Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 32 pages
Exam (elaborations)

Graad 12 Lewenswetenskappe (LW) September Vraestel 2 en Memo - 2024

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 32 pages

Graad 12 Lewenswetenskappe September Vraestel 2: Totaal: 150 Inhoud: DNS en Mitose Genetika Evolusie Mitose DNS Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie NIZ MYN

Content preview

GR 12 LEWENSWETENSKAPPE – KWARTAAL 3 EKSAMEN
VRAE TIPE VRAAG ONDERWERP PUNTETOEKENNING

1.1 Meervoudige keuse DNS en Mitose 20

1.2 Terminologie Genetika en evolusie 10

1.3 Ooreenstemmende kolomme Evolusie 10

1.4 Tabel met vrae Mitose 10

AFDELING A: 50 PUNTE

2.1 Diagram met vrae DNS 12

 Proteïensintese

2.2 Diagram met vrae Genetika 16

2.3 Diagram met vrae DNS 8

2.4 Gevallestudie Genetika 9

2.5 Diagram met vrae Evolusie 6

VRAAG 2: 50 PUNTE

3.1 Ondersoek Evolusie 18

3.2 Diagram met vrae Evolusie 14

3.3 Diagram met vrae Evolusie 18

VRAAG 3: 50 PUNTE

AFDELING B = 100

TOTAAL: 150




1|Page www.summariessa.co.za Lewenswetenskappe
Graad 12 September Vraestel 2

, Lewenswetenskap
Graad 12
VRAESTEL 2


Datum: NOVEMBER 2023
Tyd: 2½ URE
Punt: 150
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksie aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.
1. Beantwoord ALLE vrae.
2. Skryf AL die antwoorde op die verskafde FOLIEVRAESTEL.
3. REËL AF na elke vraag.
4. Begin elke afdeling op 'n NUWE bladsy.
5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik
word.
6. Bied jou antwoorde aan volgens die instruksies vir elke vraag.
7. Doen ALLE tekeninge in potlood en benoem dit in blou pen.
8. Teken diagramme of vloeidiagramme slegs wanneer gevra word om dit te doen.
9. Die diagramme in hierdie vraestel is NIE almal volgens skaal geteken nie.
10. Jy mag 'n nie-programmeerbare sakrekenaar, gradeboog en passer gebruik.
11. Jy mag NIE grafiekpapier gebruik nie.
12. Skryf netjies en leesbaar.


EKSAMEN OOREENKOMS

Ek, __________________________________ (Naam & Van), Graad __________

erken hiermee dat ek tydens die skryf van my LEWENSWETENSKAP-eksamen by alle eksamenreëls soos
hieronder uiteengesit sal gehoorsaam.

REËLS:

1. Ek sal geen elektroniese toerusting in my besit hê nie (selfone, slimhorlosies en oorfone).
2. Ek sal geen ontwrigting tydens hierdie eksamen in die eksamenlokaal veroorsaak nie.
3. Ek sal te alle tye eerlik wees.

Alle reëls, soos met my bespreek, sal eerbiedig en gehoorsaam word.

__________________________
Leerder Handtekening




AFDELING A
2|Page www.summariessa.co.za Lewenswetenskappe
Graad 12 September Vraestel 2

,Vraag 1
1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die
korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A tot D) langs dievraagnommer ( 1.1.1 tot
1.1.10) op die FOLIOPAPER, byvoorbeeld 1.1.6 E.


1.1.1 ‘n Soort organiese verbinding.

A. Nukleus.
B. Nikleotiede.
C. Nukleïensuur.

D. Nukleus membraan.


1.1.2 Die vorm van DNS; bestaan uit twee spiraal-gedraaide stringe wat aanmekaar verbind is

A Dubbele heliks.
B Enkele heliks.
C Dubbele membraan.
D Nukleus DNS


1.1.3 Bevat deoksiribose suiker.

A. RNS.
B. RNS en DNS.
C. DNS.
D. Geen van die bogenoemde nie.


1.1.4 Monomere van proteïene

A. Aminosure.
B. Nukleïensuur.
C. Anti-kodon.
D. Proteïnsuur




3|Page www.summariessa.co.za Lewenswetenskappe
Graad 12 September Vraestel 2

, 1.1.5 Die prosess waar proteïene gemaak word.

A. Proteïensuur.
B. Proteïensintese.
C. Proteïenbinding.
D. Proteïentranskripsie.



1.1.6 Een van twee identiese stringe wat gevorm word wanneer ‘n chromosoom repliseer.
A. Bivalent.
B. Chromatied.
C. Chromosoom.
D. Sentromeer.



1.1.7 Kies die letter wat mitose die beste verduidelik.

A. Diploïed gamete word gevorm.
B. Verhoog die aktiwiteit van die senuweestelsel.
C. Somatiese selle.
D. Genetiese variasie vind plaas.



1.1.8 Gespesialiseerde selle, wat gamete genoem word.
A. Liggaamselle.
B. Geen selle.
C. Somatiese selle.
D. Geslagselle.



1.1.9 Proses waartydens die selkern verdeel.

A. Homoloë

B. Kariotipe.

C. Kariokinese

D. Sitokinese.




4|Page www.summariessa.co.za Lewenswetenskappe
Graad 12 September Vraestel 2

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
July 14, 2024
Number of pages
32
Written in
2023/2024
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers
$3.52

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4.4
(73)
Sold
712
Followers
194
Items
781
Last sold
14 hours ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions