n skaal van 1:1,5m
Neem aan die kamer is op ‘n motorhuis met geen vensters. (6)

___________________________________________________________________________
VRAAG 2 21 PUNTE

Jesse spaar vir hul vakansie. Sy besluit om elke Saterdag brownies by die mark te verkoop.
Die hoeveelhede hieronder maak 105 brownies en sy besluit om dit teen R7,00 ‘n stuk te
verkoop.

Kakoa R102,50
Botter R46,80
Suiker R38,20
Eiers R66,60


1|Page www.summariessa.co.za Wiskund Geletterdheid
Graad11 September Vraestel

, 2.1 Gee TWEE idees hoe Jesse die brownie verkope kan bevorder. (2)

2.2 Wat beteken dit om gelyk te breek? (1)

2.3 Sy bepaal dat haar ander uitgawes omtrent R80,00 is.
Bepaal hoeveel brownies sy moet verkoop om gelyk te breek. (5)

2.4 Dui jou antwoord vir Vraag 2.3 op ‘n grafiek aan. (3)

2.5 Is R7,00 ‘n gepaste verkoopprys? Gee ‘n rede vir jou antwoord. (2)

2.6 Sy verkoop 50 brownies elke Saterdag vir 8 weke teen R8,50 ‘n stuk.
Bepaal haar inkomste. (2)

2.7 Sy bepaal dat dit haar R6,20 kos om ‘n brownie te maak.
Wat is haar winskoers? (3)

2.8 Om die projek te befonds, leen Jesse R1050,00 by haar pa teen
2% rente. Bepaal die bedrag wat sy hom moet terug betaal. (3)

___________________________________________________________________________
VRAAG 3 22 PUNTE

3.1 Mr Johnson belê geld in ‘n vaste deposito rekening. Hy belê R2000 teen ‘n
rentekoers van 7,8% per jaar. Gebruik die tabel hieronder om die waarde van die
belegging op 30 April te bepaal, indien hy die belegging 15 Januarie gemaak het.

Maand Aantal dae Openingssaldo Daaglikse Maandeliks Eindsaldo
rente e rente
Jan
Feb
March
April
(6)

3.2 Mr Johnson wil sy selfoonkontrak hernu en oorweeg die volgende opsies:

Opsie A: Opsie B: Opsie C: Opsie D:
Vaste maandelike Maandelikse fooi Maandelikse fooi Maandelikse fooi
fooi van R400 vir van R29, en ‘n tarief van R56, en ‘n tarief van R350 vir 150
200min en 5000MB van R1,30 per van R0.99 per minute en 5000MB.
data minuut en R0,80 per minuut en R0,75 per Ekstra minute teen
25MB 25MB ‘n tarief van R1,45
per minuut

Bepaal die beste opsie vir Mr Johnson indien hy 200minute en 5 Gig maandeliks nodig het.
Toon alle berekeninge. (7)
2|Page www.summariessa.co.za Wiskund Geletterdheid
Graad11 September Vraestel

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
July 14, 2024
Number of pages
11
Written in
2023/2024
Type
Exam (elaborations)
Contains
Unknown
$3.52

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4.4
(73)
Sold
712
Followers
194
Items
781
Last sold
14 hours ago

Reviews from verified buyers



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions