Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 27 pages
Exam (elaborations)

Graad 12 Lewenswetenskappe (LW) September Vraestel 1 en Memo - 2024

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 27 pages

Graad 12 Lewenswetenskappe September Vraestel 1: Totaal: 150 Inhoud: Menslike Voortplanting Menslike reaksie op die omgewing Endokriene Voortplanting by gewerwelde diere Reageer op die omgewing Reageer op die omgewing (Plante) Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie NIZ MYN

Content preview

GR 12 LEWENSWETENSKAPPE – KWARTAAL 3 TOETS
VRAE TIPE VRAAG ONDERWERP PUNTETOEKENNING

1.1 Meervoudige keuse Menslike voortplanting 20

Menslike reaksie op die omgewing

1.2 Terminologie Menslike voortplanting 10

Endokriene

1.3 Ooreenstemmende kolomme Endokriene 10

1.4 Diagram met vrae Voortplanting by gewerwelde diere 10

AFDELING A: 50 PUNTE

2.1 Diagram met vrae Menslike voortplanting 12

2.2 Diagram met vrae Reageer op die omgewing 16

 Die oor

2.3 Diagram met vrae Reageer op die omgewing 15

 Die oog

2.4 Diagram met vrae Reageer op die omgewing 7

 Die neurone

VRAAG 2 – 50 PUNTE

3.1 Gevallestudie Mmenslike voortplanting 18

 Manlike voortplanting - sperm

3.2 Diagram met vrae Reageer op die omgewing (Plante) 13

3.3 Diagram met vrae Endokriene 19

VRAAG 3 – 50 PUNTE

AFDELING B = 100

TOTAAL: 150




1|Page www.summariessa.co.za Lewenswetenskappe
Graad 12 September Vraestel 1

, Lewenswetenskappe
Graad 12
VRAESTEL 1


Datum: SEPTEMBER 2024
Tyd: 2½ URE
Punt: 150
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksie aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.
1. Beantwoord ALLE vrae.
2. Skryf AL die antwoorde op die verskafde FOLIEVRAESTEL.
3. REËL AF na elke vraag.
4. Begin elke afdeling op 'n NUWE bladsy.
5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik
word.
6. Bied jou antwoorde aan volgens die instruksies vir elke vraag.
7. Doen ALLE tekeninge in potlood en benoem dit in blou pen.
8. Teken diagramme of vloeidiagramme slegs wanneer gevra word om dit te doen.
9. Die diagramme in hierdie vraestel is NIE almal volgens skaal geteken nie.
10. Jy mag 'n nie-programmeerbare sakrekenaar, gradeboog en passer gebruik.
11. Jy mag NIE grafiekpapier gebruik nie.
12. Skryf netjies en leesbaar.


EKSAMEN OOREENKOMS

Ek, __________________________________ (Naam & Van), Graad __________

erken hiermee dat ek tydens die skryf van my LEWENSWETENSKAP-eksamen by alle eksamenreëls soos
hieronder uiteengesit sal gehoorsaam.

REËLS:

1. Ek sal geen elektroniese toerusting in my besit hê nie (selfone, slimhorlosies en oorfone).
2. Ek sal geen ontwrigting tydens hierdie eksamen in die eksamenlokaal veroorsaak nie.
3. Ek sal te alle tye eerlik wees.

Alle reëls, soos met my bespreek, sal eerbiedig en gehoorsaam word.

__________________________
Leerder Handtekening




2|Page www.summariessa.co.za Lewenswetenskappe
Graad 12 September Vraestel 1

, AFDELING A
Vraag 1
1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die
korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A tot D) langs dievraagnommer ( 1.1.1 tot
1.1.10) op die FOLIOPAPER, byvoorbeeld 1.1.11 E.


1.1.1 Hol, peervormige orgaan

A. Vagina
B. Uterus
C. Fallopiusbuise

D. Plasenta


1.1.2 Kies die letter wat nie by die volgende proses van oögenese pas nie.

A Die diploïede kiemepiteelselle van die ovaria ondergaan mitose om talle
follikels te produseer.
B Elke 21 dae word een follikel gestimuleer en slegs een sel in die follikel
vergroot en ondergaan meiose.

C Van die 4 haploïede selle wat deur meiose geproduseer word, sal slegs
een sel oorleef om ‘n volwasse eiersel te word.

D Die ander drie selle, wat tydens meiose gevorm word, sal disintegreer.



1.1.3 Voor kopulasie word die manlike sperm tydelik geberg in die…
A. seminale vesikels
B. skrotum
C. prostaatklier
D. epididimus




1.1.4 Struktuur wat ‘n stimulus ontvang en dit omskakel in ‘n impuls.
3|Page www.summariessa.co.za Lewenswetenskappe
Graad 12 September Vraestel 1

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
July 14, 2024
Number of pages
27
Written in
2023/2024
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers
$3.20

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4.4
(73)
Sold
712
Followers
194
Items
781
Last sold
14 hours ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions